Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Langebaan Country Estate

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Rook word nie binne toegelaat nie.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Geen harde geraas word na 22:00 toegelaat nie.
Gebruik slegs die toestelle vir beoogde gebruik.
Gebruik water en elektrisiteit spaarsamig.
Daar is 'n spoedbeperking van 30km/h
Geen groot vure word in die braai-area toegelaat nie.
Gebruik huis en meubels met sorg.
Alle reëls van die eiendom moet nagekom word.
Alle boetes word by die gaste se eie rekening bygevoeg en sal van die breekskadedeposito afgetrek word.
Geen toegang sonder dat die breekskadedeposito betaal is nie.
Gaste het toegang tot WiFi, 'n TV-boks en Chromecast. Die eenheid het nie DStv nie, maar gaste kan hul eie DStv Now gebruik.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aldegrondeweg 20, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6b1b48da5b67fcad977d89ac4849ffd5fdee8f81c2bf02c1b3920a7f76cc152a739f97ecbe4b12ecc9806468da13c477d629?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 10) 9 5 1 5 20 Aldegronde Way Langebaan Country Estate 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.0734329 18.0539575
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem