LeoZet Selfsorgwoonstel
Beskrywing
LeoZet Selfsorgwoonstel is langs die eienaar se huis geleë. Dit is in 'n doodloopstraat in Wingatepark in Pretoria geleë. Dit is vir ons belangrik om vir ons gaste 'n gerieflike, netjiese en rustige oornagplek te voorsien met 'n pragtige tuin.
Die eenheid het 'n ruim slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. Daar is 'n aantrekkamer tussen die slaapkamer en badkamer met oorgenoeg kasspasie. Daar is 'n ekstra enkelbed in die sitkamer vir nog 'n gas en ons kan 'n matras en beddegoed voorsien vir 'n ekstra kind. Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg. Daar is ook volledige DStv met PVR en gratis WiFi beskikbaar.
Die eenheid het veilige parkeerplek agter 'n gemotoriseerde hek en elektriese heining. Die eenheid beskik oor 'n eie alarmstelsel wat aan 'n reaksie-eenheid gekoppel is.
Slaapplek
'n Bespreking by LeoZet Selfsorgwoonstel sluit in:
1 x Koningingrootte-bed
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Kenmerke
- Afrikaans
- Braaiplek
- Veilige Parkering
- Gratis WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Geriewe
- ADSL-lyn
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Kamergeriewe
- Lugversorging
- Elektriese kombers
- Waaier
- Klein Kombuis
- Sitkamer
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Vermaak
- Boeke en Tydskrifte
- Eksklusiewe DSTV
- TV
Kaart Meer oor die omgewing
Gaste wat na LeoZet Selfsorgwoonstel gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |