Leafy Lane Cottage
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Culemborgsingel 23, Die Boord, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Vanaf R1 549 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Leafy Lane Cottage is 'n lieflike dubbelverdiepingkothuis in 'n stil en gesogte woonbuurt in Stellenbosch. Die eenheid is sentraal geleë en stapafstand vanaf die Eersterivier, 'n klein winkelsentrum, historiese Stellenbosch, restaurante, Medi-Clinic-hospitaal asook skole.
Die smaakvol gemeubileerde eenslaapkamerkothuis is apart van die eienaar se woonhuis geleë. Dit is ideaal vir 2 mense of 'n gesin van 4 wat 'n badkamer deel. Die slaapkamer op die boonste verdieping het 'n koningingrootte-bed (of 2 enkelbeddens) en daar is ook 2 enkelbeddens in die sitkamer beskikbaar. Die en suite-badkamer het 'n stort.
Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorgverblyf. Die eenheid het 'n privaat ingang met 'n pragtige tuin waar gaste kan ontspan. 'n Veilige parkeerplek met elektroniese toegang word voorsien. Gratis WiFi is beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Elektriese kombers
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Marleen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 52
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Culemborgsingel 23, Die Boord, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Gaste dink Leafy Lane Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Die Boord Stellenbosch Boland Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Culemborgsingel 23, Die Boord, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap