LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Leisure Beach House | LekkeSlaap
+20

Leisure Beach House

  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bournemouth-laan 730, Leisure Bay, Port Edward, 4278, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 280 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Leisure Beach House is 'n luukse strandhuis met selfsorggeriewe. Dié vakansiehuis is op Drake's Beach in Leisure Bay en bied direkte toegang tot die strandfront. Leisure Bay is aan KwaZulu-Natal se suidkus geleë wat bekend is vir sy pragtige natuur en subtropiese klimaat. Die huis is ideaal vir diegene wat smag na 'n rustige vakansie by 'n stil strand. Hier kan jy salig op die balkon sit en kyk hoe die walvisse en dolfyne in die see baljaar.

Die huis bestaan uit 'n boonste en 'n onderste deel. Daar is slaapplek vir 13 mense in die boonste deel en 9 mense in die onderste deel. Die twee dele kan apart verhuur word of die huis kan as 'n geheel verhuur word. Laasgenoemde opsie is veral gewild vir groepe van 22 mense of minder wat 'n klein, romantiese troue op die strand of 'n familie-saamtrek wil hou.

Die boonste gedeelte bestaan uit 6 slaapkamers, 'n volledig toegeruste kombuis en 'n oopplan-eetarea en -leefarea. Die leefarea maak oop op 'n ruim balkon met onvergeetlike uitsigte oor die see.

Die onderste gedeelte bestaan uit 4 slaapkamers en 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea wat oopmaak op 'n stoep en 'n braai-area.

Albei gedeeltes het WiFi, DStv en 'n boekrak vol boeke in die leefareas. Parkeerplek is beskikbaar vir albei dele en ekstra parkeerplek is beskikbaar vir 3 motors agter 'n hek wat kan sluit. Saans word sekuriteit voorsien deur 'n nagwag wat verbonde is aan 'n sekuriteitsfirma. Daar is 2 inwonende huishulpe beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 10 resensies vir Leisure Beach House
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Bournemouth-laan 730, Leisure Bay, Port Edward, 4278, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Leisure Beach House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 280
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 280
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bournemouth-laan 730, Leisure Bay, Port Edward, 4278, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgwODFlZjRhLTM1MGItNDI0NC1hODEyLWRkZGU3NjE2OTI3Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 280  per nag (plek vir 8) 10 5 1 5 730 Bournemouth ave Leisure Bay 4278 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -31.029101824977 30.240291634532
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!