Leeuwenboschfontein Guest Farm
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Johan Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 9
Resensies 9
Op LekkeSlaap 5 maande
Opsomming van Resensie
Jerome K - Apr 2024
Algehele gradering
Netjies baie rustig. Jy kan nou gate uitgeniet en dit is baie gerieflik vir die k.
Jason D - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker kuier en rus plek.
Leeuwenboschfontein Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir die kompliment.
Kom kuier asb. weer.
Ian S - Mrt 2024
Algehele gradering
As jy wil wegbreek van die stadslewe, is dit die plek. Stil en rustig. Ek beveel dit aan.
Leeuwenboschfontein Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir die komplimente. Kom gerus weer.
Alfred T - Jan 2024
Algehele gradering
Easy, relaxed, wonderful.
- Kapasiteit: 52 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R318, Touwsrivier, 6875, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom