LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Lekker Lê | LekkeSlaap
+18

Lekker Lê

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 109 resensies vir Lekker Lê
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Nannette E - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nannette E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was awesome en Ruth is 'n wonderlike gasvrou.

Na 'n baie lang dag op die pad was dit verfrissend om so 'n aangename plekkie te he om rustig te raak. Ons 2 groot en 2 klein hondjies kon hul bene rek.

Francois S - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Francois S
Enkelreisiger

Beste waarde vir geld.

Die ideale oorslaapplek as jy van die noorde Kaap toe reis. Dit is 'n netjiese, goed toegeruste woonstel op 'n kleinhoewe 'n klipgooi van Beaufort-Wes af. Die diens is uiters vriendelik en bedagsaam. Die uitsig op die Nuweveldberge is wonderskoon. Onthou net, hier is nie water om te mors nie.

Maryna M - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Maryna M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam verras!

Skoon, ruim, gerieflik, goed toegerus, lekker gelê!

Ross G - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ross G
Besigheidsreis

'n Fantastiese plek as jy uit die stad wil wees, rustig.

'n Lekker plek om te ontspan, werk aan te pak en 'n rustige braai buite die stad te geniet.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Great place, if you like to be out of town, quiet, and peaceful.

Lovely place to chill, and catch up on work, and have a quiet braai, out of town.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Prof Hannes V - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Prof Hannes V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil omgewing op plaas en voldoende geriewe.

Vriendelike verwelkoming deur Ruth, eienares. Goed geleë op plaas buite Beaufort-Wes. Lekker ruim vertrekke en goed ingerig. Sal weer hier oornag soos ook in verlede.

Denis B - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denis B
Enkelreisiger

Gasvry, netjies! Beste plek waar ek nog ooit gebly het! Beveel hoogs aan.

Sout van die aarde mense! Sal weer teruggaan!

Laura S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laura S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Welcome oasis.

Lekker Le was equipped with anything we could need after a day on the road. Ruth was so assisting and helpful.

Andrea P - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net wat ons nodig gehad het.

Ons is vriendelik ontvang. Het lekker gebly in 'n skoon, netjiese huisie. Lekker braaiplek en stukkie tuin ideaal vir honde. Baie dankie.

Fred K - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fred K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike, rustige aand op die plaas in die Karoo deurgebring. Wat n voorreg!

Baie lekker oornagkamers in die hartjie van die Karoo. Teerpad tot by die plaas. Baie goed toegeruste kamers wat in almal se smaak sal val. Vriendelik ontvang en baie moeite gedoen om alles te verduidelik. Sal beslis weer hier oornag.

Nico B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nico B
Gesin met tieners

Rustige halfwegplek teen 'n baie goeie prys.

Ons het daar aangekom en Ruth het ons verwelkom en daar was braaigeriewe wat great was en volgende oggend het ons gemaklik weer vertrek.

Annelene J - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelene J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese, gerieflike plaasverblyf!

Alhoewel ons net oornag het, was ons baie in ons skik met hoe goed die eenheid toegerus is met alles wat jy mag nodig hê. Dit is ook pynlik netjies en baie skoon. Ruth is beslis 'n ware gasvrou wat haar gaste se belange op die hart dra en uit haar pad gaan om dit gerieflik en gemaklik te maak. Die plaas self is buite die dorp, met rustigheid en stilte in oorvloed, maar naby genoeg aan die dorp sou jy iets benodig. Boonop laat hulle troeteldiere toe! Ons sal dit beslis aanbeveel en weer gaan kuier as ons in Beaufort-Wes kom!

Brenda L - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik rustig!

Ons kuier by Lekker Le was puik! Rustige plaasgevoel. Baie vriendelike gasvrou. Baie netjies en skoon. Lekker atmosfeer. Sal dit definitief vir enigeen aanbeveel!

Liezl M - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl M
Saam met vriende

Rustige lêplek.

Ek dink die gasvrou is besonder vriendelik, die plek is skoon en omgewing rustig.

Sandra D - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het 'n wonderlike, rustige verblyf gehad en sal dit aanbeveel vir ieder en elk.

Ons het 'n wonderlike, rustige verblyf gehad en sal dit opreg aanbeveel vir almal wat Beaufort-Wes toe gaan. Ruth en haar man het regtig uit hul pad gegaan om ons welkom en tuis te laat voel. Die huis is netjies en skoon en daar is niks wat tekort kom nie. Warm beddegoed en selfs 'n verwarmer in die kamer het 'n koue nag in 'n rustige atmosfeer geplaas en ons het heerlik geslaap. Ons sal hulle regtig weer in die toekoms wil besoek.

Sanette L - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanette L
Gesin met klein kinders

Baie netjies en skoon verblyf. Rustige plaas atmosfeer sonder grondpad. Ruth is die beste gasvrou.

Lekker Lê sien ons weer in die toekoms.

Markus V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Markus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en rustig.

Dit is n baie gerieflike plekkie, baie skoon, lekker stil, gasvrou het ons dadelik tuis laat voel. Sal dit vir enige persoon wat rustigheid soek aanbeveel.

Elmarie R - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie R

Heerlik.

Baie gerieflike verblyf en vriendelike ontvangs. Lekker Lê loop die ekstra myl vir hul gaste.

Cobus C - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus C
Gesin met klein kinders

Baie lekker, goed toegerus en buite die dorp wat rustigheid skep.

Ons het baie lekker by Lekker Lê gebly al was dit net vir een aand. Ruth se plek is baie goed toegerus en dit is ruim. Dit is buite die dorp op 'n plaas wat dit lekker rustig maak en mens voel tog veilig daar. Dit was ook nie buitensporig duur nie wat natuurlik 'n groot pluspunt vir ons was.

Fritz N - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fritz N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs, netjiese wooneenheid op 'n plaas, vars lug en mooi sterre.

Lekker geleë op 'n plaas weg van die geraas. Wooneenheid baie netjies. Vriendelike eienaars. Die lug is onbeskryflik vars. Sterre so so mooi, 'n moet om te sien - sal weer daar gaan lê as die geleentheid opduik - dankie tannie Ruth.

Neels K - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome en fantasties.

Die verblyf was baie goed. Ons honde het na 1300 km dit baie geniet om uit te kom in die tuin. Ons kon ook ontspan, want ons diere was veilig. Baie lekker geslaap in die rustigheid.

Dirk B - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Baie lekker, gawe mense, nie seker oor veiligheid nie.

Gerrie D - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrie D

Aangename verblyf uit die dorp op 'n plaas.

Ons was baie vriendelik ontvang. Dis 'n baie netjiese en oulike plekkie weg van pad se geraas. Ons was vier groot mense en heel gemaklik om oor te slaap op pad Kaap toe. Die woonstel is ook goed toegerus met goeie beddens. Ons kan die plekkie regtig aanbeveel en sal dit weer gebruik as 'n oorslaapplek.

Hennie V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie V
Saam met vriende

Ons het dit baie lekker en ontspanne gevind.

Ek het dit baie ruim en ontspanne gevind. Die yskas/vrieskas was 'n treffer, aangesien ons vleis gevries moes bly. Ek sal beslis my vriende daarvan vertel en ook weer daar bespreek.

Brenda H - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda H
Gesin met klein kinders

Perfect pleasure!

A wonderful, spotlessly clean home away from home for our overnight stay. Peace and quiet under a star-filled sky. More than enough space for the 10 of us travelling together and run by the most caring, friendly couple, a true testament to Karoo hospitality! Thank you so much, we'll definitely be back.

Jacqui S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqui S
Saam met eggenoot / lewensmaat

A good night's rest.

A wonderful overnight stay. Nothing is too much trouble for Ruth. Lovely mist fans in the rooms. Beds are very comfortable after a long day on the road. Will definitely stay there again.

Elize K - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elize K
Gesin met tieners

Fantasties.

Dis ons tweede keer dat ons by Lekker Lê oorslaap. Als is netjies, skoon en veilig. Ruth is baie gasvry en maak seker dat haar kliënte gelukkig is. 'n Mens kan 'n lekker skemerkelkie geniet op die plaas met sonsondergang.

Odette S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Odette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Still en rustig.

'n Lekker plek om oor te slaap op pad Kaap toe. Stil en rustig en lekker koel.

Carla P - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese oornagplek tussen Gauteng en Kaapstad.

Die eenhede is pragtig toegerus, ruim en geweldig skoon. Daar was selfs 'n waaier met mis-aksie! Die feit dat dit troeteldier vriendelik is, is 'n groot bonus. Ons twee honde was baie tuis en veilig omdat die eenhede omhein is. Die vars melk i.p.v. Cremora (soos by meeste plekke) het ook groot punte getel in my oë. Die gasvrou, Ruth, het laat ons ons voertuig met 3 fietse agterop, in hul motorhuis parkeer sodat ons nie die fietse hoef op en af te laai vir een aand nie en dat dit veilig sal wees.

Quintin V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Quintin V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Warm and friendly welcome, just what we needed.

Warm and friendly welcome, clean and tidy facility. Exactly like the pictures.

Brenda F - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Spacious, clean and with all amenities. Definitely a return visit.

Ruth was so very kind. Fridge was stocked with beers and refreshments with an honesty box. Safe and comfortable and even a fenced-off area for our Yorkie dog. Most definitely recommended.

Corne R - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne R
Gesin met tieners

Baie aangenaam.

Heerlike, bekostigbare oornag verblyf. Baie skoon en netjies met alles wat ons benodig het en nog meer. So gasvry en behulpsaam. Sal definitief weer kom!

Dirk K - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk K
Gesin met tieners

‘n Ideale oornagstop.

Lekker Lê is ‘n ideale oornagstop tussen Gauteng en die Kaap. Bring ‘n paar stukkies vleis vir braai - ‘n braaier word voorsien. Daar is bier en koeldrank in die yskas met ‘n ‘honesty box’.

Philip H - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Philip H
Gesin met tieners

Karoo-vriendelikheid en verblyf.

Vriendelike ontvangs. Huisvesting netjies, skoon, goed toegerus. Groot kamers. Stil omgewing.

Jaco P - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco P
Saam met vriende

Gerieflik en vreedsaam.

Dit is 'n wonderlike plekkie met absoluut alles wat mens nodig het om daar te oornag. Perfek vir oorslaap op pad êrens heen. Dit was maklik om te kry en die diens was goed. Dis 'n paar kilometer buite die dorp, weg van die hoofpad af, wat dit veilig en rustig maak. Sal dit vir seker aan beveel vir reisigers wat vir 'n nag wil oorslaap.

Stephen H - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful place if you have a small dog and a nice yard for them to play in and a safe environment.

A welcoming spot just outside of town in a farm environment, the accommodation has comfortable beds, clean amenities and a lovely place for you and your pets to take a break. The yard is fenced off for the dogs to run and play and take a break from traveling, and there is a nice undercover table and chairs for the humans next to a braai. The beds are comfortable and everything is there to cook your own meal (An indoor braai is unusual and would be welcome in the winter months).

Prof Hannes V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Prof Hannes V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en gerieflik. Moes troeteldier Kaap toe neem, ideale plek.

Baie, ruim netjiese verblyf. Eienaars baie gasvry en behulpsaam. Kon drie volwassenes met groot hond akkommodeer. Ek sal beslis weer daar oornag.

Grace V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grace V
Saam met vriende

Dit was wonderlik!

Dankie Ruth en haar man vir die hartlike verwelkoming. Die plek was netjies en skoon. Ons het ons week-lange verblyf by Lekker Lê terdeë geniet.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Dit was wonderlik!

Thank you to Ruth and het husband for the warm reception. The place was neat and clean. We really enjoyed our week long stay at Lekker Lê.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Sonja J - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja J

Lekker gelê

Baie lekker gebly. Waarde vir geld. Sal vir seker weer daar bly. Baie vriendelike gesin wat vir ons ingewag het na middernag.

Rik P - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rik P
Gesin met tieners

Baie gawe gasheer, fantastiese huis!

Wat 'n fantastiese plek met baie spasie in die huis en niks kort nie. Binne- en buite braai, kombuis is goed toegerus, lekker gemaklik, vars beddens! Geen huiwering om weer hier te bespreek nie!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Super friendly host, fantastic house!

What a fantastic place with a lot of space in the house and there was nothing missing. Inside and outside braai, kitchen well equipped, nice comfy, fresh beds! No hesitation to book this place necessary!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Jaco P - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco P
Gesin met tieners

Baie lekker rustig.

Baie lekker rustig, nuwe beddegoed slaap heerlik. Sal weer gaan kuier.

Jaco P - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco P
Gesin met tieners

Juweel, stil en vriendelik.

Dit was aangenaam, baie lekker gerieflik en ruim.

Niël V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niël V
Gesin met klein kinders

Rustige verblyf buite die dorp.

Wat 'n lekker plekkie. Rustig en veilig en die kinders kon al hul energie na die dag se ry uit hardloop. Lekker en baie beskuit was 'n luukse dankie. Sal wel voorstel dat daar meer verwarmingstoestelle as net elektriese komberse is vir die erg koue nagte. Sal graag in lente of herfs wil kom en dan sommer paar dae bly.

Anrich H - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anrich H
Enkelreisiger

Gerieflik, silwerskoon Karoo-huis met ongelooflike kaggel.

Vriendelike mense, silwerskoon huisie, heeltemal toegespan met onopsigtelike draad, groen grasperk, groot kombuis, vol DStv, elektriese kombers, nice stort, heeltemal privaat met stoep en braai. Ag nee wat, ek sal nooit weer êrens anders bly in Beaufort-Wes nie. En volgende keer kom my gesin saam.

Aletta P - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aletta P

Fantastiese rustige plekkie.

Dit is die 2de maal wat ons hier oorslaap. Die eienaars is baie aangename en hulpvaardige mensies. Ons het albei kere regtig geniet om hier te bly. Dit is rustig en 'n baie gesellige plekkie. Sal enige tyd weer daar wil bly.

Henry L - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Werklik waarde vir geld, fantastiese verblyf, skoon, netjies, veilig. Sal met sekerheid aanbeveel aan mense en sal beslis weer kom kuier.

Pieter H - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en baie geniet.

Dit het ons stoutste verwagtinge oortref en sal dit vir enige persoon aanbeveel.

Madeleine V - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine V

Gerieflik, super netjies, alles wat jy nodig het plus meer.

Ek het saam met my ma (amper 80) na Ugie gereis en het Lekker Lê gekies as 'n gepaste plek om te oornag om die rit te breek. Ons was groots beïndruk met die gerief en netheid van die kothuis en Ruth (gasvrou) was besonder vriendelik en behulpsaam. Ons het 'n wonderlike donderstorm beleef, gevolg deur 'n reënboog en asemrowende sonsondergang. Ons kon lekker binne gebraai het terwyl ons geluister het na die reën op die dak. As die weer dit toegelaat het, sou ons heerlik buite kon braai onder die dak op die welige grasperk. As twee vroue het ons nie een oomblik onveilig gevoel nie. Die beddens en badkamers was gerieflik en die kombuis goed toegerus. Daar is meer as genoeg spasie vir alles en almal. Ons sal graag weer daar oorbly met ons volgende reis.

Sonja V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja V
Gesin met tieners

Heerlike, uiters ruim en netjiese Karooplaas-verblyf.

Goeie kwaliteit matrasse en beddegoed. Baie goed toegerus. Gasvryheid onoortreflik! Baie dankie, julle sien ons beslis weer!

Monique B - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique B
Gesin met klein kinders

Heerlik rustig.

Baie mooi en netjies. Vriendelike mense. Sal definitief weer daar bespreek.

Meryl J - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Meryl J

It was unexceptional.

We were pleasantly welcomed to Lekker Lê. However, we found it to be a little isolated, the dustbin had not been emptied and smelt, and no doubt exacerbated by the drought and its position in amongst ploughed fields, we found it to be dusty. The lighting was also poor.

Lekker Lê's terugvoer

Good day,

Thank you for the feedback.

A smelly rubbish bin is inexcusable, and for that, we do apologise. We would like to invite you to stay over again when we have had rain and are in full seed production again.

Regards,
Ruth

Lekker Lê
Helen H - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen H
Gesin met klein kinders

Baie stil en rustig. Net jy en die sterre.

Ons gunsteling-oorslaapplek tussen Pretoria en die Kaap. Die plaas is so stil en rustig en die huis is baie skoon en goed ingerig. Hout is beskikbaar op die plaas as jy wil braai.

Retha D - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en goed geleë vir oornag.

Dankie, goeie fasiliteite en vriendelike ontvangs.

Henri W - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henri W
Gesin met klein kinders

Opregte Karoogasvryheid, netjiese en ruim oornagverblyf.

Uiters welkom gevoel. Huisie is netjies, skoon en ruim. Volledig toegerus. Perfekte oornagverblyf op pad na Sedgefield.

Ester B - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ester B

Bitter lekker en so goeie waarde vir geld!

Tannie Ruth doen baie moeite. Sy het selfs beskuit en koffie reg gehad vir ons met ons aankoms. Dankie Tannie Ruth.

Dave B - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dave B
Saam met eggenoot / lewensmaat

I was blown away, as were my dogs, amazing.

For a family with or without pets. And an honesty box. Love it.

John B - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John B
Gesin met klein kinders

Absolutely incredible experience.

We cannot speak too highly of our stay at Lekker Lê. Nothing was too much trouble for Ruth. Just wish that we could find more Lekker Lê's in other parts of SA. Will definitely stay there again if we come that way in the future.

Dominique S - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dominique S
Gesin met tieners

Affordable, spacious and quiet.

I like that this place was not in town. It's affordable, spacious and quiet. Everything you need. The hosts were friendly and helpful. Will visit again if passing by.

Elma S - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elma S
Saam met vriende

Heerlik en super netjies.

Baie billik, netjies en gerieflik.

Ronell V - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronell V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik.

Kan verseker aanbeveel. Baie gerieflik en het net mooi alles.

Hanru P - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanru P
Gesin met tieners

Lekker Lê het gesorg vir lekker rus ná 'n lekker lang reis.

Sal beslis weer oornag by Lekker Lê af Kaap toe.

Koos V - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Koos V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename oornagverblyf, skoon en netjies en troeteldiervriendelik.

Baie aangename verblyf en troeteldiervriendelik. Ons tweede besoek.

Jacqueline V - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline V
Gesin met tieners

Die lekkerste lê-plek!

Wow! Só beïndruk met spasie, die volledige kombuis, die handgemaakte houtmeubels, die lekker binnebraai, die rustigheid, die gasvryheid van Ruth en Wynand, die ... ag, sommer net alles. Kom as vreemdelinge en gaan as vriende uitmekaar. Ons gaan verseker weer hier kom bly!!

Hester B - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester B

Baie netjies, skoon en goed geleë. Pragtige houtverwerkte meubels.

Dit was baie aangenaam, pragtig skoon en netjies. Beste stort en lekkerste slaap van ons hele vakansie. Ek sal definitief weer van Ruth se gasvryheid gebruik maak. Die Geelhout in die huisie is verskriklik mooi.

Chrisna V - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisna V
Gesin met tieners

Waarde vir geld.

Topgehalte verblyf in 'n rustige omgewing net buite die dorp.

Bernard F - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernard F
Saam met vriende

Wonderlike, rustige, netjiese verblyf met vriendelike eienaars!

Sien sterre.

Johan V - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Gesin met klein kinders

Beslis een van die bestes op hierdie webblad!

Verblyf is absolute waarde vir geld. Skoon, ruim, vriendelik, goed toegerus. Ek sal elke keer hier oorslaap!

Leandre G - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandre G
Gesin met klein kinders

Verblyf is baie ruim, skoon, sal beslis aanbeveel!

Ons het baie lekker oorgebly by Lekker Lê. Die verblyf is baie ruim en skoon en ons is baie gasvry ontvang.

Stefanie D - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefanie D
Saam met vriende

Baie geniet.

Baie netjies en vriendelike diens. Sal vir seker aanbeveel.

Cheryldene E - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryldene E
Gesin met klein kinders

Heerlike plaas-verblyf.

Ons verblyf was absoluut fantasties hier. Heerlike, stil, gemaklike verblyf so reg op die plaas! Ruth en Wynand, baie dankie vir julle gasvryheid en die heerlike spanspekke!

Alda S - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alda S
Gesin met klein kinders

Fantasties. Gevoel soos huis.

Skoon, veilig en netjies. Verwelkoming was vriendelik. Ons het regtig baie lekker gebly. Prys was ook baie goed.

Daniella K - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniella K
Gesin met klein kinders

Stunning!

Baie baie dankie, hier het ons soos konings gevoel! Alles goed ingerig.

Deidre D - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deidre D
Gesin met tieners

Huis weg van ons huis, rustig en wonderlik gewees, voorwaar ons stop op pad Kaap toe van nou af!

Dit was so rustig, skoon, netjies en perfek toegerus met als en nog meer wat mens kan nodig kry. Tannie Ruth en oom Wynand is warm en lieflike mense. Ons sal altyd by hulle oorbly op pad Kaap toe. Die stilte en rustigheid is ongelooflik, mens se hele wese word rustig. Ons stop volgende keer vir meer as 1 aand.

Chris P - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris P
Saam met vriende

Gasvrye ontvangs en ons hoogs tevrede en beïndruk met die verblyf.

Alles is daar wat nodig is. Sal weer daar gaan oornag.

Susan S - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan S
Gesin met klein kinders

Heerlike, ontspanne atmosfeer.

Dis 'n plek waar jy sal wil oornag na 'n moeilike dag op pad.

Martin J - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martin J

Baie skoon en netjies.

Huislik en veilig.

Jacob B - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacob B
Saam met vriende

Landelik, rustig en ruim met die volledige DStv-pakket.

Aangename blyplek. Dit was matige weer, maar ek let op dat daar nie dakwaaiers of lugversorging is nie en voorsien net dat dit dalk baie warm kan word in die somer met baie muskiete!

Lekker Lê's terugvoer

Good Afternoon.
Thank you very much for your review, it is good to know what the guests think of our establishment.
In reply to your comment about the heat, we have mists fans in all the rooms in the hot summer months these are removed in the cooler months and are then replaced with electric blankets in winter.
Kind Regards

Lekker Lê
Koos V - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Koos V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende oornag huisvesting en troeteldier vriendelik met omheining.

Kwaliteit meublement en kombuis toerusting en goeie braaigeriewe. Ons het ons oornag terdeë geniet.

A.j. V - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
A.j. V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Met drie honde was dit presies wat ons wou gehad het. Selfs die honde het die verblyf baie geniet.

Sal sonder twyfel weer hier vertoef met of sonder my honde.

Amy R - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Amy R
Gesin met tieners

Perfect for an overnight stay.

The place is perfect for an overnight stop. It is very spacious and had everything we needed. They also have cold drinks in the fridge and there is an honesty box with change so you can pay for what you have taken. It’s a very good idea. There are mosquitoes and flies but Ruth does provide poisons and that which helps, just have to remember to keep the doors and windows shut. We really can say we had a fantastic one night stay and when I go to Cape Town again will stay over there again for sure!

Fanus V - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanus V
Gesin met klein kinders

Puik!

Lekker rustige plekkie uit die dorp met wonderlike kliëntediens.

Pierre V - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre V

Lekker geslaap by Lekker Lê.

Sien gerus die sterre.

Phillipp C - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillipp C
Gesin met tieners

Dit was verseker die vrek-lekkerste plekkie waar ons nog oorgeslaap het. Baie netjies, stil en rustig.

Ons was vriendelik en openlik ontvang en het dadelik lekker tuis gevoel. Die binnebraai te midde van heerlike reën was verseker 'n wenner. Die stil en rustige atmosfeer het ook 'n heerlike nagrus verseker.

Francois A - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Francois A

Baie netjies.

Skoon en rustig.

Elize K - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize K
Gesin met tieners

Awesome!

Die gasvrou het ons dadelik welkom laat voel. Die plek was baie skoon en netjies. Die gasvrou het ons mooi als gewys en verduidelik. Sal enige iemand aanbeveel om by Lekker Lê te gaan bly en ek sal self weer teruggaan.

Lionel P - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lionel P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed, hoogste gehalte.

Baie netjies en van die beste selfsorg-eenhede wat jy sal kry. Ek sal dit definitief aanbeveel en weer gebruik. Sien julle binnekort weer.

Ben C - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben C
Gesin met klein kinders

Lekker gebly.

Sien sterre.

Amanda V - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda V

Fantasties en ons wou sommer nog 'n aand oorslaap!

Ons was ontmoet deur 'n warm en hartlike gasvrou! Die huisie is baie goed uitgelê en als wat jy nodig het is daar. Braaigeriewe is tops en ons het heerlik skaapvleisie gebraai. Die kamers is baie skoon en di houtmeubels is pragtig! Ons sal definitief weer daar 'n draaitjie maak!

Chanet K - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanet K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit het ons hart gesteel!

'n Plek van vrede, rus en hope gasvryheid. Dit was 'n wonderlike ervaring van die Karoo, 'n onbeskryflike skoonheid met wonderlike mense! Die dorp is baie netjies en skoon, wat ons verras het van 'n klein dorpie!

Tobias W - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tobias W
Gesin met klein kinders

Great accommodation - wonderful hosts!

We enjoyed our stay at Lekker-Lê very much and our children were happy. We did not expect such luxurious acommodation. Wonderful hosts. We would love to come back again and will recommend your cottage to friends in Germany and South Africa. Thank you/ Herzlichen Dank and kind regards from Germany!

Venesia H - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Venesia H
Besigheidsreis

'n Bietjie hemel op aarde.

Ons werkers is so in die skik met Lekker Lê, dat hulle nie meer in Colesberg wil oorslaap JB toe nie, maar Beaufort-Wes, net sodat hulle weer daar kan bly. En dit spreek boekdele! Dankie LekkeSlaap. And thank you to the owners of this stunning establishment, for your home away from home environment. God bless you all!

Cheryl P - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl P
Gesin met klein kinders

Will recommend to anyone.

Had a lovely stay, clean, safe and the owners made us feel very welcome.

Benita K - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benita K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies, gerieflik met gawe mense!

Ek sal Lekker Lê enige tyd aanbeveel. Wat dit baie spesiaal maak is dat ons woef ook kon lekkerlê . Lekker Lê is alles wat mens nodig het na 'n lang reis! Dan is daar nogal verversings yskoud in die yskas teen bilikke prys! Ons het rustig vleis gebraai en BAIE lekker geslaap weg van pad geraas of dorpsgeraas! Gaan beslis weer hier oorbly!

Lona M - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lona M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornag by Lekker Lê.

Hierdie plekkie is groot, oop, gerieflik, sonnig, vriendelik, mooi, en baie lekker!

Hettie E - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hettie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is so rustig en 'n mooi plaasomgewing. Ek het gewens ek het vir 1 week i.p.v. 1 nag oorgebly.

Rustige mooi plaas omgewing. 'n Baie netjiese en skoon toegeruste huis.

Jenny B - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onbeskryflik fantasties, 'n droom huisie...

Gevoel as ons, ons hande uitsteek sou ons aan die sterre kon raak. Hemels! Baie dankie vir die pragtigste netjiese beste ingerigte rusplekkie in Beaufort West. Onverbeterlik. Tannie Ruth en Oom Wynand, wens jul alles seën toe en as ons gespaar word, sien ons jul beslis weer volgende jaar. Beste wense. Pieter, Ma Anna en Jenny.

Gail K - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gail K
Gesin met tieners

Lekker oornagstop.

Ruth is 'n uitstekende gasvrou!

William F - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William F
Gesin met klein kinders

Fantastiese oornaggeriewe.

Sien die sterre.

Henda A - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henda A

Baie netjies, stil, rustig, ver van die geraas en alles wat jy nodig het.

Vriendelike mense. Ons sal beslis weer daar gaan bly en ook al ons familie soontoe verwys.

Frans R - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans R

Dit was 'n lekker kuier en toe 'n Lekker Lê!

Die persoonlike aandag wat die gasheer en -vrou aan gaste toon laat 'n mens werklik voel of jy by vriende kuier. Die eenheid is meer as wat mens verwag met skoon, netjiese en ruim vertrekke en slaapkamers. Die grasperkie en braaigeriewe is deeglik deur ons benut. Ons sal definitief weer daar wil gaan kuier!

Gys L - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gys L
Gesin met tieners

Baie aangename ervaring.

Die gastehuis is 'n lieflike plekkie wat in 'n baie stil omgewing geleë is. 'n Lafenis vir reisigers wat 800 km ver gery het!

Carla P - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carla P
Gesin met klein kinders

Netjies en skoon met alles wat mens nodig het.

Ons het heerlik gebly, al was dit verskriklik warm. Ons gashere was baie vriendelik - ek bly verseker weer hier oor.

Danie G - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie G
Gesin met klein kinders

Perfekte oornagverblyf vir 6 mense.

Waarde vir geld, uiters skoon en netjiese verblyf net buite Beaufort-Wes op 'n rustige en stil plaas. Eienaars is baie vriendelik en het ons baie welkom laat voel - veral met die lekker braaihout wat verskaf was.

Mark T - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mark T
Gesin met tieners

Beautiful and peaceful.

We watched the sunset with a braai, very nice. We would definitely use them again and recommend them. Very clean, well established kitchen, private. Honesty fridge.

Roger S - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roger S
Saam met eggenoot / lewensmaat

We were thrilled with our choice from the minute we arrived.

Within minutes of checking in we all felt at home here. The owners take pride in their offering and make sure that the guests are happy. From this stay we have decided to always stay on working farms to support our hardworking farmers. Great value for money - we will be back!

Lizelle B - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle B
Gesin met tieners

Puik!

Gasvryheid was fantasties! Al het ons net een nag oorgeslaap was as alles puik gewees. Lekker Lê is baie netjies en baie goed ingerig. Die beskikbaarheid van 'n wasmasjien het werklik waarde toegevoeg.

Elrina G - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elrina G

Heerlike oase in die Karoo! Dit was heerlik en ek beveel dit aan.

Baie netjies, wonderlike gasvryheid. Die verrassing was die yskas vol yskoue koeldranke en ander versnapperinge. Dit was heerlik.

Renscha H - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renscha H
Gesin met klein kinders

Ons het heerlik oornag.

Dis skoon, netjies, stil en so mooi. Daar is meer as genoeg spasie vir ons gesin van 5 gewees, dit was geskik vir die kleingoed en die omgewing is pragtig. Ruth en Wynand het ons met ope arms ontvang en hulle gasvryheid sal ons altyd bybly. Baie dankie vir 'n wonderlike kuier op julle plasie - ons sien julle weer!

Christine P - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine P

Die huis is pragtig!

En die gasvrou was baie vriendelik.

Alida L - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida L
Gesin met tieners

Netjies en ruim!

Baie netjies en skoon. Dit is ruim en goed ingerig. Ek sal definitief weer daar oorslaap.

Vanaf R550
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R550
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R550
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs Hopewell-weg, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdmNzFiZjdhLTQ1YmItNDJjNi1hYmIwLTZjNWU3ZmE1NzYyMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R550  per nag (vir 2 persone) 109 5 1 5 Off Hopewell Road Beaufort West 6970 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -32.342184626829 22.633486660681
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!