Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lavender Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fairway-rylaan 40, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R860 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Lavender Cottage is in Langebaan geleë en bied rustige selfsorgverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel. Dit is ideaal vir enkelreisigers of paartjies wat net wil ontspan.

Dié knus kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n gemaklike dubbelbed en 'n aparte badkamer met 'n stort. WiFi is beskikbaar.

Die oopplan-leefarea beskik oor gemaklike sitplek en 'n kombuisie wat met 'n yskas, stoof, oond, skottelgoedwasser, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Daar is 'n privaat stoep met braaigeriewe en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Lavender Cottage is naby winkels en restaurante en bied maklike toegang tot ander geriewe. Die strand is net 2 km ver.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Fairway-rylaan 40, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R860
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R860
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fairway-rylaan 40, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe3d1fae236068af0f157bb06aebc2051fc483b10686e45b8f91132f2ece9bbfe8003e47e6ef834cd478a8f0cc9e18b9dd8d8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R860 per nag (plek vir 2) 40 Fairway Drive Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -33.083953109826 18.043708699406
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem