Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lasarus @ Hartenbos

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oranjelaan Pudumo, Hartenbos, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 600 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Lasarus @ Hartenbos is 'n selfsorgwoonstel sowat 800 m se stap vanaf die Hartenbos-seefront, restaurante en inkopiesentrums.

Hierdie eenheid bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders. Dit beskik oor 2 smaakvol gemeubileerde slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eet- en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n dubbelbed en 'n enkelbed in die tweede slaapkamer. Daar is ook 'n enkelbed in die leefarea. Die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieksas, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit lei na ronde tafels met stoele waar gaste etes kan geneit. Verder lei dit ook na die leefarea met gemaklike sitplek en 'n TV.

Die skuifdeur van die leefarea lei na 'n klein balkon met 'n braaai-area. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.

Die woonstel is naby verskeie aktiwiteite, soos wildritte, wynproe, Zipline, haihokduik, diepseeduik, visvang-bootritte, kunsgalerye, museums, staproetes, valskermsweef, helikopterritte om die skouspelagtige kuslyn van Mosselbaai en vele meer.

Slaapplek

’n Bespreking by Lasarus @ Hartenbos sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Kindermatras vir 2
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xKindermatras vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 3 resensies vir Lasarus @ Hartenbos
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Marijke Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 4

Jaar gelys 4

Ligging

  • Oranjelaan Pudumo, Hartenbos, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lasarus @ Hartenbos het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R3 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oranjelaan Pudumo, Hartenbos, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA69bf325e505c16090eed93a23491a330787a78acbc7e7c601386c51e4c55d29acbc7f09a0433257652bbd615fa8e43c3fdd9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 Oranje Ave Pudumo Hartenbos 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-18:00 10:00 -34.128448372102 22.112154903534
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem