Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lavender Cottage

Selfsorg
Lavender Cottage
Vanaf
Vanaf R860
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Lavender Cottage is in Langebaan geleë en bied rustige selfsorgverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel. Dit is ideaal vir enkelreisigers of paartjies wat net wil ontspan. Dié knus kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n gemaklike dubbelbed en 'n aparte badkamer met 'n stort. WiFi is beskikbaar. Die oopplan-leefarea beskik oor gemaklike sitplek en 'n kombuisie wat met 'n yskas, stoof, oond, skottelgoedwasser, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Daar is 'n privaat stoep met braaigeriewe en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Lavender Cottage is naby winkels en restaurante en bied maklike toegang tot ander geriewe. Die strand is net 2 km ver.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook en vape is streng in die verblyf verbode.
Partytjies word nie op die perseel toegelaat nie.
Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Geen bykomende gaste word toegelaat om oor te bly nie.
Gaste is vir enige breekskade of vermiste items aanspreeklik.
Gaste moet seker maak dat alle deure en vensters snags of wanneer hulle die perseel verlaat gesluit is, asook dat toestelle afgeskakel is.
Die eienaar of bestuurder van die verblyf aanvaar geen verantwoordelikheid vir enige skade of verlies van gaste se besittings nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R860
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fairway-rylaan 40, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe3d1fae236068af0f157bb06aebc2051fc483b10686e45b8f91132f2ece9bbfe8003e47e6ef834cd478a8f0cc9e18b9dd8d8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R860 per nag (plek vir 2) 40 Fairway Drive Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -33.083953109826 18.043708699406
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem