Lagoonside @ 77
Opsomming van Resensie
Braam V - Mei 2022
Gemiddeld
Ons is hartlik ontvang deur Anna-Marie. Sy het ons elke dag gekontak om vas te stel of ons nog iets benodig.
Willem H - Apr 2022
Gemiddeld
Baie geniet.
Elmarie P - Apr 2022
Gemiddeld
Ontspanne kuier met als wat jy mag nodig kry.
Lagoonside @ 77 se terugvoer
Goeiedag Elmarie
Baie dankie vir jul kuier, dit was so lekker om jul te ontmoet en te verwelkom. Julle is awesome gaste. Ek is baie bly jul het 'ons huisie by die see geniet. Sien jul hopelik gou weer. Baie dankie vir jul puik resensie.
Groetnis, Anna-Maria.
Manya B - Mrt 2022
Gemiddeld
Veilige blyplek, gemaklik en naby alles in Langebaan.
Lees meerLagoonside @ 77 se terugvoer
Dagsê Manya
Baie dankie vir jul kuier by ons. Hahaha ja ja ek het gedink jy gaan ietsie sê oor die muur want jy het mos gesê jy hou nie van die muur vir privaatheid nie maar jy moet onthou die gordyne het ook blockout voering wat die kamer ook donker maak vir lekker laat lê. Ek sal beslis aandag gee aan n bankie vir die tasse. In die badkamer is daar rakkies onder die wasbak maar sal kyk of ek n plan kan maak met ook n bankie iets daar. Dankie vir jou kommentaar, waardeer dit. Baie dankie vir jou review, volgende keer sit ek julle in unit 2 of 3 waar alles oop is né.
Mooi loop en sien weer.
Ananda S - Mrt 2022
Gemiddeld
Baie sentraal.
Ian C - Mrt 2022
Gemiddeld
Lekker gebly.
Deon G - Feb 2022
Gemiddeld
Anne-Marie is an exceptional host.
Tarryn L - Feb 2022
Gemiddeld
Noting short of spectacular! Very homely, warm, welcoming and peaceful!
Danie V - Feb 2022
Gemiddeld
Fantasties,dit was ons beste vakansie nog.
Linda G - Jan 2022
Gemiddeld
Fantastic.
Wayne T - Jan 2022
Gemiddeld
Vreugde en plesier.
Kathy B - Jan 2022
Gemiddeld
Baie lekker gebly.
Aneen K - Des 2021
Gemiddeld
Peaceful, relaxed, bliss.
Veronique C - Des 2021
Gemiddeld
Dit was vir ons baie lekker, ons sal definitief hierdie plekkie aanbeveel.
Ridiwan I - Nov 2021
Gemiddeld
It was very pleasant
Tamlynn E - Nov 2021
Gemiddeld
Ons het onsself baie geniet, ons wou nie eens huistoe gaan nie. Ek sal dit beslis aanbeveel vir vriende en familielede. Hou aan met die goeie diens.
Jacques V - Okt 2021
Gemiddeld
Eenheid 3 waar ons tuisgegaan het, is uitstekend toegerus en is 'n kort stappie vanaf die strand asook winkels en verskeie restaurante.
Pieter C - Okt 2021
Gemiddeld
'n Genotvolle, rustige kuiertjie binne loopafstand vanaf die see.
Juanita B - Okt 2021
Gemiddeld
Fantastiese, rustige atmosfeer. Heerlike plek. Eienaars lieflike mense.
Thomas A - Sep 2021
Gemiddeld
Fantasmagories.
Tinus S - Sep 2021
Gemiddeld
Baie netjies, goed toegerus, eienaar besonder hulpvaardig en gasvry.
John K - Sep 2021
Gemiddeld
Pragtige, luukse plek met baie spasie.
Marie M - Aug 2021
Gemiddeld
Uitstekende ervaring. Beste stort. Alle info relevant, duidelik, vanaf padaanwysing, foonnommer van dienste en gereelde bedagsame kommunikasie.
Malinda D - Aug 2021
Gemiddeld
Anna-Marie is baie vriendelik en hulpvaardig.
Lagoonside @ 77 se terugvoer
Dagsê Malinda
Baie dankie vir jul kuier, dit was so aangenaam om julle te ontmoet. Baie dankie vir ons puik review. Kom kuier gerus wees en groete vir Susan.
Vriendelike groete
Anna-Maria
Adrian L - Aug 2021
Gemiddeld
Comfortable and convenient. Adequately equipped and very hospitable management.
Lagoonside @ 77 se terugvoer
Dear Adrian
Thank you for your fantastic review. It was such a pleasure meeting you. Next time you must book in Unit 3 which is a spacious unit with 3 bedrooms, a big open plan kitchen lounge with an indoor braai. Quite a few clients prefer the smaller units 1 and 2 which is also a more budget price for the on-the-go exploring tourist.
Thank you for your stay and see you again soon.
Kind Regards
Anna-Maria
Anneline B - Aug 2021
Gemiddeld
Verblyf was baie aangenaam.
Elton S - Jun 2021
Gemiddeld
Ons het dit baie geniet, lekker sentraal geleë.
Johan O - Jun 2021
Gemiddeld
Wonderlike Weskus-gasvryheid.
Ebrahim A - Jun 2021
Gemiddeld
Very nice.
Lagoonside @ 77 se terugvoer
Goodday Ebrahim
Thank you for your fantastic review. Was such a pleasure to meet you and your family. See you again in the near future.
Kind Regards
Anna-Maria
Gert S - Apr 2021
Gemiddeld
Fantastiese, netjiese, ontspanne plek.
Denise S - Mrt 2021
Gemiddeld
Wonderlik gebly, sal beslis weer bespreek by Lagoonside, alles isnetjies en skoon, pragtig. Ons wou nie huis toe kom nie!
Roland D - Mrt 2021
Gemiddeld
Stresvrye, rustige vakansieverblyf.
Abdul T - Nov 2020
Gemiddeld
Thanks to Anna-Maria.
Lagoonside @ 77 se terugvoer
Goeiedag Abdul
Baie dankie vir jul kuier. Dit was aangenaam om jul te ontmoet. Dankie vir jou puik resensie. Sien jul weer iewers in 2021.
Vriendelike groete
Anna-Maria
Lucius V - Okt 2020
Gemiddeld
Skoon en netjies!
Lagoonside @ 77 se terugvoer
Goeiedag Lucius
Baie dankie vir jou besoek aan ons. Dit was baie aangenaam om jou te ontmoet. Baie dankie vir jou fantastiese resensie - ek waardeer dit opreg. Kom kuier gerus weer.
Vriendelike groete
Anna-Maria
Tossie M - Okt 2020
Gemiddeld
Mooi en netjiese vakansie plekkie
Lagoonside @ 77 se terugvoer
Dagsê Tossie
Baie dankie vir jul kuier hier by ons. Dit was aangenaam om vir jou en jou seun te ontmoet. Ek is baie bly die wi-fi het goed gewerk. Kom kuier gerus weer - dan sal ons beslis 'n kuiertjie op die dek inwerk. Baie dankie vir jou resensie.
Vriendelike groete
Anna-Maria
Dominique W - Okt 2020
Gemiddeld
Lekker en rustig.
Lagoonside @ 77 se terugvoer
Hi Dominique en Jenny
Baie dankie vir jul kuier - dit was aangenaam om jul te ontmoet. Baie dankie vir jul resensie - waardeer dit baie. Kom kuier gerus weer.
Vriendelike groete
Anna-Maria
Kobus V - Okt 2020
Gemiddeld
Wonderlik, kon nie vir beter huisvesting en vriendelikheid gevra het nie. Annamarie by wooneenheid is wonderlik.
Lagoonside @ 77 se terugvoer
Goeiedag Kobus
Baie dankie vir jul kuier. Julle was fantastiese gaste. Baie dankie vir jul puik resesensie, ek waardeer dit. Kom kuier gerus weer.
Vriendelike groete
Anna-Maria
Madelein M - Sep 2020
Gemiddeld
Uitstekenden lekker rustig
Louise S - Sep 2020
Gemiddeld
Fantasties
Vic M - Sep 2020
Gemiddeld
Heerlik gekuier.
Lagoonside @ 77 se terugvoer
Goeiedag Vic
Baie dankie vir jul kuier en oorbly hier by ons. Dankie vir jou terugvoering.
Julle is fantastiese gaste en dit was aangenaam om julle te ontmoet. Ek hoop jul maak nog so 'n vinnige kuier voordat jul emigreer.
Vriendelike groete
Anna-Maria
Stephanie M - Sep 2020
Gemiddeld
A warm and friendly welcome to comfortable accommodation with a gorgeous view.
Lagoonside @ 77 se terugvoer
Hi Stephanie,
Thank you for your stay, it was fantastic to see you again. Thank you for your awesome review, I do appreciate it. See you again soon.
Kind regards,
Anna-Maria
Ann U - Sep 2020
Gemiddeld
Die plek het regtig alles wat jy nodig het en is uitstekend vir 'n enkel persoon, alhoewel dit slaapplek bied vir 2 persone.
Dina C - Sep 2020
Gemiddeld
Uitstekende verblyf.
Rachell H - Aug 2020
Gemiddeld
Wonderlik.
Lagoonside @ 77 se terugvoer
Dagsê Rachall,
Was so lekker om julle weer te sien. Altyd n plesier om jul te ontvang .... Julle is fantastiese gaste. Baie dankie vir julle kuier en puik review. Mooi loop en sien weer.
Vriendelike groete
Anna-Maria
Ian K - Mrt 2020
Gemiddeld
Uitstekend. Net die lugversorging sou dit baie beter gemaak.
Lagoonside @ 77 se terugvoer
Goeiedag Ian,
Baie dankie vir jou puik resensie. Ja n lugversorging is altyd n groot bederf, gelukkig is daar groot sterk waaiers wat verkoel. Dit was lekker om jou te ontmoet. Kom gerus weer.
Vriendelike groete,
Anna-Maria
Lynette K - Feb 2020
Gemiddeld
Heerlik gerieflik geleë en gasvrou/eienares baie vriendelik en behulpsaam.
Lagoonside @ 77 se terugvoer
Goeiedag Lynette,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, waardeer dit baie. Dit was lekker om jul te ontmoet. Ons laat weet altyd ons gaste lank voor die tyd as daar beurtkrag is, goeie idee van jou, miskien kan n 'flask' ook dinge vergemaklik. Gelukkig op hierdie stadium is die kragonderbrekings darem nie so vreeslik lank nie. Kom kuier gerus weer.
Vriendelike groete,
Anna-Maria
Brandon O - Feb 2020
Gemiddeld
Perfekte naweekwegbreek.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Perfect weekend getaway.
Amazing and peaceful.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Lagoonside @ 77 se terugvoer
Hi Brandon,
Thank you for your review was a pleasure meeting you. Come again soon.
Kind regards,
Anna-Maria
Corrie B - Jan 2020
Gemiddeld
Lagoon77 Weskus is tops.
Estelle M - Des 2019
Gemiddeld
Fantastiese naweek gehad.
Dorothy V - Nov 2019
Gemiddeld
Fantastic owners, beautiful place.
Linda L - Nov 2019
Gemiddeld
Excellent.
Lagoonside @ 77 se terugvoer
Beste Linda,
Baie dankie vir jou fantastiese resensie. Dit was so lekker om jou te ontmoet.
Ek wag vir jul volgende, langer kuier.
Vriendelike groete
Anna-Maria
Sanet V - Okt 2019
Gemiddeld
Absoluut heerlik!
Xmolelewa X - Okt 2019
Gemiddeld
Very welcoming.
Carina A - Sep 2019
Gemiddeld
Gemaklike en bekostigbare verblyf!
Jacquee H - Sep 2019
Gemiddeld
The beauty, peace and tranquillity is perfect.
Sarel B - Sep 2019
Gemiddeld
Goeie ligging met fantastiese geriewe en smaakvolle meubelering.
James V - Sep 2019
Gemiddeld
Netjies en baie goed toegerus.
Christo B - Aug 2019
Gemiddeld
Loopafstand na strand.
Marissa B - Aug 2019
Gemiddeld
Baie lekker gebly.
Mariette M - Aug 2019
Gemiddeld
Veilig, gerieflik en netjies.
Lagoonside @ 77 se terugvoer
Hi Mariette
Baie dankie vir jul mooi resensie. Ons is baie bly julle het heerlik gekuier en die dek geniet met sy mooi uitsig oor die see. Kom kuier gou weer, julle is stunning gaste.
Vriendelike groete,
Anna-Maria
Azraa H - Aug 2019
Gemiddeld
The best hospitality I have ever seen.
Lagoonside @ 77 se terugvoer
Dear Grant and Azra,
Thank you for your fantastic review, for us so wonderful if people enjoy [email protected] . Thank you for your stay and see you 2 soon again, you were awesome guests!
Kind Regards
Anna-Maria
Piet S - Aug 2019
Gemiddeld
Alles wat nodig was vir my was in plek.
Lagoonside @ 77 se terugvoer
Liewe Piet en Elize
Baie dankie vir jul kuier en jul mooi review. Ek is bly ek het jul in Eenheid 2 (die groter meer luukse eenheid) in plaas Eenheid 1 (kleiner kamer) soos jul aanvanklik bespreek het ingesit want as mens so ver reis soos julle het mens daardie meer spasie nodig. Groot plesier wat betref die wasgoed. Kom kuier gerus weer. Julle was wonderlike gaste en was lekker om jul te ontmoet.
Vriendelike groete
Anna-Maria
Carol K - Aug 2019
Gemiddeld
Very nice place, will definitely recommend.
Lagoonside @ 77 se terugvoer
Beste Carol,
Baie dankie vir jul puik resensie.
Julle was fantastiese gaste en baie dankie dat jul alles so verskriklik netjies gelos het! Dit was aangenaam om jul te ontmoet en Desember verwelkom ek weer jou dogter met haar gesin.
Vriendelike groete,
Anna-Maria
Annette V - Jul 2019
Gemiddeld
Rustige naweek.
Lagoonside @ 77 se terugvoer
Beste Annette
Baie dankie vir jul kuier, julle is asemrowende gaste. Jul mooi foto wat jul geneem het daar op die dek toe jul gebraai het, gaan ek beslis gebruik. Baie dankie vir jul puik resensie, ons waardeer dit opreg. Ons sien jul gou weer.
Vriendelike groete
Anna-Maria
Neels S - Apr 2019
Gemiddeld
Baie aangenaam gevind met die beste geriewe.
Lagoonside @ 77 se terugvoer
Dagsê Neels
Baie dankie vir jou fantastiese resensie, ons waardeer dit opreg. Baie dankie vir jul kuier, julle is fantastiese gaste. Kom kuier gou weer.
Vriendelike groete
Anna-Maria
Marlee M - Mrt 2019
Gemiddeld
Dit was een baie genotvolle ondervinding om daar te bly.
Lagoonside @ 77 se terugvoer
Goeiedag Marlee,
Baie dankie vir jul kuier by ons dit was so lekker om jul te ontmoet en te verwelkom. So bly jy het jou dogter bederf met haar verjaarsdag by [email protected] Kom kuier weer, julle is fantastiese gaste. Baie dankie vir ons puik resensie!
Vriendelike groete
Anna-Maria
Steve D - Feb 2019
Gemiddeld
'n Nuwe ervaring.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
A new experience.
We had a very quick and busy visit to Langebaan. It was the first time we have visited the West Coast. We enjoyed our time there.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Lagoonside @ 77 se terugvoer
Good day Steve
Thank you for your fantastic review, we appreciate! Looking forward to your next visit, this time much longer.
Kind Regards
Anna-Maria
Barend P - Feb 2019
Gemiddeld
Baie aangenaam.
Lagoonside @ 77 se terugvoer
Goeiedag Barend,
Baie dankie vir jou kuier hier by ons. Al ons gaste ontvang ons persoonlik soos ook met jou en met ontvangs het ons ook vir jou gesê as iets hinder om dadelik vir ons te laat weet. Ons sou onmiddellik gehelp het. Wat betref ons lieflike Weskus wind op die dek, ons het 'n hoogtebeperking en mag geen windskerm daar sit nie daarom het ons ook vir jou gewys waar jy meer beskut kon braai. Wat betref die klein wasbakkie is dit ook uiteengesit op die webtuiste wat elke kamer het sodat die gaste volgens hul behoeftes kan bespreek. Alle eenhede is selfsorg eenhede en as gaste langer as 5 nagte bly vra ons hulle of ons weer hul kamer kan diens. Ek het ook gedurende jou verblyf vir jou gewhatsapp om te hoor of alles nog reg is. Volgende keer moet jy liewers in Eenheid 3 bespreek wat 'n groot dubbel opwasbak het asook 'n binnebraai. Hoop jy kom kuier weer.
Vriendelike groete,
Anna-Maria
Charmaine B - Feb 2019
Gemiddeld
Wat 'n wonderlike plek en wonderlike gashere, ek is so lief vir hierdie dame.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
What amazing place and amazing hosts, I love this lady so much.
What amazing place and amazing guest house, I had the time of my life and I was very sad to leave the guest house. What amazing person I met and I will never forget you Anne-Marie, thank you very much for your welcoming, I feel like I know her for a very long time, I will come back!
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Lagoonside @ 77 se terugvoer
Hi Charmaine
Baie dankie vir jou puik resensie, ek waardeer dit opreg. Ek is so bly julle het by ons gebly en so ook jul wittebrood by ons gevier. Die seilbootjie wat ons as geskenk van julle gekry het, staan in jul 'honeymoon suite' en sal altyd 'n spesiale plekkie by [email protected] hê. Ek sien uit na jul volgende kuier, julle is 'n oulike paartjie.
Vriendelike groete
Anna-Maria
Marlene En Danie V - Jan 2019
Gemiddeld
Uitstekend, hier sal ek week kuier.
Karen C - Des 2018
Gemiddeld
Very neat and clean. Close walk to beach.
Rachell H - Nov 2018
Gemiddeld
Uitstekend.
Martin V - Okt 2018
Gemiddeld
Absolute rustigheid.
Jacobus Leslie J - Okt 2018
Gemiddeld
Fantasties.
Eben B - Okt 2018
Gemiddeld
Ongelooflik lekker en netjies.
Rubin A - Okt 2018
Gemiddeld
Dit was fantasties en lekker.
Anton F - Sep 2018
Gemiddeld
Fantasties.
Mark S - Sep 2018
Gemiddeld
Perfek.
Lagoonside @ 77 se terugvoer
Beste Mark,
Baie dankie vir jul kuier en fantastiese resensie. Ek hoop daar is volgende keer meer sonskyn vir jou en Johan se golf. Julle was wonderlike gaste, sien jul binnekort weer.
Vriendelike groete
Anna-Maria
Spike E - Sep 2018
Gemiddeld
Absoluut fantasties.
Lagoonside @ 77 se terugvoer
Beste Spike,
Baie dankie vir jul kuier en die fantastiese resensie. Dit was so lekker om jul te ontmoet, julle was awesome gaste. Ek is ook bly julle het jul pakkie ontvang wat julle vergeet het. Sien jul volgende blomme seisoen weer.
Vriendelike groete
Anna-Maria
Adri S - Aug 2018
Gemiddeld
Heerlik en rustig.
Lagoonside @ 77 se terugvoer
Beste Adri en Pat,
Baie dankie vir jul fantastiese resensie. Dit was so lekker om julle 2 te ontmoet julle was wonderlike gaste. Ek is bly julle het al die [email protected] geniet. Kom kuier gerus weer.
Vriendelike groete
Anna-Maria
Hanneli Z - Aug 2018
Gemiddeld
Aangenaam.
Lagoonside @ 77 se terugvoer
Hi Hanneli,
Baie dankie vir jul kuier hier by [email protected] in Langebaan en ook vir ons goeie resensie. Terloops ek het glad nie hier in Langebaaan 'n buite-seisoen nie - Augustus en Sept is eintlik ons hoë seisoen met al die pragtige blomme om ons en my pryse is altyd dieselfde behalwe vir Desember en Januarie. Ek is bly jul het jul motorfiets byeenkoms baie geniet. Kom kuier gerus weer.
Vriendelike groete,
Anna-Maria
Carl P - Aug 2018
Gemiddeld
[email protected] bied alles wat jy vir 'n kort verblyf, soos 'n naweek, nodig het.
Lagoonside @ 77 se terugvoer
Goeiedag Carl,
Baie dankie vir jou kuier en vir ons goeie resensie. Ons gee gewoonlik die alarm ook by as daar nie ander gaste is nie, maar gelukkig met die Trelllidore asook diefwering en veilige parkering agter geslote remote hekke, voel die meeste gaste altyd veilig.
Kom kuier gerus weer en alle sterkte met jou navorsing vir jou M.
Vriendelike groete,
Anna-Maria
Danico P - Jul 2018
Gemiddeld
Dit was absoluut tops.
Lagoonside @ 77 se terugvoer
Hi Danico en Sandra,
Baie dankie vir jul fantastiese resensie - ek waardeer dit baie. Baie dankie vir jul kuier - altyd so lekker as gaste ons 'huisie by die see' so kan geniet. Dit was net so lekker om jul te ontmoet - julle is awesome gaste!!!!! Kom kuier weer.
Vriendelike groete,
Anna-Maria
Liesl H - Mei 2018
Gemiddeld
Fantasties! Luilekker naweek.
Lagoonside @ 77 se terugvoer
Goeiedag Liesl,
Baie dankie vir jul bespreking en kuier by ons. Ons is bly jou man se 50ste verjaarsdag saam met jul kinders het jul by ons gevier. Baie dankie vir jul fantastiese resensie, ons waardeer dit opreg. Kom kuier weer, julle was wonderlike gaste.
Vriendelike groete,
Anna-Maria
Veranay J - Mei 2018
Gemiddeld
Ontspannend en hou van die uitsig op stoep.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Relaxing and love the view on porch.
The welcoming was so warm and overwhelming, felt at home.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Lagoonside @ 77 se terugvoer
Hi Veraney
Baie dankie vir jou bespreking hier by ons vir Natasha en Henry. Dit was so aangenaam om hul te ontmoet, hulle is fantastiese gaste. Baie dankie vir ons pragtige resensie, ons hoop om hulle gou weer te sien.
Vriendelike groete
Anna-Maria
Christelle P - Mei 2018
Gemiddeld
Asemrowend, rustig verby. Love die plekkie.
Lagoonside @ 77 se terugvoer
Hi Christelle
Baie dankie vir jul bespreking hier by ons. Julle was fantastiese gaste. Baie dankie vir ons puik resensie, ons hoop om jul gou weer te sien.
Vriendelike groete
Anna-Maria
Fred J - Mei 2018
Gemiddeld
Fantasties.
Lagoonside @ 77 se terugvoer
Beste Fred,
Baie dankie vir jou oorbly by [email protected] en die fantastiese resensie. Dit was baie aangenaam om jou te ontmoet.
Vriendelike groete,
Anna-Maria
Semantha D - Mei 2018
Gemiddeld
Rustig.
Lagoonside @ 77 se terugvoer
Goeiedag Semantha
Baie dankie vir jul review, ek waardeer dit. Dit was baie lekker om jul te ontmoet en ek is bly jul kon die heerlike rustigheid van [email protected] geniet. Ek is ook by dat julle die 30% flash deal kon gekry het van [email protected] Kom kuier gerus weer, julle is awesome gaste.
Vriendelike groete
Anna-Maria
Fc V - Mrt 2018
Gemiddeld
Fantasties.
Lagoonside @ 77 se terugvoer
Goeie dag Fc
Baie dankie vir julle kuier, dit was fantasties om jul te ontmoet. Fc wat betref die 2-plaat stofie - volgende keer moet jul in Unit 3 bespreek wat 'n ten volle toegeruste kombuis het met 'n stoof, groot dubbeldeur yskas, wasmasjien, skottelgoedwasser asook 'n heerlike binne-braai. Baie dankie vir jul positiewe resensie asook jul spesiale briefie in ons Gaste-Boodskap boek. Julle was wonderlike gaste, sien gou weer.
Vriendelike groete
Anna-Maria
Jean M - Mrt 2018
Gemiddeld
Baie baie lekker gebly was so huislik!
Lagoonside @ 77 se terugvoer
Beste Jean,
Baie dankie vir jul pragtige resensie en vir jul kuier by [email protected], dit was aangenaam om julle te ontmoet. Kom kuier gerus gou weer.
Vriendelike groete,
Anna-Maria
Stefan V - Mrt 2018
Gemiddeld
Baie lekker gebly kan dit vir seker aanbeveel.
Lagoonside @ 77 se terugvoer
Hi Stefan
Baie dankie vir jul kuier by [email protected] Dit was aangenaam om julle te ontmoet. Baie dankie vir jou mooi resensie, ons waardeer dit. Kom kuier gerus wees.
Vriendelike groete
Anna-Maria
Enno B - Mrt 2018
Gemiddeld
Very nice place to stay.
Lagoonside @ 77 se terugvoer
Hi Enno,
Thank you for your stay with us, it was so nice to meet you. You were awesome guests, and we hope to see you in 2019 for your next holiday season of kite-surfing.
Kind regards,
Anna-Maria
Belinda M - Mrt 2018
Gemiddeld
Was fantasties!
Lagoonside @ 77 se terugvoer
Hi Belinda
Baie dankie vir jul kuier hier by ons, dit was aangenaam om julle te ontmoet. Baie dankie vir jou fantastiese resensie, ons waardeer dit opreg. Kom kuier gerus gou weer.
Vriendelike groete
Anna-Maria
Aletta H - Mrt 2018
Gemiddeld
Was aangenaam verras.
Lagoonside @ 77 se terugvoer
Hi Aletta
Baie dankie vir jul kuier hier by ons, dit was aangenaam om jul te ontmoet. My plesier om ekstra huisvesting vir jul dogter te verskaf, julle is fantastiese gaste. Baie dankie vir ons mooi resensie, ons waardeer dit opreg. Kom kuier gerus weer.
Vriendelike groete
Anna-Maria
Susan T - Feb 2018
Gemiddeld
Fantasties!
Lagoonside @ 77 se terugvoer
Goeie dag Susan
Baie dankie vir jou pragtige resensie, dit is altyd so lekker om te hoor as mense al die ekstra bederf, en ons plekkie geniet. Dit was aangenaam om julle te ontmoet, julle was fantastiese gaste. Ons wag vir jul volgende besoek.
Vriendelike groete
Anna-Maria
Maria Anna W - Feb 2018
Gemiddeld
Nice place to stay.
Jaremy V - Feb 2018
Gemiddeld
Eksoties.
Carol B - Jan 2018
Gemiddeld
Sielsverrykend.
Frik V - Jan 2018
Gemiddeld
Aangename plek naby alles.
Stia S - Des 2017
Gemiddeld
Baie rustig vriendelike, behulpsame ontvangs en verblyf.
Alrene B - Des 2017
Gemiddeld
It was good.
Carl R - Des 2017
Gemiddeld
Amazing destination.
Lagoonside @ 77 se terugvoer
Goeiedag Carl,
Baie dankie vir jou kuier, dit was heerlik om jou te ontmoet! Baie dankie vir jou mooi resensie, ons waardeer dit opreg. Sien jou spoedig weer.
Vriendelike groete
Anna-Maria
Emile T - Nov 2017
Gemiddeld
Fantastiese huis in ideale ligging met 'n skitterende uitsig!
Lagoonside @ 77 se terugvoer
Beste Emile en Janlie,
Baie danie vir jul kuier by [email protected] Ons is baie bly julle het jul kuier geniet en dit was voorwaar aangenaam om so 'n oulike jong klomp mense te ontmoet. Hoop ons sien jul gou-gou weer vir jul volgende kuier en gholf-toernooi.
Vriendelike groete,
Anna-Maria
Stephanie M - Nov 2017
Gemiddeld
Perfekte akkommodasie net 'n klein entjie se stap van die strand af.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.