LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Lapa 1 | LekkeSlaap
+10

Lapa 1

1 resensie
Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Lapa 1
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Danie M - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties! Beste waarde vir geld!

Met ons aankoms is ons verwelkom deur die eienaar, vriendelik en behulpsaam! Alles is nagegaan om te verseker ons verblyf is van die beste. Ys in die vrieskas, melk en vars water in die yskas. Koffie, tee, suiker - meer as wat ons kan gebruik, selfs perkoleer koffie! Sagte spierwit handdoeke, gerieflike bed, TV met al die kanale, moderne braai geriewe met "charcoal" en blitz! Wat meer kan mens vra vir gerief. "Home away from home"!

Lapa 1's terugvoer

Vreeslik dankie vir julle resensie Marie/Danie.
Ek is baie bly dat julle julle verblyf geniet het en sal verseker enige tyd met graagte weer julle gasheer wil wees !!
Groete en Baie Sterkte !!
Fanie Louw

Lapa 1
Vanaf R590
per nag (plek vir 2)
Vanaf R590
per nag (plek vir 2)
Vanaf R590
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Miller Clary-straat 90, Elarduspark X22, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA971e823fa8ea9b014c82a33a009a61db4b945e9666e5c12090b94fa85821fdb68d20081d3760bb54dc23916a685abd5c1ec2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R590  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 90 Miller Clary Street Elardus Park X22 0181 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.8292 28.255
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!