Lalalu
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plantasiestraat 5, Heatherlands, George, 6529, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 10
- Vanaf R720 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Lalalu is 'n knus kothuis naby die Outeniekwaberge in Heatherlands, George en dit bied gerieflike oornagverblyf. Dis die ideale verblyf vir bergfietsryers, velddrawwers en voetslaangeesdriftiges met nabye toegang tot die roetes.
Die oopplan-kothuis bied slaapplek aan 3 gaste en het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Skoon, wit linne, badhanddoeke en seep word voorsien.
Die kombuisie is met 'n induksiestoofplaat, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gratis WiFi en 'n TV is beskikbaar.
Die eenheid het 'n lieflike stoep met sitplek in die koelte en in die son - die ideale plek om 'n koppie koffie in die oggend te geniet. Die WiFi bly aan tydens beurtkrag.
Die kothuis is 20 minute se ry vanaf Victoriabaai en Heroldsbaai en 11 km vanaf George Lughawe. Net om die hoek van die kothuis is die TrailKiosk asook Rocket Coffee House vir lekker versnaperings.
Slaapplek
’n Bespreking by Lalalu sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
- Seep
- Toiletware
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Benita Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Jaar gelys 1
Ligging
- Plantasiestraat 5, Heatherlands, George, 6529, Wes-Kaap
- Gaste dink Lalalu het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Heatherlands George Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plantasiestraat 5, Heatherlands, George, 6529, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 10