Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Sanet Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 36
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Wilma K - Feb 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Le Domaine Self Catering Farm Cottages se terugvoer
Wilma
Ons waardeer die mooi woorde sommer baie. Dankie dat julle met julle spesiale naweek, op die plaas kom kuier het.
Ons sien daarna uit om julle weer terug te verwelkom.
Groete
Melanie
Tahnee D - Jan 2024
Algehele gradering
Exactly what I needed. Peaceful.
Lees meerLe Domaine Self Catering Farm Cottages se terugvoer
Tahnee,
We appreciate your kind words.
Hope to welcome you back in the near future.
Kind Regards,
Melanie
Wilanie V - Jan 2024
Algehele gradering
Wonderlike kuier.
Le Domaine Self Catering Farm Cottages se terugvoer
Wilanie
Baie dankie vir die mooi woorde. Ons sien uit dat julle sommer gou weer kom kuier.
Vriendelike groete
Melanie
Megan K - Des 2023
Algehele gradering
Home away from home.
Lees meerLe Domaine Self Catering Farm Cottages se terugvoer
Megan
It was lovely meeting you and your family. Thank you for the kind words. We cannot wait for you to return to Le Domaine.
Kind Regards
Melanie
Hendrik C - Nov 2023
Algehele gradering
Dankie, ons kom weer. Lekker vrugte was baie welkom.
Le Domaine Self Catering Farm Cottages se terugvoer
Dankie vir die mooi woorde, Hendrik.
Ons sien uit om julle weer te verwelkom op die plaas.
Groete,
Melanie
Jomory I - Okt 2023
Algehele gradering
Tranquil and perfect accommodation away from the busy city life.
Le Domaine Self Catering Farm Cottages se terugvoer
Jomory,
Thank you, appreciate your kind words.
Looking forward to welcoming your group back on the farm
Kind Regards
Melanie
Tashwhille E - Okt 2023
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Lees meerLe Domaine Self Catering Farm Cottages se terugvoer
Tashwhile
Die mooi woorde word baie waardeer. Ons is bly dat jule die spesiale
kuier op Montagu geniet het en julle op die plaas kom kuier het.
Sien daarna uit om julle weer te akkommodeer.
Alles van die beste
Melanie
Anthea P - Jul 2023
Algehele gradering
It is so scenic and peaceful. Will definitely go again and recommend this to everyone. It is a home away from home.
Le Domaine Self Catering Farm Cottages se terugvoer
Anthea,
Thank you for your kind words.
We are looking forward to welcoming you back soon.
Kind Regards
Melanie Marais
Edith M - Apr 2023
Algehele gradering
Beautiful view, peaceful and loved it.
Le Domaine Self Catering Farm Cottages se terugvoer
Edith, thank you for the lovely review. We hope to welcome you back soon. Kind Regards. Melanie
Gugu N - Nov 2022
Algehele gradering
Excellent Service from Le Domaine Self Catering Farm Cottages.
Lees meerLe Domaine Self Catering Farm Cottages se terugvoer
Gugu, thank you for your kind words and great review. We would love to welcome you back on the farm in the near future.
Kind Regards,
Melanie
Chrizelda M - Okt 2022
Algehele gradering
Heerlik.
Le Domaine Self Catering Farm Cottages se terugvoer
Chrizelda,
Dit was lekker om julle op die plaas te ontvang. Ons hoop julle kom kuier sommer gou weer,
Vriendelike groete,
Melanie
Adéle V - Sep 2022
Algehele gradering
Ongelooflike ervaring, fantastiese akkommodasie.
Le Domaine Self Catering Farm Cottages se terugvoer
Adele,
Ons waardeer jou mooi woorde, baie dankie. Dit was lekker om julle as gaste hier te ontvang.
Vriendelike groete
Melanie
Amanda S - Des 2021
Algehele gradering
Our stay was phenomenal on the farm. The units and friendly staff made our stay even more special.
Le Domaine Self Catering Farm Cottages se terugvoer
Amanda,
Thank you for the great review. We are so happy that you enjoyed your stay and are looking forward to welcome you back on the farm.
KInd Regards
Vernon M - Des 2021
Algehele gradering
Goeie wegbreek van die alledaagse gejaag.
Le Domaine Self Catering Farm Cottages se terugvoer
Vernon, ons is bly julle het die kuier op die plaas geniet.
Ons sien daarna uit om julle weer te ontvang.
Vriendelike groete
Le Domaine
Sue H - Nov 2021
Algehele gradering
Bo my verwagting. Aangenaam verras deur die heerlike perske-verrassing.
Le Domaine Self Catering Farm Cottages se terugvoer
Sue,
Baie dankie vir jou mooi woorde. Ons is bly julle groep het die kuier op die plaas geniet.
Ons sien daarna uit om julle terug te verwelkom.
Vriendelike groete
Melanie
Brett L - Sep 2021
Algehele gradering
Fantastic
Le Domaine Self Catering Farm Cottages se terugvoer
Thank you for the great review.
Hope to welcome you back on the farm.
Chereen P - Apr 2021
Algehele gradering
Very nice cottage with perfect layout.
Le Domaine Self Catering Farm Cottages se terugvoer
Thank you for your kind words and great review. Looking forward to welcoming you back on the farm.
Kelly S - Jan 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
Le Domaine Self Catering Farm Cottages se terugvoer
Kelly,
Dit was baie lekker om julle op die plaas te ontvang. Ons sien uit na julle volgende kuier.
Vriendelike groete
Melanie
Devan O - Des 2020
Algehele gradering
Calming destination.
Le Domaine Self Catering Farm Cottages se terugvoer
Devan
We appreciate your review and hope to welcome you back to the farm soon.
Le Domaine
Julia S - Des 2020
Algehele gradering
Oulike plekkie. Mooi view!
Le Domaine Self Catering Farm Cottages se terugvoer
Julia, dankie vir jou terugvoering. Hoop om julle terug te verwelkom op die plaas. Vriendelike groete, Melanie.
Martin B - Nov 2020
Algehele gradering
Plek is netjies, goed geleë, pragtige uitsig oor Montagu.
Le Domaine Self Catering Farm Cottages se terugvoer
Martin, baie dankie vir die positiewe terugvoer. Hoop om julle weer gou terug te verwelkom in die nabye toekoms.
Gadija A - Mrt 2019
Algehele gradering
Lovely and peaceful place.
Le Domaine Self Catering Farm Cottages se terugvoer
Gadija,
Thank you for the review. We will definitely look into your suggestions.
Hope to welcome you back soon.
KInd Regards
Melanie
Franziska A - Jan 2019
Algehele gradering
Rustig, en gemaklik.
Le Domaine Self Catering Farm Cottages se terugvoer
Kom kuier gou weer!
Rayner B - Nov 2018
Algehele gradering
Pragtige en toeganklike ligging met vriendelike hulp.
Le Domaine Self Catering Farm Cottages se terugvoer
Dankie Rayner! Hoop ons sien jul volgende jaar met die Classic weer.
Angelic B - Jan 2018
Algehele gradering
Dit was fantasiese familietyd en ideale plek.
Le Domaine Self Catering Farm Cottages se terugvoer
Angelic
Dankie vir die positiewe terugvoering. Was lekker om julle as ons gaste te ontvang.
Sterkte vir die jaar wat voorlê en ons hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Melanie
Gawie V - Des 2017
Algehele gradering
Netjiese akkommodasie, sentraal geleë vir besoeke aan ander dorpe op die R62-roete.
Le Domaine Self Catering Farm Cottages se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Hoop om julle weer terug te verwelkom.
Vriendelike groete
Melanie
Colin M - Okt 2017
Algehele gradering
You cannot go wrong with Le Domaine.
Le Domaine Self Catering Farm Cottages se terugvoer
Thank you Colin. We are looking forward to your next visit.
Brendan B - Okt 2017
Algehele gradering
Die ideale plek om jou batterye te herlaai.
Le Domaine Self Catering Farm Cottages se terugvoer
Thank you Brandon. We hope to see you again soon.
Ansie A - Okt 2017
Algehele gradering
Baie lekker, stil maar tog naby die dorp.
Le Domaine Self Catering Farm Cottages se terugvoer
Sal fantasties wees om jul weer in die toekoms te ontvang vir die volgende herdenking.
Anneke G - Sep 2017
Algehele gradering
Sonskyn, vars lug, geluk.
Le Domaine Self Catering Farm Cottages se terugvoer
Dankie Anneke, dit sal heerlik wees om jul weer in die toekoms te verwelkom.
Adele R - Mrt 2017
Algehele gradering
Gerieflike huisies en bonus van ten volle toegeruste lapa vir lekke saamkuier.
Lees meerHennie S - Mrt 2017
Algehele gradering
Lekker ontspanne in 'n pragtige omgewing.
Le Domaine Self Catering Farm Cottages se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe resensie. Ons sien daarna uit om julle weer op die plaas te verwelkom.
Le Domaine
Meryl L - Jan 2017
Algehele gradering
Most amazing place.
Le Domaine Self Catering Farm Cottages se terugvoer
It will be great to welcome you back!
Rachida O - Aug 2016
Algehele gradering
Wonderlik en pragtig.
Le Domaine Self Catering Farm Cottages se terugvoer
Dankie Theresa, dit sal heerlik wees om jul weer in die toekoms te ontvang!
Dorothy Z - Des 2015
Algehele gradering
Aangename, gerieflike verblyf, met uiters gasvrye eienaars wat puik diens gelewer het, en ons vakansie onvergeetlik gemaak het.
Lees meerTasneem J - Feb 2015
Algehele gradering
Tranquil, peaceful and great for kids.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 20 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Le Domaine Plaas, Montagu, 6720, Wes-Kaap