Lagoon View Villa
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sandvygiestraat 24, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Lagoon View Villa bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike dubbelverdiepinghuis in Langebaan. Hierdie huis is 1,1 km vanaf die Langebaan-seiljagklub geleë.
Dié huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers op die boonste verdieping. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke badkamer het 'n bad en 'n stort.
Op die onderste verdieping is daar 'n kuierarea met 'n TV waarop gaste by hulle eie DStv- of Netflix-rekeninge kan inteken.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond toegerus. Daar is ook 'n gastetoilet, 'n omheinde tuin en braaigeriewe.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek met ruimte vir 'n sleepwa of 'n boot.
Slaapplek
’n Bespreking by Lagoon View Villa sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Nita Geverifieer
Eiendomme 16
Resensies 188
Jaar gelys 11
Ligging
- Sandvygiestraat 24, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Lagoon View Villa het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Myburgh Park Langebaan Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sandvygiestraat 24, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom