LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Lemoenkloof Farm | LekkeSlaap
+28

Lemoenkloof Farm

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Lemoenkloof N7, Klawer, 8145, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R680 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Lemoenkloof Farm bied selfsorg-plaasverblyf op 'n wynplaas 4 km van Klawer af. Dié selfsorg-akkommodasie is deel van die hoofplaashuis en bestaan uit 3 en suite-eenhede met privaat ingange.

Elke eenheid het 'n TV, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, yskassie en lugversorging. Elke suite het ook 'n patio met direkte toegang tot die braai-area.

Daar is groot braaigeriewe met 'n tafel vir 8 mense en genoeg vuurmaakhout vir almal. Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Die plaas kan individue en gesinne akkommodeer. Geniet die warm gasvryheid, rustigheid en privaatheid in die plaashuis op 'n werkende plaas. Die plaas grens aan Klawer Wynkleder met hulle bekroonde Birdfield-wyne. Of gaste op vakansie is of op 'n sakereis, kan hulle ontspan en die vreedsame omgewing en landelike leefstyl geniet.

Kenmerke

Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 216 resensies vir Lemoenkloof Farm
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Plaas Lemoenkloof N7, Klawer, 8145, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lemoenkloof Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Klawer Weskus Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R680
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R680
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Lemoenkloof N7, Klawer, 8145, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkjlYHcOKknIGaiBnZG9OOnDTCe4gVmgc8jp9VmHZqX5jcfti2u?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680  per nag, vir 2 mense 216 5 1 5 Lemoenkloof Farm N7 Klawer 8145 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -31.799805377828 18.621458933195
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!