LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Laridae 4 | LekkeSlaap
+16

Laridae 4

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Challenge-rylaan 6, Laridae 4, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R20 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Laridae 4 is 'n moderne woonstel in 'n veilige kompleks in Plettenbergbaai, 'n prentjiemooi kusdorp op die Tuinroete. Dié dorp het pragtige strande, insluitend 'n Blouvlagstrand met mooi uitsigte en warm water.

Die smaakvol versierde tripelverdiepingwoonstel bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers met lugversorging en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is op die boonste verdieping en het 'n koningingrootte-bed, 'n TV met DStv, Netflix, Apple TV, 'n kluis, Nespresso-koffiemasjien en 'n privaat balkon met stoepmeubels. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die ander 3 slaapkamers is op die tweede verdieping en het 'n koningingrootte-bed, stapelbed en 2 enkelbeddens. Dié slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort-oor-bad. Al die kamers het vertikale hortjies, lamelvloere en gehaltelinne en -handdoeke.

Die kombuis is met gehalte-toebehore, soos 'n yskas-vrieskas, stoof, ingeboude oond, mikrogolfoond, koffiemasjien, skottelgoedwasser en wasmasjien-tuimeldroër toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste, 'n gemaklike sitkamerstel, 'n TV met sekere DStv-kanale, Netflix, Apple TV en 'n kaggel. Daar is ook gratis WiFi.

Die kompleks het 'n lieflike grasperk waar kinders kan speel, 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by Laridae 4 sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Kinderstapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKinderstapelbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Challenge-rylaan 6, Laridae 4, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R20 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf R20 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Challenge-rylaan 6, Laridae 4, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6H4f7smenzqqI7DV9umNb5gVA9UL2eBZ9e6TvHHDDhdsGscFai?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R20 000  per nag (plek vir 8) 6 Challenge Drive Laridae 4 6600 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -34.050547 23.3615339
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!