Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Laguna La Crete 216

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Nikashni Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Laguna La Crete 216
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Elmarie O - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie O
Gesin met tieners

Ons het gekry wat ons verwag het. Laguna La Crete 216 is netjies, gerieflik en naby aan die strand.

Laguna La Crete is baie netjies en prakties ingerig. Dit akkomodeer 'n gesin van 6 met gemak. Daar is aircon vir die warm kus temperature, WiFi en battery lampe en gasbraai wat baie help tydens loadshedding. Kliëntediens is puik! Ons sal verseker in die toekoms weer daar wil oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R650
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Selvey-laan 5, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA817b072ce4a7668ce0144d2fce43db3c384ac2ed37563f8e9444e1705774d2f481eb966fad65c2e6e78b03655808956be01b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 5 Selvey Avenue Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.8362875 30.39339883373
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem