Lalapanzi Cottage
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Vanessa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Jaar gelys 2
Opsomming van Resensie
Jolene S - Apr 2024
Algehele gradering
Dit was nie besonders nie, want die netheid en reuk was nie goed nie.
Hansie D - Okt 2023
Algehele gradering
Heerlik!
Lalapanzi Cottage se terugvoer
Dankie Hansie
Altyd lekker om te hoor ons gaste kuier lekker op die stoep. Ons hoop ons sien julle spoedig weer hier by ons.
Groete,
Vanessa.
Andries M - Sep 2023
Algehele gradering
It was very nice, welcoming and enjoyable place to stay in.
Lalapanzi Cottage se terugvoer
Ah Andries, thank you for our awesome review. We will welcome you back any time. See soon
Conerick B - Apr 2023
Algehele gradering
It's a wonderful place.
Lalapanzi Cottage se terugvoer
Dear Conerick
Thank you for your review. We always appreciate positive feedback from our guests. Lalapanzi Cottage is ready for your next visit and hopes to see you soon.
Best regards
Vanessa
Danie B - Mrt 2023
Algehele gradering
Bakgat - lekker huis om in te bly, goed en met kwaliteit toegerus en alles wat nodig is vir lekker verblyf.
Lalapanzi Cottage se terugvoer
Sjoe, Danie. Wat 'n wonderlike resensie. Baie dankie vir die tyd uit jou dag om vir ons so goeie resensie te skryf, baie dankie. Ons hoop julle kom kuier gou weer, die stoep roep. Vriendelike Groete, Vanessa
Alex D - Jan 2023
Algehele gradering
Lovely beach vibes.
Lalapanzi Cottage se terugvoer
Hi Alex, thank you so much for taking the time to provide feedback.
We are so delighted to receive a 5 star rating. It is much appreciated.
We look forward to seeing you again soon.
Best wishes,
Lalapanzi Cottage
Mare' F - Mei 2022
Algehele gradering
Lovely relaxing, weekend. A good self-catering house, with a lovely deck. Neat and clean.
Lalapanzi Cottage se terugvoer
Thank you for a lovely review, Mare. We are so glad you enjoyed our Lalapanzi Cottage, and hope to have you stay with us again sometime soon.
Fern V - Apr 2022
Algehele gradering
Comfortable and easy.
Lalapanzi Cottage se terugvoer
Thank you Fern, we know you had a great time with your family and we hope to welcome you back soon.
Best regards,
Vanessa
Renée K - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie lekker gekuier. Skoon en netjies.
Lalapanzi Cottage se terugvoer
Dankie Renee - altyd lekker om te hoor ons gaste het lekker gekuier. Lalapanzi Cottage staan reg vir julle volgende wegbreuk.
Groete
Vanessa
Cheryl C - Mrt 2022
Algehele gradering
Fantastic location.
Lalapanzi Cottage se terugvoer
Thank you Cheryl - your feedback so much appreciated. Looking forward to see you again.
Best regards Vanessa
Heleen P - Feb 2022
Algehele gradering
Beautiful views from the terras with lots of sun and shadow.
Lalapanzi Cottage se terugvoer
Heleen - we so appreciate your review and feedback - thank you. You will be happy to know all renovations are done and the terrace has a beautiful new railing as well. We would love to welcome you back soon.
Best regards
Vanessa
Liesel J - Jan 2022
Algehele gradering
Ons kan Lalapanzi Cottage sterk aanbeveel, perfekte ligging met mooi uitkyk op Keurboomstrand.
Lalapanzi Cottage se terugvoer
Baie dankie Liezel - so bly om te hoor julle het lekker gekuier. Ons kan nie wag om julle terug te verwelkom nie.
Vriendelike groete,
Vanessa
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: P0394-pad, Mare Nostrum 11 en 12, Keurboomstrand, 6602, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom