Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lemoenkloof Farm

En-suite-eenheid 3
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid is aan die hoofplaashuis gekoppel met 'n privaat ingang vanaf 'n gedeelte van die stoep. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer is oopplan en het 2 enkelbeddens. Die kombuisie is slegs met 'n mikrogolfoond, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het gemaklike rusbanke en die TV het OpenView-kanale. Hierdie kamer het lugversorging en gratis WiFi. 'n Losstaande braai is beskikbaar vir gaste se gebruik. Daar is vuurmaakhout en ys te koop.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 4
Vanaf
Vanaf R880
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie losstaande oop plan-eenheid is ideaal vir paartjies of enkelreisigers en het lugversorging, 'n dubbelbed, dubbeldeurhangkas, 'n spieël, haardroër, TV met toegang tot Openview, onbeperkte WiFi, 'n volledige kombuisie, 'n etenstafel met sitplek vir 2, tweeplaatstoof, wasbak, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie. Die moderne badkamer het 'n toilet, wasbak en 'n stort. Daar is 'n losstaande braai, stoele en 'n tafel by die eenheid. Hout en ys is op die perseel te koop.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
En-suite-eenheid 1
Vanaf
Vanaf R980
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie gesinseenheid is deel van die hoofplaashuis met 'n privaat ingang vanaf 'n gedeelde stoep. Die eerste hoofslaaparea het 'n dubbelbed, klerekas, spieël en 'n groot en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede oopplan-slaaparea het 2 enkelbeddens. Daar is 'n TV met OpenView en 'n kombuisie met 'n tweeplaatgasstoof, wasbak, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, yskassie en 'n eetarea. Die eenheid het 'n rusbank met sitplek vir 2, lugversorging en toegang tot WiFi. Daar is 'n groot gemeenskaplike braai-area en 'n tafel met sitplek vir 8 gaste, asook buitesitplek voor die eenheid waar 'n losstaande braai ook beskikbaar is. Vuurmaakhout en ys is te koop.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
En-suite-eenheid 2
Vanaf
Vanaf R980
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie gesinseenheid is deel van die hoofplaashuis met 'n privaat ingang vanaf 'n gedeelde stoep. Die eerste hoofslaaparea het 'n dubbelbed, klerekas, spieël en 'n groot en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede oopplan-slaaparea het 2 enkelbeddens. Daar is 'n TV met OpenView en 'n kombuisie met 'n tweeplaatgasstoof, wasbak, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, yskassie en 'n eetarea met sitplek vir 4. Die eenheid het lugversorging en toegang tot WiFi. Daar is 'n groot gemeenskaplike braai-area en 'n tafel met sitplek vir 8 gaste, asook buitesitplek voor die eenheid waar 'n losstaande braai ook beskikbaar is. Vuurmaakhout en ys is te koop.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 5
Vanaf
Vanaf R980
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie selfsorg eenheid is apart van die hoofhuis en ander eenhede. Dit is perfek vir paartjies of enkelreisigers wat privaatheid geniet. Hierdie oop plan-eenheid het 'n koningsgrootte-bed, drie deur hangkas, 'n haardroër en spieëlkas, 'n leefarea met gemaklike sitplek vir twee en 'n platskerm-TV met toegang to Netflix sowel as sy eie koordlose internet koppeling. Die eenheid het 'n oopplan-kombuis met 'n dubbelwasbak, etenstafel vir 2, yskassie, tweeplaat gasstoof, mikrogolfoond, ketel met tee en koffie, asook eetgerei, breekware, potte en panne. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Handdoeke word voorsien. Buite is daar privaat parkeerplek met 'n hek, asook 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai, 'n klein wasbak langs die braai en 'n tafel met sitplek vir 2. Hout en ys is op die perseel te koop.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Lemoenkloof N7, Klawer, 8145, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABjsyQ4Zl41zb0XLpVPzGYgvTzdBJypQkdpxjvXpmTmPXpWsHOj?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 321 5 1 5 Lemoenkloof Farm N7 Klawer 8145 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -31.799805377828 18.621458933195
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem