Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lemon n Lime Guest House

Gastehuis
Standaard enkelkamer met driekwartbed
Vanaf
Vanaf R890
per nag, vir 1 mens
  • Plek vir 1 persoon
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die standaardkamer het lugversorging en 'n driekwartbed. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer het koffie- en teemaakgeriewe en sekere DStv-kanale. Die kamer het 'n deur wat na die tuin oopmaak. Dié kamers is nie troeteldiervriendelik nie.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Huisreëls

Slegs die gesinseenhede is troeteldiervriendelik.
Troeteldiere word slegs op versoek toegelaat.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Standaard 2-enkelbedkamer
Vanaf
Vanaf R1 110
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die standaardkamer het lugversorging en 2 enkelbeddens. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort, en van die kamers het 'n bad. Die kamer het koffie- en teemaakgeriewe en sekere DStv-kanale. Die enkelbeddens kan in 'n koningingrootte-bed omskep word. (Slegs indien beskikbaar.) Dié kamers is nie troeteldiervriendelik nie.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Huisreëls

Slegs die gesinseenhede is troeteldiervriendelik.
Troeteldiere word slegs op versoek toegelaat.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Standaard Dubbelkamer
Vanaf
Vanaf R1 110
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die standaard-dubbelkamer het lugversorging en 'n en suite-badkamer met 'n stort, van die kamers het 'n bad. Daar is ook koffie- en teemaakgeriewe en sekere DStv-kanale. Dié kamers is nie troeteldiervriendelik nie.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Huisreëls

Slegs die gesinseenhede is troeteldiervriendelik.
Troeteldiere word slegs op versoek toegelaat.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Koninginkamer met balkon
Vanaf
Vanaf R1 330
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die luukse kamer het 'n balkon en lugversorging. Daar is 'n koningingrootte-slaapkamer met 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort, 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe en sekere DStv-kanale. Dié kamers is nie troeteldiervriendelik nie.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Huisreëls

Slegs die gesinseenhede is troeteldiervriendelik.
Troeteldiere word slegs op versoek toegelaat.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luukse 2-enkelbedkamer met balkon
Vanaf
Vanaf R1 330
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die luukse kamer het 'n balkon en lugversorging. Daar is 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort, yskas, koffie- en teemaakgeriewe en sekere DStv-kanale. Die 2 enkelbeddens kan in 'n koningingrootte-bed omskep word. (Slegs indien beskikbaar.) Dié kamers is nie troeteldiervriendelik nie.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Huisreëls

Slegs die gesinseenhede is troeteldiervriendelik.
Troeteldiere word slegs op versoek toegelaat.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gesinseenheid
Vanaf
Vanaf R1 330
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die gesinseenheid het lugversorging, 'n gesinskamer met 'n dubbelbed en 'n slaapbank vir 1 of 2 op versoek teen 'n addisionele koste. Die kamer het 'n mikrogolf, yskas en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort en sekere DStv-kanale. Dié kamers is troeteldiervriendelik indien vooraf gereël.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Kinderbank vir 2
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xKinderbank vir 2
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Huisreëls

Slegs die gesinseenhede is troeteldiervriendelik.
Troeteldiere word slegs op versoek toegelaat.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R890
per nag, vir 1 mens
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Donald Murray-laan 34, Park West, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc2NDJjOTk5LTA2N2EtNDU2ZC04ODA5LTUzOTFjZTQ0ZTI2YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag, vir 1 mens 24 5 1 5 34 Donald Murray Avenue Park West 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.113266703529 26.200290787697
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem