Groenvlei Akkommodasie by Lemon Leaf | LekkeSlaap
+7

Lemon Leaf

Selfsorg
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Broekhuizen-straat 5, Groenvlei, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Lemon Leaf is 'n snoesige eenheid vir 2 mense in die Paarl en is ideaal vir oornaggaste of ouers wat kinders besoek.

Dié oopplan-eenheid is het 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet.

Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolfoond, 'n yskas, 'n braaipan, tee- en koffiemaakgeriewe, en etes kan by die etenstafel geniet word.

Parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Let daarop dat die eienaars saam met hul troeteldiere op die perseel woon, en troeteldiere sal van die gaste af weggehou word.

Lemon Leaf is 1 km van die Hoërskool Paarl Gimnasium en die Paarl Mediclinic geleë, en die Paarl bied gaste 'n wye verskeidenheid restaurante, wynlandgoedere en plase, en verskeie doendinge soos voetslaan, lugversorging. Gaste kan ook in Val de Vie polo kyk of speel, of die gewilde Taalmonument besoek.

Slaapplek

’n Bespreking by Lemon Leaf sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Van Broekhuizen-straat 5, Groenvlei, Paarl, 7646, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Broekhuizen-straat 5, Groenvlei, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdf7c02bfcde73f76299d8f10f58320828daf0ae0acb8d0865ed8fd96149fc9ff8e0ded176cc2695defc8c92d359424ff2845?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (plek vir 2) 5 Van Broekhuizen Street Groenvlei 7646 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.71243 18.96086
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za