LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Laguna La Crete 4 | LekkeSlaap
+10

Laguna La Crete 4

Selfsorg
Laguna La Crete 4
Vanaf R735
per eenheid
Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Let asb. daarop dat 'n administrasiefooi van R550 en 'n terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 voor aankoms betaalbaar is en nie by die tarief ingesluit is nie. Die besprekingsooreenkoms wat ná die betaling van die deposito aan die kliënt gestuur word, moet voor aankoms ingevul en teruggestuur word. Geen sleutels sal oorhandig word sonder die nodige dokumentasie wat aan Just Property terugbesorg is nie. Die breekskadedeposito sal binne die eerste week van die volgende maand na die uitklokdatum terugbetaal word, minus enige aftrekkings vir breekskade. Sou die eiendom opsetlik, of per ongeluk beskadig word, stem jy in om vir enige vermelde skade te betaal indien dit die bedrag van die breekskadedeposito oorskry. Sou jy by die eiendom aankom en opmerk dat daar skade is, is die onus op jou om ons daarvan onmiddellik in kennis te stel. Die breekskadedeposito sal in bewaring gehou word en aan die rekeninghouer wat deur jou genomineer word, uitbetaal word. Onthou asb. om jou bankbesonderhede aan ons te e-pos. Moet asb. nie die maksimum aantal gaste wat in die eenheid toegelaat word, oorskry nie. Indien gaste versuim om aan hierdie versoek te voldoen, sal uitsetting plaasvind sonder terugbetaling en sonder 'n kennisgewingsperiode. 'n Nie-terugbetaalbare kansellasiefooi van R500 word op alle kansellasies gehef. Die R500 is bo en behalwe die persentasie wat reeds as die kansellasiefooi aangedui word. Rook is verbode binne die eenhede, woonstelle of huise, en indien hierdie reël oortree word, sal gaste die volle breekskadedeposito verbeur. Moenie vergeet om die volgende saam te bring nie: Swem- en badhanddoeke. DStv-dekodeerder met afstandbeheer en kaart. Skoonmaakmiddels en toiletpapier. Ons voorsien die eerste rol toiletpapier vir elke badkamer. Sou jy van die skoonmaakdienste in die eenheid gebruik wou maak, moet jy ons 24 uur voor die dag wat jy die dienste versoek, in kennis stel. Ons voorsien nie 'n skoonmaakdiens nie, maar dit kan met ons gereël word en direk aan die skoonmaker wat vir die eenheid verantwoordelik is betaal word. Die huurder moet die skoonmaker om 08:00 by ons kantoor kom optel. Skoonmaakdienste is nie op Sondae en openbare vakansiedae beskikbaar nie. Inkloktyd: nie voor 14:00 nie. Geen sleutels kan aan gaste oorhandig word voordat die volledige of finale bedrag nie betaal is nie. Gaste moet asb. seker maak dat die volledige balans in ons bankrekening reflekteer 7 dae voordat hulle inklok. Sleutels moet by Just Property Uvongo afgehaal word, aanwysings na die vakansie-eiendom sal in 'n koevert aan gaste voorsien word. Indien gaste na-ure arriveer moet die sleutels by Wolf Security in Uvongo afgehaal word. Aankoms oor naweke of openbare vakansiedae: sleutels moet by Just Property Uvongo se kantore afgehaal word voor 11:00, en indien later, by Wolf Security in Uvongo. Sleutels moet aan Just Property Uvongo se kantoor terugbesorg word en/of in die

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

1 maand voor die inklokdatum: 50% van die deposito is terugbetaalbaar.
2 weke voor die inklokdatum: 25% van die deposito is terugbetaalbaar.
Minder as 2 weke voor die inklokdatum: 0% van die deposito is terugbetaalbaar.

'n Nie-terugbetaalbare administrasiefooi van R500 word op alle kansellasies gehef. Dié R500 is bo en behalwe die persentasie wat reeds as die kansellasiefooi aangedui is.

Vanaf R735
per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: Selveylaan, Uvongo, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3bcb1d19cd0eed912a33a9ceb80969ceaaf09b425fdc55efdb771a605b81c4f8f224616f578fc8ae1f3a2eb1a20da3f153f9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R735  per nag (plek vir 6) Selvey Avenue Uvongo 4275 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 08:00 -30.83677906191 30.392722065607
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!