Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lazy Daze

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Laurence Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 2 resensies vir Lazy Daze
Netheid
5.0/5
Diens
3.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.5/5
Charlene P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Charlene P
Saam met vriende

Mooi huis, raserige bure.

Let op: mens huur nie die hele huis nie. Slegs een slaapkamer uit die drie was oopgesluit vir ons verblyf (deure het kombinasieslotte, dis die eerste keer wat ons dit sien in al die jare wat ons al julle gebruik), eienaar was nie op die perseel om in te teken en die ekstra breekdeposito (R2,000) te kollekteer nie. Swak kommunikasie (boodskap 3 dae voor die einde van ons verblyf om te vra vir breekdeposito oorbetaling, maar geen antwoord toe ek vra vir bankbesonderhede nie). Huis is wel goed toegerus, maar ons sal eerder volgende keer iewers anders bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lazy Daze se terugvoer

Let op dat die hele huis beskikbaar is. Ons het nog nooit ons buur mense gehoor of enige klagtes ontvang nie. Ons gaste klok met tye self in met n “lockbox” toegang. Die instruksies is baie duidelik na die gas gestuur. Ons vind ook dat gaste dit wel so verkies. Indien die gas ‘n verwelkoming verwag het, kan dit beslus gelewer word met versoek. Ons het geen keuse op die webtuiste om beddens/kamers wat gebruik word te beheer nie. Ons het in die verlede n “egpaar” ontvang waar dit slegs 2 mense sou wees, maar al die kamers was gebruik. Die tariewe word per persoon aangedui, daar is dus mense wat oneerlik is en daarom as n gas geboek het vir 2 mense as n egpaar dan maak ons een kamer beskikbaar in die huis. Indien daar meer as 2 gaste boek dan is daar meer kamers beskikbaar in die huis natuurlik. Die gas het laat aand met aankoms neem ek aan, aangedui dat hulle nie ‘n paartjie is nie. Ons het onmiddelik die kode gegee vir die slot vir n additionele kamer. Dit was nie aangedui dat dit nie n paartjie is nie, maar dit was wel vlugtig opgelos en die 2 persone het die queen en dubbel kamers gebruik. Die gas het nie goed gekommunikeer nie en volgens ons versoek is dat die gas asb. ons laat weet wanneer hulle vertrek. Dit het nie gebeur nie. Die deposito vereiste het ons gelos omdat die gas deposito moes betaal vanaf UK. Gaste is welkom om die resensies op n ander platvorms te gaan lees.

Lazy Daze
Karin V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin V
Saam met vriende

Clean and spacious.

Clean and spacious with everything you'd need for a self catering weekend away. Friendly service from the owners.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 800
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Schneiderstraat 31, Franskraal, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA94e102119904b5a9a9f1cde66b0ca09bc59b79f52ba01ef60d1444694d9ad3f665dd578db7ea117e2fd78e4d2052666055a3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 6 mense 2 5 1 5 31 Schneider Street Franskraal 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -34.6069809 19.3928785
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem