Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Leisure Beach House

Onderste Eenheid
Vanaf
Vanaf R1 450
per eenheid
  • Plek vir 8 persone
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid het 4 slaapkamers, 'n oopplan-kombuis, eet- en leefarea en lei na 'n stoep met braaigeriewe. Die eerste 2 kamers het elk 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die derde kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n ekstra enkelbed. Die vierde kamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n ekstra volle badkamer in die gang. Twee van die kamers het 'n see-uitsig en skuifdeure wat na die stoep lei. Alle kamers het plafonwaaiers. Die leefarea het 'n 40 duim-platskerm-TV met DStv. Die leefarea lei na 'n balkon met meubels en direkte toegang tot die strand.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tripelstapelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 3 persone
1 xTripelstapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Huisreëls

Die skoonmakers, een vir elke afdeling van die huis, is ingesluit gedurende jou verblyftydperk.
Die twee afdelings kan apart bespreek word of die huis kan in sy geheel bespreek word vir groepe van tot 22 gaste.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Boonste Eenheid
Vanaf
Vanaf R2 200
per eenheid
  • Plek vir 12 persone
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die boonste eenheid het 6 slaapkamers, 'n toegeruste kombuis en 'n oopplan-eet- en leefarea. Die eerste en tweede kamers het elk 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die derde kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n enkelbed. Die vierde kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die vyfde en sesde kamers het elk 2 enkelbeddens en 'n en suite-stort. Daar is 'n ekstra badkamer in die gang wat 'n bad, wasbak en 'n toilet het. Drie van die kamers het elk 'n see-uitsig en skuifdeure wat na die balkon lei. Al die kamers het plafonwaaiers. Die kombuis is met 2 oonde, 'n mikrogolf, 2 yskas-vrieskaste, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n groot etenstafel, 'n plafonwaaier en 'n 40 duim-platskerm-TV met DStv. Die leefarea lei na 'n balkon met meubels en 2 ingeboude braaiplekke.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Huisreëls

Die skoonmakers, een vir elke afdeling van die huis, is ingesluit gedurende jou verblyftydperk.
Die twee afdelings kan apart bespreek word of die huis kan in sy geheel bespreek word vir groepe van tot 22 gaste.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 8)
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bournemouth-laan 730, Leisure Bay, Port Edward, 4278, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA50c7dc2368f2976f772a4280699f9be02bcf5354022f4194106e1ce539c5be068b0afee491946a2003218be9688a4cbf1de8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 8) 14 5 1 5 730 Bournemouth ave Leisure Bay 4278 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -31.029101824977 30.240291634532
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem