Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Leopard Valley Eco Retreat

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marcuskraalpad, Leopard Valley, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 390 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Leopard Valley Eco Retreat is in 'n rustige vallei tussen Citrusdal en Clanwilliam geleë. 'n Besoek aan Leopard Valley Eco Retreat bied 'n ware wegbreek buite die stadsgedruis. Dit spog met ongelooflike uitsigte en kristalhelder fonteine waar gaste kan ontspan en gehaltetyd kan deurbring.

Gaste kan tussen 4 stylvolle, eko-vriendelike eenhede wat onafhanklik van die plaaslike kragnetwerk is, kies. Hierdie eko-eenhede wat met skeepsvraghouers gebou is, bied al die geriewe en moderne luukshede terwyl dit ook die natuurskoon beskerm.

Die eenhede dien as 'n gerieflike basis vanwaar dae vol stap, swem en voëlkyk geniet kan word en fantastiese rotsformasies, waarvan sommige oeroue Khoisan-rotstekeninge het, besoek kan word. Ontspan op die dek, gebruik die losstaande braaigeriewe en bewonder die berguitsig terwyl liggaam en siel herstel.

Die verblyf het 4 glanskamptente wat die Wild Olive, Waboom Protea, Wild Buchu en Rooibos insluit.

Saans kan gaste sterrekyk, stories rondom 'n knetterende vuur vertel en na die naggeluide luister. Indien gaste gelukkig is, sal hulle dalk nagdiere soos luiperds, aardvarke, vaalboskatte, bakoorjakkalse, silwerjakkalse en ystervarke raaksien.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 43 resensies vir Leopard Valley Eco Retreat
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Craig Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Jaar gelys 2

Ligging

  • Marcuskraalpad, Leopard Valley, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
  • Gaste dink Leopard Valley Eco Retreat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Sederberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 390
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 390
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marcuskraalpad, Leopard Valley, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAea2794ca4deb0f226695fd5da5e63fb094d8ceac51dacd20e26e12ede26aab1e825bea3858982a3ed8f30f0aba7f6f035986?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 390 per nag (plek vir 2) 43 5 1 5 Marcuskraal Road Leopard Valley 7340 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.388538908967 18.881261478845
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem