Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Laventelbos

Eenheid 2
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Hierdie oopplan-eenheid het 2 dubbelbeddens en is geskik vir 4 gaste. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien, Die eenheid het 'n kombuis met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof en oondjie, 'n mikrogolfoond, basiese eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n eiland met stoeltjies ook. Die kamer lei na die lekker stoep wat buitesitplek en braaigeriewe het. Daar is ook 'n tuinarea waar kinders kan speel.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
2 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

'n Skoonmaakfooi van R150 is betaalbaar wanneer die oopplan-eenheid bespreek word.
'n Skoonmaakfooi van R300 is betaalbaar wanneer die Ou Huis bespreek word.
Let asb. daarop dat daar 2 goedgemanierde honde op die perseel is.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 1
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 5 persone
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die oopplan-eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie het 'n yskas, mikrogolfoond, tweeplaatstoof en oondjie, toonbank met stoele, en koffie- en teemaakgeriewe. Daar is 'n stoepie met ingeboude braaigeriewe en 'n see-uitsig. Daar is 'n ekstra kamer vir gaste om te gebruik, maar dit moet voor bespreking bevestiging is gereël word. Die kamer is teen 'n ekstra koste beskikbaar en het 'n dubelbed en enkelbed, asook aparte toilet.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe insluit.

Huisreëls

'n Skoonmaakfooi van R150 is betaalbaar wanneer die oopplan-eenheid bespreek word.
'n Skoonmaakfooi van R300 is betaalbaar wanneer die Ou Huis bespreek word.
Let asb. daarop dat daar 2 goedgemanierde honde op die perseel is.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Hoofhuis
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 8 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die hoofhuis het 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Twee van die kamers het koninggrootte-beddens en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Die huis het 2 badkamers waarvan 1 en suite is en die ander een apart is. Die kombuis is goed toegerus en het 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, koffiemasjien en kookgeriewe. Daar is 'n slaapbank in die sitarea en 'n binnebraai in die leefarea.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe insluit.

Huisreëls

'n Skoonmaakfooi van R150 is betaalbaar wanneer die oopplan-eenheid bespreek word.
'n Skoonmaakfooi van R300 is betaalbaar wanneer die Ou Huis bespreek word.
Let asb. daarop dat daar 2 goedgemanierde honde op die perseel is.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg, Rooipitjiestreet, Laventelbos Plaas, Gouritsmond, 6696, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAktN66QNKjrqrurSkCWB25EWbxu67f6VqthqoiuuFqiADpsxOHc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 59 5 1 5 Kus Road Rooipitjie Street, Farm Laventelbos 6696 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.365495310899 21.849739014211
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem