Leopard Rock Lodge
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Lizelle Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 35
Jaar gelys 10
Opsomming van Resensie
Lauren W - Nov 2023
Algehele gradering
Great location, awesome stay overall.
Tobie L - Okt 2023
Algehele gradering
Heerlik gekuier. Diens uitstekend. Beslis die besoek werd.
Imogen M - Aug 2023
Algehele gradering
Luxury in the bush.
Charlene E - Jul 2023
Algehele gradering
Fantastiese plek, heerlik gekuier. Net die eetkamer en sitkamer se ligte werk nie.
Rene V - Mrt 2023
Algehele gradering
Die huis en omgewing is absoluut asemrowend. Dis stylvol en ten volle toegerus om 'n lekker vakansie te kan hê!
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 13 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R516, Syferfontein 4, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom