LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Langs die BreeSee | LekkeSlaap
+24

Langs die BreeSee

1 resensie
Selfsorg
Langs die BreeSee
Vanaf R2 800
per eenheid
Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Tariewe is vir selfsorg.

Belasting en Ekstras

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R250 is betaalbaar. Die balans en breekskadedeposito moet 7 dae voor die inklokdatum betaal word. Gaste moet asseblief ook hul eie DStv-dekodeerder, -kabels, -afstandbeher en -slimkaart saambring. Gaste moet asb. hul eie bad- en strandhanddoeke saambring. Let asb. daarop dat dele van die huis via trappe bereik word en dit moontlik nie geskik is vir bejaardes of gaste met gestremdhede nie. Daar is 'n hekkie op die eerste vloer aan die bopunt van die trap wat dit veilig maak vir kinders. Oormatige geraas na 23:00 word nie toegelaat nie. 'n Maksimum van 6 gaste word toegelaat en gaste sal gevra word om te ontruim as dié getal oorskry word. Rook is verbode in Langs die BreeSee. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie. 'n Addisionele skoonmaakdiens is beskikbaar op versoek teen 'n addisionele koste.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sebastianstraat 28, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWqBFav3zKWRx3T3aQWIt67rdDDfIdKig1IL0XnjTFWtyLLACPd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 800  per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 28 Sebastian Street Witsand 6666 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.395866865799 20.833893887626
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!