Le Petit Manoir Franschhoek

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Le Petit Manoir Franschhoek is in die hoofstraat van die prentjiemooi dorp Franschhoek geleë en spog met asemrowende berguitsigte. Le Petit Manoir skep die ideale wegbreek vir ontspan, gemak en lekker eet.

Verblyf word in 4 gaste-suites aangebied wat elkeen slaapplek vir 2 volwassenes het en uniek versier is. Elke kamer het 'n ekstra lang koninggrootte-bed, en suite-badkamer, lugversorging, kaggel, kluis, yskassie, Nespresso-masjien en koffie- en teemaakgeriewe. Gratis WiFi word ook voorsien. Die balkon spog met uitstekende uitsigte op die Franschhoekberge.

Daar is ook 'n swembad en 'n restaurant met 'n deli op die perseel.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Forelhengel

Aktiwiteite op perseel

  •  Wynproe
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Portier
  •  Wasgoeddiens
  •  Malaria-vrye streek
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Nagportier
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Le Petit Manoir Franschhoek gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 800 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za