LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Leipoldt Accommodation | LekkeSlaap
+35

Leipoldt Accommodation

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 18 resensies vir Leipoldt Accommodation
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Hanlie V - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hanlie V

Aangename verblyf.

Alles wat ons vir 'n lekker kuier nodig gehad het, was daar. Eugene was ook baie hulpvaardig om besienswaardighede in die omgewing aan ons uit te wys.

Pierre V - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre V
Saam met vriende

Ons het die fasiliteite waarde vir geld bevind en die personeel was vriendelik en behulpsaam. Ons sal weer daar gaan bly.

Aanvanklik was ons skepties omdat die fotos wat lekkeslaap kliente oplaai soms n verkeerde prentjie skets. Leipoldt se fotos was akkuraat en ons het baie meer gekry as wat ons behoefte was. Goeie plek om met vriende of familie vir n naweek weg te breek en dan kan jy die area verken of net lekker rus.

Armanda B - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Armanda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Badkamer nie op dieselfde vloer as slaapplek nie.

Sou beter wees indien slaapgedeelte en badkamer op dieselfde vlak is.

Leipoldt Accommodation's terugvoer

Elke 2 slaapkamer dupleks is ingerig met 'n volledige badkamer reg langs u kamer sowel as 'n gaste toilet op die onderste verdieping waar die kombuis en woonkamer is. U het die eenheid bespreek wat ons vir blommetyd oop gemaak het oor die dorp so vol was en toeriste nie verblyf kon kry en net die onderste verdieping omskep in 'n kamer vir goedkoper tarief, die gaste toilet was reg langs u beddens. Ongelukkig is die stort en ekstra toilet bo aangesien die kamers eintlik bo is normaalweg.

Leipoldt Accommodation
Sandra K - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra K
Saam met vriende

Uitstekende geriewe.

Ons het heerlik gebly. Dankie vir die daaglikse inligting in sake kragonderbrekings en besienswaardighede. Baie netjies en goed toegerus.

Andre D - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike basis vir blommekyk

Die woonstel is groot, goed toegerus en alles was in goeie toestand. ons kan dit aanbeveel vir blommekykers.

Arend K - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Arend K
Saam met vriende

Netjies en lekker sentraal.

Netjiese plek, gerieflike beddens met WiFi.

Hendrine K - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrine K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike oornagstop in blommetoer.

Die woonstel is baie ruim met alles wat 'n mens benodig. Skoon en gerieflik ingerig vir langer verblyf ook.

Tharina C - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tharina C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en goed ingerig.

Die plek is netjies, goed ingerig en ruim.

Ian V - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ian V
Saam met vriende

Baie aangenaam.

Baie lekker gebly, sal graag wil sien dat die ou boumateriaal verwyder word van die parkeerarea en dat hulle dalk bietjie lawn plant, of paving insit agter. Daar is sand orals en as die wind waai, waai dit sand orals in. Die woonstelle sal ook kan doen met 'n aircon onder in die hoof leefarea om die woonstel af te koel, want dit was bitter warm. Verder is die woonstel goed toegerus met ruim kombuis en leefarea. Parkering vir bote is bietjie klein aangesien ons in die oprit moes parkeer a.g.v. die boumateriaal.

Leipoldt Accommodation's terugvoer

Baie dankie vir jou resensie.
Jammer vir die boumateriaal, maar die persoon wat geboek het, het net gevra vir parkering vir 2 voertuie vir 3 mense, nie 2 voertuie met bote nie. Dit was toe bietjie van 'n krisis, want jul het groot luukse bote gehad. Ons is darem besig om die sand en grys hope weg te werk sodat ons nie weer so krisis beleef nie.
Die gras kan ons ongelukkig nie plant nie, want ons het al 'n paar jaar droogte en is aanmekaar onder waterbeperkings.
Die kamers het darem 2 lugreellaars, die onderste vloer is normalweg nie te warm nie.
Ons hoop om jul weer te sien met volgende visvangkompetiesie.

Leipoldt Accommodation
André V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
André V
Saam met vriende

Lekker rustige plek.

Kombuis goed toegerus, skoon.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Nice and calm place.

Kitchen well-equipped, clean.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Bennie D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie D
Gesin met tieners

Was baie leker en die plek was baie netjies.

Kuier in Clanwilliam was baie lekker, ons het dit geniet. Dankie vir die gasvryheid.

Josef A - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Josef A
Gesin met klein kinders

Baie aangename gasheer. Verblyf was uitstekend. Jy hoef niks saam te neem nie, net jouself. Veilig en rustig.

Dankie vir die lekker beskuit, koffie en bordspeletjies. Eugene het self iets aangestuur wat ons vergeet het. Was regtig aangenaam. Het Clanwilliam geniet.

Leipoldt Accommodation's terugvoer

Dankie vir die gawe woorde!

Leipoldt Accommodation
Francois S - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois S
Besigheidsreis

Baie goed gebly, netjies en ruim.

Sien sterre.

Leipoldt Accommodation's terugvoer

Baie dankie vir jou sterre! Dankie dat jy so aangename gas was en vir die verdere verwysings wat jy gegee het ook.

Leipoldt Accommodation
Faldie  - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Faldie
Gesin met tieners

Voldoen aan al die vereistes wat 'n moderne gesin met verblyf benodig.

Moenie deur die buite-voorkoms mislei word nie. Hierdie plek is modern binne. Van die rolstoelvriendelike-toegangsoprit na USB-geaktiveerde muurproppe, genoeg vir almal, skottelgoedwasser, wasmasjien, gasstoof, handdoeke, beddegoed, handdoeke, ens. Plus koffie, suiker, tee, skoonmaakmiddels, TV met DStv-sportkanale, veilige parkeerplek.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Meets all the requirements a modern family wants in accommodation facility.

Don't be fooled by outside appearance. This place is modern inside. From the wheelchair friendly access ramp to USB enabled wall sockets enough for everyone, dishwasher, washing machine, gas stove, towels, bedding, towels, etc. Plus coffee, sugar, tea, cleaning materials, TV with DStv sport channels, braai utility & secure parking.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Leipoldt Accommodation's terugvoer

Thank you for your review and for staying with us.

Leipoldt Accommodation
Manny D - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manny D
Gesin met klein kinders

Baie lekker plekkie, vriendelike mense.

Baie netjies plekkie, toegerus met alles.

Kurt V - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kurt V
Besigheidsreis

I loved the space and that everything I needed was there - coffee machine, iron and ironing board, Wi-Fi and Netflix.

Simply loved the cleanliness, the space and everything I needed was there.

Leipoldt Accommodation's terugvoer

Thank you so much for giving us a nice review.

Leipoldt Accommodation
Lara G - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lara G
Enkelreisiger

Rustig en skoon.

Uiters skoon, als wat jy nodig het, beddens wat heerlik slaap. Koffie en beskuit gawe idee en was lekker om die KykNet-kanaal op die TV te hê.

Hannelie M - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannelie M
Gesin met tieners

Heerlike, ruim, skoon, gerieflike woonstel met goeie linne en volledig toegerus.

Eugene het uit haar pad gegaan om ons te ontvang en tuis te laat voel. Alles in die woonstel is super! Ons was op 'n Saterdagaand daar en heelnag het karre in die strate daar rond gejaag en klipharde musiek gespeel.

Leipoldt Accommodation's terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoering en komplimente. Komende van ‘n gastehuiseienaar haarself is dit sommer ekstra lekker om dit te hoor.

Ai jong, ons dorpe het nie altyd beheer wie jaag in die strate nie en tussen die polisie en die munisipaliteit probeer hul hul bes om dit te beheer, maar hul weet nooit watse straat dit volgende gaan wees nie. Die munisipaliteit is nou besig om verskeie strate spoedwalle op te sit om dit te help beheer van hul kant af met hul beperkte finansies, maar die jaagduiwels gebruik dan net ‘n ander straat, ongelukkig vir jou was dit nou Leipoldtstraat daardie nag. Ek kan totaal verstaan dat jy wat gewoond is aan die Namibiese stilte op die plaas dit ongerieflik gevind het.

Ek hoop nogtans dat wanneer jul in die toekoms hier verby kom, my plek jou nommer een keuse sal wees.

Leipoldt Accommodation
was R895
Vanaf R806
per nag (plek vir 2)
was R895
Vanaf R806
per nag (plek vir 2)
was R895
Vanaf R806
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leipoldt-straat 10, Clanwilliam, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFmNGE0YjY1LTJjNGUtNGViMi05YmI5LWRmYTFjNmQzOWUzOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R895, nou Vanaf R806  per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 10 Leipoldt Street Clanwilliam 8135 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -32.182172 18.891337
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!