LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Lemoenkloof Farm | LekkeSlaap
+28

Lemoenkloof Farm

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 216 resensies vir Lemoenkloof Farm
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Dotti H - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dotti H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Groot verrassing.

Heerlik rustig. Die hele plaas is baie netjies. Uiters tevrede.

Neels M - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Van aankoms tot vertrek is ons soos eregaste behandel.

Lemoenkloof is een van daardie verblyfplekke wat ver uitstaan bo die gemiddelde. Maklik bereikbaar, vriendelike, gasvrye Hendrik en sy vrou het ons werklik laat voel soos familie wat kom kuier het. Verblyf in 'n klas van sy eie.

Sarina D - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarina D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie gerieflik.

Die buitekombuise werk goed en bring heerlike kuiers.

Candice K - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful oasis, wonderful people, adorable dogs.

Absolutely loved our stay here. WiFi, DStv, air-conditioning, everything you need for self-catering, and very big rooms. Friendly owners and a beautiful spot in the wine farms. Highly recommend!

Ruben D - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ruben D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was refreshing and joyful.

We had an amazing time, just a pity we did not have more time to explore the place.

Henry Y - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry Y
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik.

Dit baie geniet. Sal weer gaan.

Jacobus B - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Diè hoogtepunte van ons Namakwa vakansie!

Lemoenkloof Farm was een van die beste plekke wat ons nog by gebly het! Ons het 'n groot dubbelkamer gehad met 'n spoggerige badkamer asook gemeenskaplike opelug kombuisgeriewe. Die hoogtepunt van ons verblyf was nie net die goeie geriewe nie maar die ongelooflik gasvrye eienaars van Lemoenkloof farm, Hendrik en Riètte. Hulle het ons soos lank bekende vriende ontvang!

Charles L - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles L
Saam met vriende

Ons groep van 4 het heerlik gebly. Die ruimste kamers ooit en baie keurig.

Ek sou nog 'n nag kon oorbly. Baie netjies, fasiliteite baie goed en goed geleë vir blommekyk.

Elena B - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elena B
Saam met vriende

Lovely stay!

Lovely stay and welcoming hosts!

Chris P - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese blyplek.

Ons is vriendelik ontvang en het dadelik tuis gevoel. Eenheid was netjies en baie ruim. 'n Pure plaasatmosfeer. Sal vir seker weer daar gaan bly. Goeie waarde vir geld.

Mana W - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mana W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Silwerskoon, baie vriendelike ontvangs, ruim, goed toegeruste geriewe en uitstekend geleë.

Op Lemoenkloof Plaas woon mense wat jou hartlik ontvang met alles perfek in plek vir 'n aangename verblyf!

Louise J - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik.

Ons het net oornag met ons reis maar dit was baie gerieflik.

Adrie S - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Fantastiese plek wat ons vir enigeen sal aanbeveel. Baie vriendelike eienaars en uiters netjiese akkommodasie! 10 uit 10. Ons sal weer gaan.

Liesl D - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl D

Was 'n baie aangename oornagplek.

Die akkommodasie was netjies en skoon en het alles wat jy benodig. Die gasheer en gasvrou was ongelooflik vriendelik en het ons soos familie laat voel. Dit was 'n baie aangename naweek.

Ria W - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria W

Netjies en skoon, plaasatmosfeer, gasvry.

Eienaars het ons so tuis laat voel, ons het heerlik gekuier, sal definitief weer besoek.

Frederic L - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederic L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent hospitality and accommodation standards.

Provided that you are looking to stay off the center a little bit, Lemoenkloof offers a very nice package of quality accommodation at an affordable price. Friendly and accommodating owners on-site and managing the place. Absolutely spotless.

Chantelle V - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle V
Saam met vriende

Rustig, lekker, goed vir die siel.

Ons het presies dit nodig gehad, rustigheid. Na 'n vreeslike besige funksie die aand voor die tyd, het ons net ingekom, en neergeplak op die bed. Die volgende oggend was ons so uitgerus! Die rustigheid van die pure plaaslewe was so nodig. Die vriendelike hondjies, die perde, die mooi van rou plaas. Baie dankie aan Oom Jannie, met sy vriendelike geaardheid. Dit was regtig lekker. Sal enige tyd weer gaan! Baie goeie waarde vir geld!

Schalk B - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk B
Enkelreisiger

Baie rustig en netjies.

Goeie waarde vir geld; heerlike gasvryheid.

Anton W - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was aangenaam om daar te kon oornag.

Die verblyf was gereed, netjies en skoon met aankoms. Die buite kombuis was baie alternatief maar n wenner om van gebruik te maak. Hulle sal ons beslis weer sien.

Elzette S - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzette S
Saam met vriende

Amazing plek.

Sal beslis weer daar tuisgaan

Elzette S - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzette S
Saam met vriende

Dit was baie heerlik.

Sal it beslis aan ander vriende en familie aanbeveel.

Danike B - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danike B

Goed geleë en baie netjies.

Baie netjiese en lekker verblyf. Kamers is groot en ruim en baie spasie om buite ook te wees.

Johan P - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker op die plaas en dit geniet.

Vir oorslaap is dit ideaal. Dit is rustig en stil.

Corne J - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne J

Wonderlike ligging!

Eienaars vriendelik. Warm atmosfeer.

Edwin G - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edwin G
Saam met vriende

Heerlike braaifasiliteite om saam met vriende te kuier.

Baie skoon. Eienaar baie gasvry wat moeite doen vir gaste. Baie veilig gevoel.

Jennifer O - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Baie netjies en rustig.

Johan C - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Baie vriendelike ontvangs, baie vriendelike gaste. Sal definitief weer soontoe gaan.

Pauline T - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pauline T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie dankie Riette en Hendrik vir julle gasvryheid, julle het ons sommer laat tuis voel met die stilhou.

Ons het heerlik gerus in n pragtige netjiese kamer, kraakvars linne, en die beskuit was heerlik! Sal julle beslis weer besoek.

Colleen K - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colleen K
Saam met vriende

Uitstekend.

Wonderlike rustige omgewing. Baie lekker gekuier. Baie vriendelike ontvangs. Sal beslis weer daar bespreek.

Antoinette S - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette S
Gesin met tieners

Heerlike wegbreek. Baie netjes en kon net heerlik ontspan.

Waarde vir geld. Almal baie behulpsaam en vriendelik.

Andrew B - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew B
Enkelreisiger

The farm is very quiet and perfect place to unwind.

Huge comfortable rooms with everything that is needed to make the stay pleasant.

Ivan L - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties. Baie gemoderniseerd. Die eienaar is baie vriendelik en goed georganiseerd.

Lemoenkloof is tops. Hulle pryse is baie goed.

Riaan E - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great

Great gewees om daar te oornag

Veruschka W - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veruschka W
Gesin met tieners

Rus en vrede.

Dit is altyd lekker om op 'n plaas uit te span. Terdeë geniet.

Cecile D - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cecile D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed toegerusde verblyf en vriendelike eienaars

Heerlik geslaap en gebraai. Plaasgevoel met honde, katte en meerkat om jou welkom te laat voel.

Kumra T - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kumra T
Enkelreisiger

Net oornag, maar vriendelike en gasvrye mense met asemrowende omgewing.

Ligging is baie mooi en die tuin en omgewing is sielsverkwikkend.

Hettie V - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hettie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, mooi uitsig, veilig.

’n Plek met sy eie karakter, uitstaande bestuur. Dit was 'n fees.

Jan J - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Een nag oorgeslaap, gebraai en gerus!

Baie netjiese en rustige verblyf vir blommekyk. Kamer se decor is besonders en huislik. Goed toegerus!

Ansie C - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ansie C
Gesin met tieners

Heerlik, anders, mooi.

Die buitekombuis by die gastekamer was iets heel anders. Goed toegerus.

Marinda H - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda H
Saam met eggenoot / lewensmaat

No hesitation, to visit again.

Hospitality was excellent.

Deon S - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon S
Gesin met tieners

Return visit. As always, a fantastic stop.

The Adriaanse family are special hosts and made our stay special as always. They go out of their way to accommodate our requests and assist whichever way possible.

Elmarie B - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie B

Ons het 'n wonderlike 4 nagte deurgebring op rustige plaas - so ’n goeie ligging en so rustig.

Akkomodasie was wonderlik. Riette en Hendrik is gasvrye mense en laat jou so welkom voel. Bella en Mia die honde hou jou besig en dit is so 'n lekker werkende plaas met die hanslammers. Dit is veilig en regtig beste waarde vir geld. Ons het dit vreeslik geniet en sal beslis weer teruggaan.

Adriaan V - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan V
Gesin met klein kinders

Vriendelike diens en skoon, ruim kamers. Seuns het die plaasdiere baie geniet.

Sien sterre.

Steven And Heather M - Jul 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steven And Heather M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good, comfortable, well appointed, enjoyable, quiet and relaxing atmosphere.

We enjoyed our stay at Lemoenkloof so much. It was good to be in a farm environment , the owners and their daughter we met were wonderful people, the room, immaculately clean, well appointed, comfortable bed, large shower with bath. Highly recommended.

Jeann S - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeann S
Gesin met tieners

Lekker plaasomgewing, waar jy net rustige na die plaasgeluide kan luister.

Die wat hou van plaasomgewing is dit die plek om te wees. Die nie die eerste keer wat ons hier bly nie, dis hoekom ons weer die plek gekies het en dit weer sal kies. Jy kry rus vir jou siel.

Anina V - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike plaasgevoel.

Tydjie was net te kort.

Zuzanne D - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zuzanne D
Gesin met klein kinders

Lekker plaasgevoel, naby aan hoofpad, maar nie nie so naby dat jy die verkeer hoor nie.

Groot gesinskamer maak dit aangenaam.

Beverly C - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beverly C
Saam met vriende

Dit was asemrowend,naby maar ook ver, heerlike warme ontvangs van eienares.

Met ons aankoms sit ons onder die afdak by die braai gedeelte en tuur oor die mooie vallei, daar was drie honde wat ons vermaak het, het 'n video gemaak van die een jack russel, hy was ons hoogtepunt, spring spring sy tydverdryf tot hy die boom se tak gryp, rus n bietjie, en swaai sy lyfie soos 'n kind wat sy lyfie 'n tyd gee (swing aan boom). Dit was die mooiste mooi. Sal enige tyd weer gaan. Hou van die rustige plaasatmosfeer wat dit skep. Beveel dit vir enig iemand aan wat van die stad se lawaai wil kom en net 'n bietjie wil rus. Riette, jy is 'n vriendelike en gasvrye vrou.

Gustav M - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gustav M
Gesin met klein kinders

Very good.

All good. Friendly and comfortable.

Rudy D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudy D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was lekker en rustig.

Baie netjies en pragtige tuin.

Charlton S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charlton S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice.

Nice place, just need WiFi.

Johan J - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aan te beveel.

Hoewel hulp vir bagasie aangebied word het ons die afstand vanaf die parkeerplek na die kamer ver gevind. Dit kan lol as dit sou reën. Ongeag het ons lekker gebly.

Natasha V - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha V
Gesin met tieners

Baie rustige, veilige verblyf op 'n plaas.

Ons het baie lekker geslaap, die kamers is baie mooi, skoon en het als wat jy nodig mag hê. Heerlike beskuit om saam met jou koffie te geniet. Die hondjie wat kom kuier het, het ons lekker laat lag. Ek kan Lemoenkloof beslis aanbeveel. Riette en haar man het ons dadelik tuis laat voel op hulle pragtige plaas.

Marina V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Silwerskoon, netjiese verblyf met vriendelike ontvangs.

Pragtige omgewing, vriendelike ontvangs, silwerskoon verblyf met lekker beskuit vir ontbyt. Ons sal beslis weer hier bly.

Chanay W - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chanay W
Saam met vriende

Dit was wonderlik!

Ek sal enige tyd weer terug gaan na Lemoenkloof. Die tydjie daar was baie lekker en gemaklik.

Günter P - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Günter P
Enkelreisiger

Uitstekend.

Baie mooi, netjies en veilig. Asook heerlik geslaap!

Allan W - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Allan W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornagverblyf.

Lekker verblyf en aan al ons behoeftes voorsien. Jammer dat daar nie stort in badkamer is nie.

Louis V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louis V
Saam met vriende

Ons het baie lekker gebly. Baie goeie waarde.

Die kamers was skoon, beddegoed kraakvars en alles is in die kamers wat nodig was. Net een klagte is dat die badkamer nie privaat is nie (twee swaaideure ongelukkig nie genoeg privaat nie).

Gerald B - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerald B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende ontvangs en onverbeterlike verblyf.

Sien sterre.

Melanie M - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Altyd lekker om hier oor te slaap op pad na volgende vakansie.

Ons het al n hele paar keer hier gebly en het geen klagtes nie. Alles is netjies en skoon. Ons sal definitief weer hier bly.

Justine R - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Justine R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik en eenvoudig.

Riette en Hendrik was baie vriendelik en het ons uitgehelp met 'n braai voor ons kamer. Die kamer en beddegoed was baie skoon. Perfekte stopplek op die N7. Ek sal wel voorstel dat daar 'n wasbak in die kombuisarea gesit word om die plek 100% selfsorg te kan noem.

Annatjie B - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

'n Heerlike, lekker blyplek, met alles wat mens nodig het.

Pieter B - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename ervaring. Sal weer kom.

Sien sterre.

Francois M - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois M
Saam met vriende

Daar oornag op pad na Clanwilliam vir die blommeskou.

Heerlike blyplek! Die buite-kombuis/braai-area is goed toegerus en ‘n heerlike kuierplek vir ‘n reisende groep. Beter beskerming teen koue, soos ons ervaar het, sal ‘n groot aanwins wees, veral aangesien die eienaars nie toelaat dat binne die kamers kosgemaak en geëet mag word nie.

John F - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Die wooneenheid was baie netjies en skoon. Baie gerieflik en gasvrye eienaars. Ons het net die webtuiste se beskrywing misverstaan en gedink dat daar 'n kombuis ingesluit was, maar aan die einde van die kuier was dit heerlik om saam met die ander gaste die gesamentlike geriewe te gebruik.

George N - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
George N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Alles van die plek was hoogs waardeer,. ek kon oor niks kla nie. Hul kliëntediens is fantasties.

Karien M - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karien M
Saam met vriende

Heerllik rustig en mooi natuurskoon-omgewing.

As ek môre kan teruggaan sal ek! Ons het dit terdeë geniet, veral die oulike hondjies wat gereeld kom draai maak om te loer of ons nog oraait is.

Clinton M - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Clinton M
Gesin met klein kinders

Tog te lekker.

Dis 'n mooi plek en goeie waarde vir my geld.

Brigitte R - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brigitte R

Excellent farm stopover on N7 near Klawer.

Peacefully situated on a farm within easy reach of N7. Very comfortable, spacious and tastefully decorated units. It was good to enjoy a relaxing braai on the patio after a long day. We will definitely return.

Nantus B - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nantus B
Besigheidsreis

Slaap gereeld in gastehuise, hotelle, ens. maar hierdie is 'n uitsondering, rustige omgewing, sal vir seker weer hier oorbly.

Sal vir seker weer hier oorbly.

Maryka T - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryka T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut puik diens! Skoon en netjies!

Die diens was puik! Plekkie was baie skoon, netjies en ruim. Sal beslis weer hier bespreek wanneer ons weer in die area is.

Tlou M - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tlou M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful, neat, spacious - overall, a very pleasant stay.

Easy to access from the N7 and was very convenient for our daily commuting to Vredendal. The host was very welcoming and friendly. The unit (family unit) was very neat and clean - spacious too. The weekend stay at Lemoenkloof was simply a home stay - far away from home.

Gerhard B - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard B
Gesin met klein kinders

Fantasties, die beste vir enige reisiger op N7.

Absoluut netjies, uitsonderlike warm verwelkomende gasvryheid met alles wat nodig is vir 'n heerlike braai tussen die wingerde. Kamers die beste.

Andelie Z - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andelie Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, mooi en vriendelik. Die bonus is die warm ontvangs van die 3 honde wat so bly was om ons te sien!

Rustige atmosfeer op 'n pragtige plaas met ruim vertrekke en vriendelike mense en diere. Bekostigbaar en net wat ons nodig gehad het.

Frederic L - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederic L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice place to get away and relax.

The accommodation was lovely. Apart from the mattress which was not the best, I would go back for sure. I have stayed there before and always enjoyed it.

Sue E - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sue E
Gesin met klein kinders

A lovely venue, peaceful and tranquil with great hosts. It was stunning!

See stars.

Chandree H - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chandree H
Saam met vriende

Dis is ongelooflik mooi.

Ek het dit vreeslik geniet. Dit is ongelooflik mooi. Ek sal enige toeris aanbeveel om soontoe te gaan. Ons het onmiddellik tuis gevoel en alles was in plek. Ek sal beslis weer soontoe gaan.

Gareth G - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gareth G

Uitstekende verblyf op reis na Namibië.

Ons was 'n groep van 8 persone. Ons is vriendelik ontvang. Kamers is ruim, skoon en elke kamer is geskik vir gesin van 4 persone. Badkamers is ruim met bad en stort. Braaigeriewe onderdak met groot tafel om groep te akkoodeer. Sal beslis weer daar oornag.

Marita S - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Marita S
Gesin met klein kinders

Baie aangename rustige oornagverblyf.

Slaapkwartiere en badkamer heeltemal voldoende en goed toegerus. Die aparte buitekombuis kan dalk 'n problem skep indien dit ongure weersomstandighede is.

Bossie K - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bossie K
Saam met vriende

Ons het heerlik gebly.

Mooi omgewing. Goed ingerigte, netjiese kamers, ruim badkamer met bad- en stort-opsie. Heerlike braaigeriewe. Bietjie misleidend dat hout beskikbaar is - ons moes koop. Ek, net ek, het nie van die honde gehou nie.

Lisa L - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa L
Saam met vriende

Lekker plaasatmosfeer en lekker gebly.

Skoon en netjiese fasiliteite. Die diens was uitstekend; toe daar load-shedding was, het ons 'n tweeplaat-gasstofie gekry om ons aandete voor te berei. Alhoewel ons lekker gekuier het met die ander gaste by die braai-area, kan die gedeelde braai-area dalk ongemaklik wees om met ander gaste te moet deel.

Sharlene S - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharlene S
Gesin met klein kinders

Baie skoon, netjies en heerlike ontspanningsplek.

Baie vriendelik en gasvry ontvang. Heerlike tydjie, was net kort. Sal definitief weer daar gaan bly vir meer dae. Kinders het dit baie geniet.

Jaco V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jaco V
Gesin met tieners

Goeie oornag slaapplek tussen Wes-Kaap en Noord-Kaap.

Baie vriendelike en behulpsame eienaars van gastehuis. Baie mooi omgewing en kamers goed ingerig vir oornag.

Andrea C - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely setting. Great value.

Would visit again. Great for an overnight stopover.

Rolien B - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rolien B
Besigheidsreis

Netjies, vriendelik, ruim - die perfekte verblyf!

Lemoenkloof is 'n heerlike uitspan-plek. Daar is alles wat nodig was om eie kos voor te berei en ook rekenaar-werk af te handel. Pragtige uitsig oor die wingerde wanneer die son sak, terwyl dit ook moontlik is om ver met die plaaspad te kan stap. Ek kan Lemoenkloof met sy vriendelike en ontspanne ontvangs ten sterkste aanbeveel.

Karel B - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename eienaars.

Het my probleem met krag vir my yskas gou vir my uitsorteer. Kamer baie netjies en lekker groot met baie plek vir alles.

Michelle P - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle P
Besigheidsreis

Uitstekende diens.

Goed ontvang, plek pragtig skoon en prakties. Fees om daar te bly. Dis ons 2de keer en sal weer teruggaan.

Arthur C - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Arthur C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxed.

We enjoyed our stay! The WIFI can however be better.

Erna E - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lemoenkloof is vreeslik gavry en gaan uit hul pad om gaste te akkommodeer.

Ek en my man het 'n bespreking gemaak om hier te oornag op ons reis van Windhoek na Kaapstad. Ons het probleme op pad ervaar en ons aankomtyd is met 4 ure vertraag. Lemoenkloof het opgebly totdat ons daar was om vir ons te wys waar ons slaapplek is en ons te verwelkom. Regtig goeie mense!

Hannes B - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes B
Gesin met tieners

Vriendelik en gaaf. Lekker wegbreek

Sien sterre.

Arnell R - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arnell R

Rustiek en ontspanning.

Moes my datum met 'n paar dae aanskuif en eienaar het geen problem gehad nie. Was baie gelukkig met die verblyf en eienaar was verskriklik vriendelik.

Kitty R - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kitty R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was heerlik!

Baie lekker gebly. Plek was aangenaam skoon en alles was lekker.

Pieter B - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tuis op die plaas.

Sjoe, hier het ons ongelooflik lekker gebly. Riette en haar man is regtig wonderlike gasvrou en gasheer. Die plaasatmosfeer is iets wat elkeen moet beleef. Die skape is so mooi, baie dankie dat ons na hulle toe kon gaan. Ons was privaat, maar nie afgesonder nie, en dit is wat dit so lekker maak om hier te bly. Die braai-area is regtig besonders en daar is alles wat mens nodig het om heerlik te kuier en te braai. Bella (hond) is beslis die beste vermaak, en kan aansluit by die sirkus. Haha. Baie dankie vir die lekker geselsies wanneer ons julle raakgeloop het. Dit laat mens baie tuis voel.

Carina S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina S

Ongelooflik mooi en rustig!

Kan hulle enige tyd aanbeveel vir enige iemand - ons het oorspronklik net bespreek vir een nag, maar op kort kennisgewing gevra vir nog 'n nag en is dadelik gehelp. So mooi en rustig baie goed toegerus met alles - jy kan werklik daar ontspan...sal hulle graag aanbeveel!

Franzette K - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franzette K
Gesin met tieners

Lieflike uitspan op die plaas is soos 'n oase in die woestyn.

Dit was nou ons tweede keer wat ons by Lemoenkloof gekuier het, en dit is so lekker om so gul ontvang te word op die plaas. Die mense is vriendelik, die tuin is pragtig en ons het selfs op die heerlike dik gras gaan lê in die koelte. Alles is baie netjies en ons kon lekker braai die aand. Dit was die perfekte afsluiting van ons vakansie. Ons sal definitief weer by Lemoenkloof gaan kuier!

Bennie V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bennie V
Saam met vriende

Rustige omgewing met kwaliteit verblyf.

Pragtige omgewing en rustige atmosfeer het ons verblyf volmaak gemaak.

Estian V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estian V
Gesin met klein kinders

Rustig.

Ons kon heeltemal afskakel op Lemoenkloof, ons het die vier nagte daar so geniet. Die pragtige tuin en die honde en katte het ons drie-jarige vir ure besig gehou terwyl ons lekker kon ontspan op die stoep. Die eenheid was heerlik ruim, mooi, skoon en netjies met al die basics, selfs tee, koffie en heerlike beskuit. Ons sal baie graag weer daar gaan kuier en ons dogtertjie praat omtrent elke dag van “Lemoenplaas”, sy wil net terug gaan soontoe.

Melanie M - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Altyd lekker.

Ons was nou al 'n paar keer hier en geniet dit elke keer. Perfekte oorslaapplek.

Shirley S - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shirley S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very peaceful.

We slept over and the geyser was not switched on as the owners were not on the farm that evening. On our departure they wanted to refund us and I refused. Just that gesture was absolutely amazing and I will definitely stay here again.

Susan L - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies ingerig, skoon en 'n baie rustige atmosfeer.

Ons was baie goed ontvang, baie rustige plekkie voel soos jou eie huis. Mense was baie vriendelik en die ontvangs was baie goed. Goeie plek om te oornag veral as jy uit Namibia kom.

Gladys L - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gladys L
Saam met vriende

Heerlike ontspanne plaasatmosfeer, gasvrye ontvangs, het met ons terugkeer huis toe besluit ons wil weer by Lemoenkloof oorslaap!

Die eenhede is baie ruim en netjies. Mens voel tuis. 'n Bad en stort met warm water. Ideale gesinsverblyf. Beslis aan te beveel!

Sonika H - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonika H
Saam met vriende

Wonderlike ligging! Baie vriendelike diens. Sal dit aanbeveel!

Sien sterre.

Sandra P - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike plaaservaring. Genoeg spasie. Goed ingerig.

Goed vir gesinne ook.

Kobus S - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie aangenaam om daar tuis te gaan.

Die gastehuis was baie sentraal geleë vir ons doel. Die kamer was netjies en skoon en ons het die verblyf baie geniet. Sal hulle aanbeveel vir ander gaste.

Amanda C - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige plaasatmosfeer - verblyf uitgerus met alles wat nodig is.

Ons was vriendelik ontvang. Die eenhede was ruim, skoon en netjies. Alhoewel daar nie tyd was om dit te benut nie, was die buite kuierplek/kombuis die hoogtepunt. Heerlike plaasatmosfeer.

Justus H - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justus H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Besoek enige tyd weer. Rustig en het lekker gekuier.

Ettiene T - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ettiene T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker geslaap en die gemeenskaplike kombuis is gesellig.

Bietjie teleurgesteld oor die gasvryheid. Ons is na ons kamer verwys en dit was dit. Ons moes 'n badprop by die kombuis gaan haal om te kan bad. Geen stort in ons eenheid nie.

Ivan V - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Baie mooi en gerieflik. Waarde vir geld.

Marie C - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, gasvry, uit die boeke, beste plek in ons land, beveel dit ongetwyfel aan.

Riette en Hendrik baie dankie dat ons julle stukkie hemel kon deel. Dankie vir jul gasvryheid, en mag die Here jul nog baie seën. Sterkte met jul pragtige dogters, hou die haelgeweer reg.

Anneke S - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, bekostigbaar, het alles wat jy benodig en mooi!

Baie mooi braaiplek buite en netjiese kamers. Parkering veilig en gerieflike groot tuin.

Bill S - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bill S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Baie netjies, skoon en baie gerieflik.

Carel G - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nooit weer sal ek net daar verby ry nie. Wat 'n aangename plek.

Net fantasties, wat 'n plesier.

Beatrix R - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beatrix R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Ons is baie vriendelik ontvang en die plek is baie ruim en baie netjies. Wat jy nodig het is daar en nog baie meer.

Marina V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marina V
Saam met vriende

Wonderlik.

Lemoenkloof Boerdery is heerlik. Die enigste probleem is dat daar nie 'n wasbak in die "huis" is nie en as dit reën, is dit bietjie ongemaklik by die braai-area. En as almal wat daar bly, kom braai en opwas, raak dit bietjie oorvol met net een braaiplek. Maar verder is dit heerlik. Sal beslis weer daar gaan bly.

Mary Anne J - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mary Anne J

Lieflike ruim vertrekke en gasvrye mense wat jou laat tuis voel.

Netjies, skoon, pragtige gemeubileerde heerlike ruim vertrekke. Eienaars is baie gasvry en ons het heerlik gebly.

Marcelle V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcelle V
Enkelreisiger

Netjiese verblyf en gasvryheid in 'n pragtige omgewing!

Heerlike, salige verblyf in 'n pragtige omgewing, ek het die plaas atmosfeer geniet. Die eienaars was baie hulpvaardig en vriendelik en die blyplek netjies. Ek sal dit aanbeveel!

Melanie M - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker oornagplek.

Ons het al 'n vorige keer hier gebly. Die gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam. Die kamers is skoon en die braaigeriewe net reg. Mens kan hout hier koop en die kamers is toegerus met 'n ketel, koffie, tee en ' n stukkie beskuit. Ons sal definitief weer hier bly.

Naomi L - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi L
Saam met vriende

Aangenaam.

Baie gerieflik. Hulle kan dit egter oorweeg om warm water by die opwasgeriewe in die buitekombuis aan te bring. Verder baie aangename verblyf.

Bertha S - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertha S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige plaasverblyf, uitstekend toegerus en kraakskoon - ons sal Lemoenkloof onthou en aanbeveel!

Vanaf ons vriendelike ontvangs en stertswaai-verwelkoming deur Bella (die uiters intelligente en energieke Jack Russel) was ons tydjie op Lemoenkloof 'n aangename verrassing. Die gerieflike slaapplek en 'n toegeruste gesamentlike area vir braai en kosmaak, asook lekker speelplek vir kinders maak dit 'n wenner. Hier kan mens 'n moeë reislyf of stadsvoos siel behoorlik verkwik. Baie dankie, Riëtte en doen so voort!

Elmine B - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmine B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en aangenaam.

Ons het oornag oppad na en vanaf Namibië en dit was perfek en privaat. Heerlike groot en gerieflike kamers met alles wat jy nodig het. Die buite kombuis en braai-area is aangenaam met 'n pragtige uitsig oor die plaas. Dit sal ook ideale verblyf wees vir die blomtyd.

Michelle V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle V
Saam met vriende

Fantasties!

Die ontvangs van die eienaars is so warm. Die atmosfeer is fantasties. Sal definitief weer teruggaan.

Natasha P - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en rustig.

Baie lekker gekuier. Baie rustig. Die plaasdiere maak dat dit so 'n lekker plaasgevoel is dat jy net daar wil bly.

Pieter V - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en funksioneel.

Lekker huislike, plaas-atmosfeer.

Werner G - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner G
Besigheidsreis

Lekker plek om te rus na 'n lang dag se werk.

Baie mooi en rustige plek om te rus na 'n lang dag se werk.

André S - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
André S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was regtig lekker.

Die mense is gasvry. Die kamer was ruim en baie netjies. Die plaas is net voor die dorp en dit is baie veilig. Kan dit werklik aanbeveel.

Lynette V - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename oorslaapplek.

Ons het goed hier kon rus voor die laaste skof van ons 6000 km reis.

Sharon V - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideale, goed geleë oornagplek op pad van / na Noord-Kaap of Namibië toe.

Lemoenkloof is die ideale, goed geleë oornagplek op pad van / na Noord-Kaap of Namibië toe. Goed toegeruste eenhede wat 'n welkome ruskans bied vir die moeë reisiger. Sal Lemoenkloof definitief aanbeveel.

Bruce A - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bruce A
Saam met eggenoot / lewensmaat

A feeling of home away from home.

A comfortable place with a lovely farm feel. No shower unfortunately, but a good sized bath.

Gerrit V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit V
Saam met vriende

Lovely place and people.

Lovely place and people. Will come again.

Floris B - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Floris B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon en waarde vir jou geld.

Heerlike rustige plaasatmosfeer sonder die geraas van voertuie. Baie mooi skoon en regtig 'n lus vir die oog. Alles was perfek.

Amanda S - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda S
Saam met vriende

Rustig.

Mooi, skoon met wonderlike gashere.

Marius D - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius D
Besigheidsreis

Baie netjies waarde vir geld.

Geleë op wynplaas, baie netjies, mooi omgewing. Kamer goed ingerig met lugreëling wat 'n moet is vir die omgewing. Goed ingerig het hoe standaard afwerking. Kan aanbeveel word vir enkel persone en meer, sal definitief weer gebruik wanneer ek die omgewing besoek. Sentraal geleë van Vredendal en Van Rhynsdorp.

Johannes Petrus D - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes Petrus D
Besigheidsreis

Dit was verbasend baie lekker gewees. Dit sal van nou af my plek wees waar ek sal bly as ek daar in daardie area bespreek.

Fantasies gewees. Ek beveel dit aan vir enige persoon wat lekker gerieflik wil bly. Graag beveel ek aan dat DStv aangebring moet word en WiFi. Die pryse kan dan 'n bietjie aangepas word vir die gaste wat dit benodig.

Jeni G - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeni G
Saam met eggenoot / lewensmaat

A great value for money place to stay.

Lemoenkloof Farm was in a perfect location for us for an overnight stay. Everything was clean and comfy and we loved the beautiful farm setting!

Danie M - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig met lekker plaasatmosfeer en dieregeluide, veral die donkie geniet.

Die kamers was skoon en netjies met vriendelike gasvrou en gasheer.

Nico V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico V
Saam met eggenoot / lewensmaat

As jy wil rus, is hierdie die regte gastehuis vir jou!

Baie dankie, ons het ons verblyf by julle opreg geniet. Gastehuis is ideaal geleë as jy nog ander dorpe wil besoek van daar af. Dit is geleë in 'n pragtige omgewing, die natuur, die rustigheid, pragtige ruim kamers en die vriendelike eienaars was alles faktore wat bygedra het tot die heerlike kuier! Baie sterkte met 2018.

Gerhard E - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid