Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lazy Daze

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Schneiderstraat 31, Franskraal, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 800 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Lazy Daze is 'n bekoorlike vakansiehuis in Franskraal in Gansbaai. Dit bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf en is ideaal vir 'n klein gesin of groep vriende wat op soek is na oornagverblyf naby die see, Kuslangs Kroeg en Restaurant en die Mini Mark.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die badkamers het elkeen of 'n stort-oor-bad of net 'n stort.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, skottelgoedwasser, lugbraaier, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. 'n Wasmasjien en tuimeldroër is ook beskikbaar. Die ruim leefarea het gemaklike sitplek, 'n etenstafel met 6 stoele en 'n TV met Netflix en DStv Now. Die leefarea lei na 'n privaat tuin en 'n onderdakstoep met ingeboude braaigeriewe en buitesitplek.

Gratis WiFi en veilige parkeerplek agter 'n geslote hek is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Lazy Daze sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 2 resensies vir Lazy Daze
Netheid
5.0/5
Diens
3.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.5/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Laurence Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Jaar gelys 1

Ligging

  • Schneiderstraat 31, Franskraal, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lazy Daze het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Schneiderstraat 31, Franskraal, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA94e102119904b5a9a9f1cde66b0ca09bc59b79f52ba01ef60d1444694d9ad3f665dd578db7ea117e2fd78e4d2052666055a3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 6 mense 2 5 1 5 31 Schneider Street Franskraal 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -34.6069809 19.3928785
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem