Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Leopard's Tree Campsite

Kampeer/karavaan

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Inalize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 25 resensies vir Leopard's Tree Campsite
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Sonette D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonette D
Gesin met klein kinders

Lieflike lang naweek kamp om af te sluit van die wêreld.

Rustige kampeerterrein. Als was skoon en netjies. Die kampterrein het goeie skadu en die badkamervoorzieninge is baie netjies. Gasvryheid was wonderlik. Hulle het elke dag kom inloer om seker te maak alles verloop goed. Ons het lekker lemoene ook gekry. Die staproete na die waterval was baie mooi. Ons sal baie graag weer kom kamp. Let wel daar is geen selfoonsein nie. Net op een plekkie agter die badkamer. Die kampplek is goed geleë om die Cederberge en Citrusdal se omliggende areas te besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magda A - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gaan besoek gerus Leopard's Tree kampeerplek.

Pragtige, netjiese kampeerplek met ekstra geriewe, vrieskaste, groot yskaste en mikrogolf vir die gebruik van die kampeerders. Dit gebeur selde dat die eienaars/s van kampplekke tussen die kampeerders beweeg om uit te vind of daar enige klagtes is. Sy was elke dag in die kamp en het gereeld kom vra of ons enige klagtes het of iets nodig het. Baie dankie daarvoor, Dit was ons eerste kamp by Leopard's Tree, maar glo my ons sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christie C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant stay at a working citrus farm.

Nice big campsites on a working citrus farm - good facilities that are well maintained. Camp sites are well managed. I have not paid a breakage deposit while camping before, but we got the deposit back promptly when we departed. The only detractor for me, as a conservationist, was the abundance of alien invasives (e.g. wattle) in the campsite and up the watercourse.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
M. V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
M. V
Gesin met klein kinders

Baie lekker kamp experience - ons sal verseker weer kom kuier!

Ons het vreeslik lekker gekamp. Die geriewe is netjies, die eienaars is so vriendelik en het kom inloer dat alles reg is. Die 1h - 2h hike was ook lekker om die natuur bietjie te verken - en die roete was baie duidelik gemerk. Die 'geen geraas'-beleid is 'n ekstra bonus!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sylvia C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sylvia C
Gesin met tieners

Leopards Tree is 'n ongelooflike mooi en rustige plek.

Ongelooflik lekker. Die mense is so behulpsaam en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul Z - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Paul Z
Gesin met tieners

Luilekker.

Ja, beslis baie rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris S

Gerieflike kampplek, genoeg skoon geriewe, heelwat om in die natuur te doen.

Goed bewaarde geheim! Die kampplekke was groot met baie skaduwee sodanig dat die gras nie daar kan groei nie. Kamp was net 50% beset, so ons het geen probleme met die ablusiegeriewe ervaar nie. Die kleinkinders het in die vlak stroompie voor die kampplek baljaar as hulle nie in die swembad was nie. Die staproete in die kloof na die waterval is asemrowend mooi. Die gasvrou en plaaseienaar het gereeld kom gesels. Laasgenoemde se praatjies is van Tolla faam!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renier A - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renier A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome camp in nature and is quiet.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lourinda B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourinda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike kamp.

Pragtige kamp, braaiplekke, badkamer en kombuis was baie netjies en gerieflik. Sal def weer terug kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cornelia S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en stil.

Pragtige kampplek met staproetes en 4x4-roete. Staanplekke lekker onder bome en genoeg spasie. Badkamers baie netjies en eienaars altyd daar om te help. Sal dit beslis aanbeveel en sal weer daar gaan kamp. Lekker klein kampplek waarvan ek hou, so minder geraas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jolita D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Jolita D
Saam met vriende

Lekker gekamp in die natuur, vriendelik verwelkom.

Die grootste probleem is dat daar slegs 1 stort en 3 toilette vir die dames is om te gebruik. Daar is 12 staanplekke waar daar dikwels 2 of meer gesinne staan. Dit wil sê 'n minimum van 2 dames per staanplek en dan word die kinders nog nie eens bygetel nie. Dus moet jy in 'n lang tou staan om jou beurt af te wag om te gaan stort. As 48 voete deur die stort na mekaar beweeg betwyfel ek of dit dan nog so skoon en higiënies is.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janet G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet G
Gesin met tieners

Baie lekker en rustig.

Ons het die kamp baie geniet. Kinders kon net weer kinders wees. Eienaars was baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johannes E - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes E
Gesin met klein kinders

Vriendelike gasheer, goeie geriewe, geen selfoonopvangs, ruim en netjiese staanplekke.

Baie vriendelike gasheer, gaan uit pad uit vir ekstra versoeke. Geen selfoonopvangs by staanplekke nie, maar +- 100 m ver. Staproete na waterval was baie lekker, bietjie swak aangedui, veral verder in kloof in. Waterpunte by staanplek kort beter stelsel, baie moeilik om te gebruik. Het die naweek vreeslik baie geniet, heerlik rustig naby stroompie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antoinette J - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike kuier gewees.

Ons het so lekker gekuier. Eienaars is wonderlike, gasvrye mense. Hulle het ons op die hande gedra. Ons het baie lekker gekuier. Ons gaan Aprilmaand weer daar kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anelia M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anelia M
Saam met vriende

Lovely getaway.

The swimming pool was a great respite from the heat. Our dogs loved the location and the hike as well. The bathrooms and kitchen was neat and had everything we needed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacqueline B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peacefull safe and tranquil.

Quiet, peaceful. Not for partygoers which is exactly what I was looking for. Swimming - hiking - trail running - Rock climbing - Nature at its best. Mild Off the Grid.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anneke V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig kampterrein met dierbare eienaars.

Ons is so dankbaar dat ons Leopard's Tree ontdek het! Baie netjiese kampterrein, veral die ablusieblokke, alle geriewe is in goeie kondisie en dit is duidelik sigbaar hoeveel tyd en moeite die eienaars aan die kampterrein spandeer. Kan nie glo dis net 1 jaar oud nie! Die eienaars is dierbaar en vol kennis oor die area, plante, diere. Ons sal beslis terug keer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantel B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chantel B
Gesin met tieners

Vriendelike en hulpvaardige diens.

Het ons baie welkom laat voel. Ideale plek vir honde om saam te kamp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ida R - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ida R

Rustige atmosfeer, wonderlike terrein. Skoon, skoon, skoon.

Wat 'n wonderlike ondervinding, Dankie aan Inalize vir die persoonlike diens. Badkamers pragtig skoon. Rustige atmosfeer, staanplek lekker groot, vars water. Alles was net wonderlik. Deposito dadelik terug ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Malani A - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Malani A
Saam met vriende

Plumbing issues resulted in water being switched off on Saturday night and we couldn't shower till late.

One of the toilets were also out of order and water outage for a long period was an inconvenience as it had been a hot day and very hot weekend. Stream didn't have much water to cool off in and the dam down the road was okay although, as it is used by livestock, it was full of cow and other droppings. Having checked out another glamping site close by I don't know why they are so vehement about not allowing any music. Surely quiet music that doesn't disturb your fellow campers isn't unreasonable? Otherwise the tannie selling milktart and being able to order Coke, ice and wood was appreciated. The breakage fee of R200 didn't make a lot of sense. If something is damaged in the toilet, how do you know who broke it and who do you charge if there are no witnesses?

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Este S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Este S
Gesin met klein kinders

Bekostigbare, netjiese kampplek, troeteldier-en-kinder vriendelik.

Ons het heerlik gekamp by Leopard's tree. Die kampopsigters is baie vriendelik en gereed om te help indien daar die kleinste klagte is. Die ablusiefasiliteite het aanvanklik vir ons na min gelyk maar omdat dit 'n klein opset is, het ons nooit gewag vir waskamers nie. Daar was ongelukkig waterprobleme tydens ons besoek, maar die opsigters het vinnig gereageer en ek glo dit sal in die toekoms nie meer 'n probleem wees nie. Ons was daar op 'n baie warm naweek - kampeerders sal in die toekoms kan gebruik maak van 'n plaasdam om in te swem, wat tans nog gebou word en baie verligting sal bied. Daar was wel reëlings gemaak vir ons om 'n naby-liggende dam te gaan swem wat darem die hitte kon breek. Daar is 'n nommer wat geskakel kan word vir ys, hout en koeldrankaflewering en dit het baie handig van pas gekom, neem net kontant saam want daar is nie kaartgeriewe nie. Ons het 'n lekker staproete gedoen en daar is ook bergfietsry geleenthede. Kinders kan maar fietse neem. Selfoonopvangs is nie baie goed nie, maar indien jy rondbeweeg behoort jy opvangs te kry. Leopards Tree sal my weer sien (wanneer die dam gebou is).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rene D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene D
Saam met vriende

Our stay was very pleasant. The owners were so friendly and very helpful. Will definitely go again.

We had a very peacefull stay. Facilities was well equiped. Only dissapointment was little water in the river, kids could not really enjoy it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adrian F - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrian F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Almal so behulpsaam soos 'n familie. Die eienaars baie verwelkoming.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angelique P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons sien julle gou weer!

Leopard's Tree is nog 'n nuwe kamp plek, maar die bestuurders het alles perfek gedoen! Hout en ys bakkie ry deur kampterrein as jy nodig het. Die eienaar het ingeloer om seker te maak ons is okay. Almal was so vriendelik en behulpsaam. . Ons hondjie is ook met ope arms verwelkom en sy het die rivier so baie geniet!. Meeste staanplekke het lekker skaduwee en daar is krag- en waterpunte by elke staan plek. Daar is selfs netjiese yskaste in die opwas area/kombuis wat reisegers kan gebruik. Dit was 'n heerlike naweek, en ons sal gou terug wees! Een punt wat ek wel wil maak is, dat as die kampterrein "geen geraas/geen musiek" reel het, sal die eienaars 'n manier moet kry om dit te implementeer en te forseer as nodig. Die omgewing is so mooi en moet nie bederf word deur harde musiek nie. Dankie vir alles Leopard's Tree span!!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willan B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte wegbreek!

Enigetyd weer! Beste ontvangs ooit en oom Doepie is so vriendelik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R450
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R450
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R450
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 48 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Keeromstraat, Boskloof-plaas, Citrusdal, 7430, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa60e861569d9a45e1f15fed40496a5a8b72a8b38dca12e5e7e16b185033122d37763a4a8eec38a7a2ead3dc43503731ddec7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag (plek vir 4) 25 5 1 5 Keerom Street Boskloof Farm 7430 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -32.760100194483 19.076792999866
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem