LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Lemon n Lime Guest House | LekkeSlaap
+89

Lemon n Lime Guest House

9 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 9 resensies vir Lemon n Lime Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
L S - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
L S

An Oasis for a stopover while traveling, or a few days holiday.

Beautifully appointed, clean, spacious bedrooms. We found Lemon and Lime to be a fantastic find on our recent journey. Friendly and efficient staff. We will most certainly stay there again.

Marianne F - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne F
Enkelreisiger

Ruim, gerieflike kamers.

Veilige, gerieflike verblyf en 'n heerlike ontbyt.

Carel G - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel G
Gesin met tieners

Rustig en gasvry.

Die personeel was vriendelik en behulpsaam, kamers was gerieflik en die ontbyt smaaklik. Dankie.

Lemon n Lime Guest House's terugvoer

Dit is 'n GROOT plesier Carel,

Dit was baie lekker om julle by ons te he, hoop om julle gou weer te sien.

Darlene

Lemon n Lime Guest House
Ken C - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ken C
Besigheidsreis

Fantastic home away from home for business.

Great venue - and very comfortable, spacious and spotlessly clean rooms. The breakfast is a substantial bonus. Excellent value for money - I'd happily come again.

Lemon n Lime Guest House's terugvoer

Thank you Ken.

It was a pleasure to host you.

We hope to see you again whenever you are in Bloemfontein.

Darlene

Lemon n Lime Guest House
Dolandi V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dolandi V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, netjies en gasvry.

Baie netjiese gastehuis met vriendelike gasvryheid. Kamer was uiters netjies en skoon en ons was dankbaar dat ons honde-kind kon saamkom. Daar was baie aandag gegee aan elke detail in die kamer. Ontbyt was fantasties! Sal hulle enige tyd aanbeveel.

Lemon n Lime Guest House's terugvoer

Thank you so much for your kind words.

We look forward to having you and your fur baby stay with us again soon.

Lemon n Lime Guest House
Noelani D - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Noelani D
Enkelreisiger

Baie vriendelike diens.

Uitstekende diens. Baie lekker geriewe. Vreeslik veilig en uitstekende ligging.

Lemon n Lime Guest House's terugvoer

Baie dankie Noelandi, jou mooi woorde word opreg waardeer.

Kom kuier gou weer by ons.

Darlene

Lemon n Lime Guest House
Tollie G - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tollie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal aanbeveel en weer gebruik.

Ons het veilig gevoel en dis baie mooi en smaakvol.

Lemon n Lime Guest House's terugvoer

Goeie More.

Baie dankie vir die wonderlike woorde.

dit was baie lekker om julle hier te he , en ek is so bly julle het dit so geniet.

lekker dag
Simone

Lemon n Lime Guest House
Antoinette B - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette B
Saam met vriende

Pragtige plek.

Die verblyf en ontbyt was heerlik. Kan dit aanbeveel en sal definitief terug wees.

Lemon n Lime Guest House's terugvoer

Hi Antoinette
It was so lovely to have you here! I am so glad you had a good stay with us.
Looking forward to your next visit.
Regards,
Meg

Lemon n Lime Guest House
Elmarie K - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elmarie K
Enkelreisiger

Gerieflik en stylvol.

Marko het uit sy pad gegaan om 'n kamer vir 'n addisionele gas beskikbaar te maak. Ontbyt was heerlik en die gashere was uitstekend.

Lemon n Lime Guest House's terugvoer

Good day
I am very happy to hear you had a good stay with us.
Thank you so much for the feedback, I will pass it on to Marco and the staff.
We hope to see you again in the near future.
Yours in hospitality
Meg Houghton
Owner/Manager

Lemon n Lime Guest House
Vanaf R1 010
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 010
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 010
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Donald Murray-laan 34, Park West, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc2NDJjOTk5LTA2N2EtNDU2ZC04ODA5LTUzOTFjZTQ0ZTI2YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 010  per nag (vir 2 persone) 9 5 1 5 34 Donald Murray Avenue Park West 9301 Vrystaat 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -29.113348720313 26.200416851521
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!