LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Laughing Seagull | LekkeSlaap
+20

Laughing Seagull

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat, Schaapenzicht 10, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 963 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Laughing Seagull is 'n selfsorg-dorsphuis in die bekende en veilige Smartie Town-kompleks reg teen die strand in in Langebaan. Laughing Seagull is in die tweede ry van die Smartie Town huise.

Die huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, en die tweede en derde slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens en deel 'n tweede badkamer met 'n stort-oor-bad.

Die oopplan-kombuis is goed toegerus en sluit die nodige toebehore in om maaltye mee voor te berei, sowel as 'n skottelgoedwasser. Die leefarea het rottangmeubels en 'n TV met volledige DStv-kanale. Die leefarea lei na 'n stoep met 'n ingeboude braai, tafel en stoele.

Die huis is bo-op 'n motorhuis geleë en het 'n trap wat na die ingang lei. Daar is parkeerplek vir 2 voertuie in die kompleks.

Die perseel is loopafstand van die Spar en klein winkels en restaurante van Langebaan af. Dit is net 4 km vanaf die Langebaan Landgoed en 8 km vanaf Mykonos Casino.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Hoofstraat, Schaapenzicht 10, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 963
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 963
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat, Schaapenzicht 10, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZtFH0k6x0ZqKoEzyrXB7vS3gVcX1wbobebg4n7tvq3MY6QoKoG?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 963  per nag (plek vir 6) Hoof Street 10 Schaapenzicht 7357 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.090107476514 18.031481082354
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!