Wingate Park Akkommodasie by LeoZet Selfsorgwoonstel | LekkeSlaap
+29

LeoZet Selfsorgwoonstel

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 96 resensies vir LeoZet Selfsorgwoonstel
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Marietjie V - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie V
Enkelreisiger

Netjiese plek puik ligging.

Kliëntediens puik en baie tegemoetkomend aangesien ons bietjie laat ingeboek het.

LeoZet Selfsorgwoonstel's terugvoer

Ons is dankbaar vir sulke goeie terugvoer, want dit gee vir ons moontlike nuwe gaste!
Vriendelike groete,
Suzette

LeoZet Selfsorgwoonstel
Pieter B - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B
Enkelreisiger

Gerieflik en veilig.

Goeie waarde vir geld. Goed geleë en baie veilig.

LeoZet Selfsorgwoonstel's terugvoer

Baie dankie dat jy moeite gedoen het om resensie te skryf, Pieter! Ons waardeer dit en hoop om jou weer te sien.

LeoZet Selfsorgwoonstel
Ina B - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina B
Saam met vriende

Puik silwerskoon veilige rustige akkommodasie.

Was mal oor die tuin met sy detail wat rustige atmosfeer skep. Verblyf self was baie skoon, gerieflik, veilig en ons het die glasbottel melk, vrugte, ontbytpap en meer baie waardeer. Vriendelike eienaars saam met hulle behulpsame vriendelike vroulike hulp. Sal beslis weer daar gaan bly. Baie dankie!

LeoZet Selfsorgwoonstel's terugvoer

Baie dankie vir die moeite om 'n resensie te skryf! Julle was ook die tipe gaste wat mens graag weer sal wil ontvang.
Vriendelike groete
Suzette

LeoZet Selfsorgwoonstel
Modiehi Jeanett J - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Modiehi Jeanett J
Enkelreisiger

The place is beautiful and the host is very friendly.

The place was clean, well equipped, in a quiet area and the host was very friendly, it was more than I had hoped for.

LeoZet Selfsorgwoonstel's terugvoer

Food day Modiehi,

Thank you very much, hope you can move to Pretoria soon! :-)

Kind regards.
Suzette

LeoZet Selfsorgwoonstel
Alwyn K - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alwyn K
Gesin met tieners

Puik.

Baie netjiese en skoon verblyf. Baie lekker stil en goed geleë. Ek sal vir seker weer daar gaan bly en kan dit aanbeveel. Baie dankie.

LeoZet Selfsorgwoonstel's terugvoer

Goeienaand Alwyn, dankie vir die moeite om 'n resensie te skryf en sommer baie dankie ook vir die raad oor my suurlemoenboompie!
Vriendelike groete.
Suzette

LeoZet Selfsorgwoonstel
Elsabe B - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe B
Gesin met tieners

Goeie diens, baie netjies, skoon en veilig.

Suzette doen baie moeite met haar gaste en laat hulle welkom voel!

LeoZet Selfsorgwoonstel's terugvoer

Beste Elsabé,

Dit was 'n plesier om jou hier te huisves en lekker om ook jou dogters te ontmoet! Wens ek kon jou verder met verblyf gehelp het!

Sien jou graag weer in die toekoms.

Vriendelike groete
Suzette

LeoZet Selfsorgwoonstel
Lucy V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucy V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Extraordinary!

Neatest and friendliest place to stay!

LeoZet Selfsorgwoonstel's terugvoer

It is always a pleasure to have such lovely, friendly an appreciative guest like you three.
We hope to see you again soon.
Kind regards,
Suzette

LeoZet Selfsorgwoonstel
Mmw L - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mmw L

Amazing.

Dit was 'n kort, maar baie lekker verblyf.

LeoZet Selfsorgwoonstel's terugvoer

Beste Natascha,

Dankie vir die terugvoer! Ek hoop om julle gou weer te sien.

Groete
Suzette

LeoZet Selfsorgwoonstel
Alida J - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida J
Gesin met tieners

Uitstekend!

Uitstekende plekkie met aandag wat gegee word aan al die klein detail wat baie keer oorgesien word. Ons het heerlik gebly en gaan definitief weer daar kuier! Dankie Suzette, vir jou gasvryheid!

LeoZet Selfsorgwoonstel's terugvoer

Wanneer ek dinge doen en voorberei vir nuwe gaste, doen ek dit met my gaste in gedagte. Om dié rede maak 'n resensie soos julle s'n my gelukkig en ek sal julle graag weer ontvang. Vriendelike groete
Suzette

LeoZet Selfsorgwoonstel
Peet V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peet V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, waarde vir geld.

LeoZet is ons gunsteling verblyf in Pretoria. Sentraal geleë, stil buurt, baie ruim woonstel en silwerskoon!

LeoZet Selfsorgwoonstel's terugvoer

Baie dankie dat julle elke keer vir LeoZet Selforgwoonstel as jul oornagplek kies!
Help graag weer 'n volgende keer.
Vriendelike groete,
Suzette

LeoZet Selfsorgwoonstel
Rozaan L - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rozaan L
Gesin met klein kinders

Baie modern.

Dis 'n baie mooi en moderne woonstel.

LeoZet Selfsorgwoonstel's terugvoer

Rozaan, baie dankie vir die boodskap in ons gasteboekie waar jy sê dat "alles perfek" was. Groot waardering vir sulke positiewe terugvoer.

Vriendelike groete.
Suzette

LeoZet Selfsorgwoonstel
Jolien H - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolien H
Gesin met klein kinders

Beste blyplek in Pretoria!

Ons het heerlik gebly! Die blyplek is ruim en baie netjies! Die area is rustig maar naby alle aantreklikhede. Ons het heerlik geslaap en baie bederf gevoel! Baie dankie Suzette, vir jou en jou man se gasvryheid, vriendelikheid en hulp! Julle sal altyd 'n deel vorm van ons nuwe babatjie se geboortestorie.

LeoZet Selfsorgwoonstel's terugvoer

Jolien,
Vir ons sal dit altyd 'n aamngename herinnering wees om te dink dat ons op so 'n spesiale manier deel kon wees van Milanay se koms!!
Suzette

LeoZet Selfsorgwoonstel
Gert R - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is soos 2de huis.

Netjies, vriendelike diens. Lekker blyplek.

LeoZet Selfsorgwoonstel's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Sal julle graag weer ontvang en natuurlik baie ander egpare ook.

Vriendelike groete
Suzette

LeoZet Selfsorgwoonstel
Karin B - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam, voel soos by ons eie huis.

Vriendelik ontvang. Die eenheid was baie netjies en alles wat nodig is vir ons verblyf was beskikbaar. Baie goeie matras op bed en pragtige tuin om te geniet. Sal dit beslis aanbeveel vir 'n egpaar wat verblyf soek.

LeoZet Selfsorgwoonstel's terugvoer

Baie dankie Karin. Was 'n plesier om julle by ons te ontvang.
Groete

LeoZet Selfsorgwoonstel
Ronel L - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel L

Dis baie netjies en veilig.

Ons is vriendelik ontvang en Suzette en Leon het in al ons behoeftes voorsien.

LeoZet Selfsorgwoonstel's terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoer. Ons is bly julle het die verblyf geniet en ontvang julle graag weer.

LeoZet Selfsorgwoonstel
Marize K - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marize K
Enkelreisiger

Dit was ongeloofik.

Ek het onmiddelik tuis gevoel!

LeoZet Selfsorgwoonstel's terugvoer

Ons probeer regtig dat dit vir ons gaste soos hulle "eie huis" sal voel! Bly dat jou ervaring dus so positief was. Sien jou graag 'n volgende keer weer.
Vriendelike groete,
Suzette

LeoZet Selfsorgwoonstel
Gert R - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende kliëntediens.

Dit is uitstekende waarde en veiligheid.

LeoZet Selfsorgwoonstel's terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoer! Ons sal julle graag weer in die toekoms wou help.
Vriendelike groete,
Suzette

LeoZet Selfsorgwoonstel
Monique V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique V
Gesin met klein kinders

Netjies, skoon, gemaklik en rustig.

Ons het die verblyf en eenheid vreeslik geniet, die tuin is lieflik, die eenheid ruim en die diens persoonlik en vriendelik. Baie dankie. Ons sal wel voorstel om lugreëling ten minste in die kamer by te voeg, en dalk 'n groter bed. Hy was effens klein en hard, maar oor die algemeen was die verblyf genotvol!

LeoZet Selfsorgwoonstel's terugvoer

Bly oor die positiewe terugvoer. Ons kry tans kwotasies vir lugreëling.
Dit is 'n "Queen-size" bed.
Vriendelik groete.
Suzette

LeoZet Selfsorgwoonstel
Neil R - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neil R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Warm, cosy, spotlessly clean, excellently furnished, just perfect.

LeoZet is a gem of a place to stay overnight or longer. Certainly one of the very best places we have stayed at. LeoZet will definitely be our first choice when visiting the area in future. Highly highly recommended.

LeoZet Selfsorgwoonstel's terugvoer

Thank you very much for the lovely review. Highly appreciated.
Suzette

LeoZet Selfsorgwoonstel
Alwyn B - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alwyn B

Baie netjiese eenheid met alles wat mens nodig het om gerieflike verblyf te verseker.

Leozet Woonstel is sentraal geleë en die eienaars het seker gemaak dat dit toegerus is met letterlik alles om dit so gerieflik as moontlik te maak vir gaste. Die tuin is 'n lushof en die woonstel is uiters netjies - dis duidelik dat Leon en Suzette trots is in wat hulle doen. LeoZet woonstel kan met die grootste vrymoedigheid bespreek word, dit sal nie teleurstel nie.

LeoZet Selfsorgwoonstel's terugvoer

Baie dankie, Alwyn, dat jy die moeite gedoen het om kommentaar te lewer! Dit is so dat ons dit geniet om die plekkie, asook die tuin, vir beide die gaste en vir onsself goed te onderhou. Ons vertrou dat ons julle weer sal sien.
Vriendelike groete,
Suzette en ook Leon

LeoZet Selfsorgwoonstel
Elma M - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elma M
Gesin met tieners

Perfek.

Bly gereeld hier. Dis perfek geleë, altyd netjies en baie gerieflik.

LeoZet Selfsorgwoonstel's terugvoer

Ek is baie bly dat ons jou keer op keer weer kan help.
Ek sien jou graag volgende keer.
Vriendelike groete
Suzette

LeoZet Selfsorgwoonstel
Lourette S - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, privaat.

Baie goeie ligging vir reis vanaf lughawe.

LeoZet Selfsorgwoonstel's terugvoer

Ja, die ligging is wonderlik wat betref N1 en R21 en natuurlik byna teenaan Kloof hospitaal en 10 minute vanaf Time Square. Maar bly die woonstel het ook aan julle verwagtinge voldoen. Vriendelike groete.

LeoZet Selfsorgwoonstel
Ockert G - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ockert G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles in plek. Absoluut aan te beveel.

Plek is baie netjies. Ek dink hulle tarief is te goedkoop vir wat jy kry.

LeoZet Selfsorgwoonstel's terugvoer

Baie dankie vir die baie goeie terugvoer. Ons wil juis 5-ster verblyf gee, teen 'n bekostigbare tarief.
Vriendelike groete
Suzette

LeoZet Selfsorgwoonstel
Seef C - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Seef C
Gesin met tieners

Awesome en lekker.

Baie lekker gebly, sal enige tyd LeoZet aanbeveel.

Ronel L - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel L
Gesin met tieners

Baie netjies en veilig.

Ons het baie lekker gebly en sal dit aan almal aanbeveel.

LeoZet Selfsorgwoonstel's terugvoer

Hallo Ronel, altyd só lekker as mense die blyplek geniet en waardeer, want dit is ons doelwit.
Vriendelike groete,
Suzette

LeoZet Selfsorgwoonstel
Charne M - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charne M
Gesin met klein kinders

Fantasties! Baie dankie vir julle gasvryheid en hulp. Suzette en haar span is tops.

Die eienaar het die ekstra myl vir ons gesin gestap. Ons is so dankbaar daarvoor en sal LeoZet vir enige iemand aanbeveel. Baie dankie vir alles.

LeoZet Selfsorgwoonstel's terugvoer

Ons het alles met groot omgee en liefde gedoen. Suzette

LeoZet Selfsorgwoonstel
Anlia O - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anlia O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, vriendelike diens, waarde vir geld.

Suzette en haar personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Dit is 'n pragtige selfsorgeenheid met heelwat klein ekstratjies. Ons sal beslis weer hier oorbly.

LeoZet Selfsorgwoonstel's terugvoer

Baie dankie vir jou resensie. Ons doen alles so goed soos ons kan omdat ons graag wil, maar dit is tóg lekker om sulke positiewe terugvoer te kry.
Suzette

LeoZet Selfsorgwoonstel
Andre P - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, gerieflik, vriendelik en lekker snoesig.

Absolute plesier om by LeoZet te oornag. Skoon, vars en gerieflik snoesig.

LeoZet Selfsorgwoonstel's terugvoer

Goeiemore André, baie dankie vir die positiewe terugvoer.

Jammer dat jy nie tevrede was met die area nie.

Vriendelike groete.
Suzette Westho

LeoZet Selfsorgwoonstel
Catherine B - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catherine B
Gesin met klein kinders

A perfect place for us to spend a few days doing shopping and appointments in Pretoria!

This was such a great find! We will certainly be back regularly.

LeoZet Selfsorgwoonstel's terugvoer

We hope to see you back soon.
Suzette

LeoZet Selfsorgwoonstel
Hettie S - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hettie S
Gesin met klein kinders

Dit was uitstekend.

Ons verblyf by LeoZet Self Catering Flat was baie lekker. Dit doen 'n mens se hart goed om te weet daar is nog plekke wat mens so tuis en op jou gemak laat voel. Die personeel is so vriendelik en gasvry.

LeoZet Selfsorgwoonstel's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Bly julle kon die verblyf, asook die lekker braai en kuier, geniet. Hoop om julle weer te sien. Suzette

LeoZet Selfsorgwoonstel
Sharon B - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon B
Gesin met tieners

Ons verblyf was baie gerieflik.

Ekstra moeite van die gasvrou het ons baie spesiaal laat voel. Baie dankie vir alles. Ons sal definitief weer gebruik maak van die verblyf as ons weer in Pretoria moet oornag.

LeoZet Selfsorgwoonstel's terugvoer

Dankie vir die positiewe terugvoer. Hoop om julle weer in die toekoms te kan help.
Vriendelike groete,
Suzette

LeoZet Selfsorgwoonstel
Teresa S - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teresa S

Baie netjiese eenheid. Het besonder welkom gevoel. Uitstekend!

Baie dankie vir die klein detail. Die beskuit en melk. Jul het aan alles gedink. Deur en deur uitstekende waarde. Sal jul beslis aanbeveel.

LeoZet Selfsorgwoonstel's terugvoer

Rob,

Dit was heerlik om julle hier te kon huisves, ons is bly dat julle alles hier ook geniet het!

Vriendelike groete
Suzette

LeoZet Selfsorgwoonstel
Robert P - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert P
Gesin met tieners

Goeie waarde vir geld.

Baie lekker gebly, sal weer daar bly in toekoms.

LeoZet Selfsorgwoonstel's terugvoer

Baie dankie vir die resensie. Hoop om julle weer te sien. Vriendelike groete, Suzette

LeoZet Selfsorgwoonstel
Elma M - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elma M
Gesin met klein kinders

Perfek.

Sentraal geleë, toegerus met als en nog meer. Veilig, privaat, duursaam en pragtige tuin. Ek waardeer veral van die gasvrou se "personal touch" - die vars blomme, beskuit en joghurt, sekere toiletware wat mens maklik vergeet om te pak en die persoonlike verwelkomingsbordjie. Dit gaan nie ongesiens verby nie.

LeoZet Selfsorgwoonstel's terugvoer

Goeiemore Elma, dit is vir my 'n groot voorreg om elke gas baie spesiaal te laat voel en is bly dat julle dit hier by LeoZet Selfsorgwoonstel geniet het.

Vriendelike groete.
Suzette

LeoZet Selfsorgwoonstel
Leendert V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leendert V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vyf sterre is nie genoeg om LeoZet aan te beveel nie, ons dink liewer aan Tien!

Leon en Suzette se aandag aan die klein dingetjies is wonderlik. Ons het nog nooit so iets beleef nie en sal beslis weer daar kom bly. Die veiligheid en stilte aan die rand van 'n groot stad is aantreklik, asook die nabyheid van 'n winkelsentrum en die snelweg.

LeoZet Selfsorgwoonstel's terugvoer

Goeiemore Leendert en Lorraine, wonderlik om te lees hoeveel waardering julle uitspreek! Dit moedig ons beslis aan om net nog meer te poog om vir ons gaste die verblyf onvergeetlik te maak. Baie dankie.

Vriendelike groete.
Leon en Suzette

LeoZet Selfsorgwoonstel
Suzette P - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n goeie ondervinding!

Alles was baie netjies en aangenaam - van die linne tot die meubelering. Ons was ook aangenaam verras met Gloria wat gereeld kom skoonmaak het en ook teen skemer kom ligte aansit het! 'n Goeie ondervinding!

LeoZet Selfsorgwoonstel's terugvoer

Goeiemore Hannes en Suzette, vir ons was dit heerlik om julle as gaste hier te hê. Ons vertrou dat ons julle volgende jaar weer sal sien, of dalk sommer nog vroeër. Vriendelike groete, Suzette en Leon.

LeoZet Selfsorgwoonstel
Deon J - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon J
Saam met vriende

Dit was great.

Baie lekker verblyf, sal weer daar boek.

LeoZet Selfsorgwoonstel's terugvoer

Ons is bly dit was vir julle 3 manne 'n goeie naweek. Vriendelike groete, Leon en Suzette.

LeoZet Selfsorgwoonstel
Seef C - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Seef C
Gesin met tieners

Dit was uitstekend gewees.

Ons het al by 'n hele paar LekkeSlaap akkommodasies gebly, verseker een van die beste indien nie die beste in die prysklas. Ons het net oorgeslaap maar wat 'n plekkie hoogs aanbeveelbaar. Wanneer ons weer iets in die omgewing aan het sal ons definitief daar oorbly as ons mag. Baie dankie ons het geniet.

LeoZet Selfsorgwoonstel's terugvoer

Goeiemiddag Seef, volgende keer sien ons julle graag vir die hele naweek. Vriendelike groete. Leon en Suzette.

LeoZet Selfsorgwoonstel
Louise S - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise S
Gesin met tieners

Uitstekend.

Ons het heerlik gebly. Die fynere "touch" is daar - tot vars blomme en vrugte! Dankie dankie.

LeoZet Selfsorgwoonstel's terugvoer

Louise, baie dankie vir die mooi woorde!! Altyd vir my lekker om LeoZet mooi te maak vir ons gaste. Vriendelike groete. Suzette

LeoZet Selfsorgwoonstel
Ettienne S - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ettienne S
Gesin met tieners

LeoZet bly maar tops!

LeoZet bly maar tops! Suzette is die perfekte gasvrou en dis my tweede keer dat ek daar oornag! As ek in daardie omgewing is, sal ek net van hulle gebruik maak! Die netheid en keurige smaak van dekor bly maar die beste! Wel gedaan! O ja, Manzi vat die koek!

LeoZet Selfsorgwoonstel's terugvoer

Beste Ettienne en gesin,

Dit was heerlik om julle te huisves! Sal dit graag weer doen.

Vriendelike groete,
Suzette en Leon

LeoZet Selfsorgwoonstel
Leanne R - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leanne R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Snoesig en netjies.

Ons het baie welkom gevoel en regtig gedink dit is 'n baie netjiese plekkie en privaat. Alles wat jy nodig het vir 'n selfsorg-eenheid. Baie gemaklik. Sal beslis weer By LeoZet bespreek.

LeoZet Selfsorgwoonstel's terugvoer

Leanne, dankie dat jy moeite gedoen het om 'n resensie te skryf!! Ons is bly dat julle presies ervaar het wat ons vir ons gaste wil bied. Sien julle graag 'n volgende keer. Vriendelike groete. Suzette en ook vanaf Leon

LeoZet Selfsorgwoonstel
Driena G - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Driena G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly!

Woonstel is baie ruim en netjies. Vriendelike ontvangs. Sal definitief weer gebruik!

LeoZet Selfsorgwoonstel's terugvoer

Beste Driena,

Dit was lekker om julle te ontvang en te ontmoet! Ons sal julle baie graag weer met huisvesting help.

Vriendelike groete,
Leon en Suzette

LeoZet Selfsorgwoonstel
Francois V - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Plek is ruim en gerieflik.

Suzette en Leon vriendelik, hulpvaardig. Woonstel ruim en gerieflik, bed fantasties, TV met DStv kanale werk wonderlik, kombuis baie goed toegerus. Woonstel is baie naby verskeie winkelsentrums. Ons het baie lekker gebly.

LeoZet Selfsorgwoonstel's terugvoer

Francois en Sonette, baie dankie vir die positiewe terugvoer. ons waardeer dit baie! Suzette en Leon

LeoZet Selfsorgwoonstel
Erika M - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik, ruim en skoon.

Ek en my dogter het vir 7 nagte daar bespreek en ons beveel dit aan vir enige reisiger, lank of kort verblyf. Die woonstel is toegerus met alles wat jy nodig sou hê. Baie dankie Suzette vir julle gasvryheid.

LeoZet Selfsorgwoonstel's terugvoer

Erika, dit was heerlik om julle hier te hê en op 'n afstand julle opgewondenheid oor die laaste reëlings rakende Renaldi se troue, waar te neem!! Seënwense vir die troue die naweek. Vriendelike groete. Suzette en ook Leon

LeoZet Selfsorgwoonstel
Mark D - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike verblyf en vriendelike diens.

Ons was beïndruk met die gerieflike woonstel en met die vriendelike diens. Dit is seker een van die mooiste tuine wat ek ooit gesien het. Baie dankie.

LeoZet Selfsorgwoonstel's terugvoer

Mark en Elmarie, dis so lekker om hierdie terugvoer te kry!! Ons strewe is regtig om vir mense goeie verblyf in 'n aangename omgewing te gee en dit is wonderlik om te hoor dat ons gaste dit presies so ervaar.
Vrendelike groete,
Suzette

LeoZet Selfsorgwoonstel
Leon F - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon F
Enkelreisiger

Ek het die rustigheid baie geniet, en die plek is skoon en netjies!

Ek sal beslis weer daar oorbly. Dit is 'n baie skoon, netjiese plek en in 'n baie rustige omgewing.

LeoZet Selfsorgwoonstel's terugvoer

Baie dankie, Leon, dat jy moeite gedoen het om resensie te skryf! Ons het regtig waardering vir die goeie terugvoer. Ek vertrou dat dit met jou eksamen goed gegaan het. Vriendelike groete.
Leon en Suzette

LeoZet Selfsorgwoonstel
Carien V - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic stay and wonderful people.

We had the warmest welcome and the most peaceful stay.

LeoZet Selfsorgwoonstel's terugvoer

Terrence en Carien, baie dankie vir die goeie terugvoer!! Bly lekker om te hoor ons gaste ervaar presies dit wat ons graag vir hulle wil bied!! Suzette

LeoZet Selfsorgwoonstel
Tanicia C - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tanicia C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Baie netjies en rustig. Het baie lekker gebly. Vriendelike mense. Ons het dit geniet.

LeoZet Selfsorgwoonstel's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer.

Vriendelike groete,
Suzette en ook Leon

LeoZet Selfsorgwoonstel
Rudi F - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike gasvryheid en uitstekende waarde vir geld.

'n Spesiale verwelkomingsbordjie vir my en my vrou met ons name op by die deur. Verskeidenheid van ontbyt graankosse en beskuit, vars melk in die yskas, koffie en verskillende tee-soorte. Baie ruim, groot vertrekke. Vol DSTV met PVR! Baie billike tarief. Ons sal beslis weer LeoZet besoek in die toekoms.

LeoZet Selfsorgwoonstel's terugvoer

Dankie Rudi en Karin vir die positiewe terugvoer. Geniet julle nuwe klein mensie. Suzette en Leon

LeoZet Selfsorgwoonstel
Jimmy S - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jimmy S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en rustig met genoegsame veiligheid.

Dit was voorwaar baie lekker om by LeoZet oor te slaap. Voorwaar baie rustig en baie netjies. Sal in die toekoms indien nodig weer van hulle gebruik maak. Ek beveel die gastehuis aan vir enigeen wat van goeie gehalte gebruik wil maak. Dankie aan Suzette vir haar onbaatsugtige vriendelikheid.

LeoZet Selfsorgwoonstel's terugvoer

Jimmy en Gerrie, dit vir ons was dit ook 'n voorreg om julle te ontmoet en as gaste te bederf!
Vriendelike groete.
Suzette

LeoZet Selfsorgwoonstel
Wilma N - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma N
Enkelreisiger

Genotvol.

Wat 'n juweel! Die akkomodasie was puik! Leon en Suzette se gasvryheid was uit die boonste rakke! Ek sal definitief weer van hulle diens gebruik maak!

LeoZet Selfsorgwoonstel's terugvoer

Baie dankie Wilma, ek sal jou ook graag weer hier ontvang!
Groete,
Suzette en ook vanaf Leon

LeoZet Selfsorgwoonstel
Hennie L - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly reception, clean, safe and excellent value for money. Beautifull and well looked after garden.

Very friendly reception. Accommodation was clean, safe and value for money. On a point of positive critique it might be wise to look at the condition of the bed.

LeoZet Selfsorgwoonstel's terugvoer

Hennie en Veronica, dankie vir julle positiewe terugvoer. Ons sal self bietjie op bed gaan slaap om te voel waar probleem is en dit dadelik aanspreek. Suzette

LeoZet Selfsorgwoonstel
Jackie N - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die eienaars loop die ekstra myl.

Alles was uitstekend. Die eienaars het aan alles gedink. Daar was baie ekstras wat ek nog nooit by ander gastehuise ondervind het nie, bv. joghurt, vrugte, ontbytpap, melk in die yskas. Die woonstel is ruim en baie netjies. Dis baie sentraal geleë en maklik op te kry. Ek wil net weer dankie sê. Ek sal beslis nie weer op 'n ander plek slaap as ek in Pretoria moet oorslaap nie.

LeoZet Selfsorgwoonstel's terugvoer

Jackie en Gene, sjoe, hoe lekker om hierdie resensie te lees. Dit is 'n voorreg om vir elke gas te laat voel hy/sy is spesiaal en verdien net die beste.
Sal julle baie graag weer ontvang.

Suzette en ook Leon

LeoZet Selfsorgwoonstel
Gerrit D - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, ruim en gerieflik.

Sal definitief Leozet aanbeveel gerieflik. Naby als. Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam.

LeoZet Selfsorgwoonstel's terugvoer

Goeiemore Gerrit en Sarie, baie dankie vir die positiewe terugvoer! Vriendelike groete. Suzette

LeoZet Selfsorgwoonstel
Erika S - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika S
Besigheidsreis

Uiters skoon, netjies en bekostigbaar.

Eerste keuse as ek plek soek om te slaap. Die plek is baie goed toegerus vir selfsorg en daar is lekker gemakstoele om na 'n lang dag net rustig voor die TV te kan ontspan. Vriendelike mense, lieflike tuin, rustige, veilige buurt. Alles lyk nog steeds na drie jaar wat ons daarheen gaan nuut en skoon. Mens voel sommer tuis.

LeoZet Selfsorgwoonstel's terugvoer

Goeiemidddag André en Erika, dit is altyd lekker om julle te ontvang en ja, on streef daarna om die plek soos nuut te hou. Dit dra daartoe by dat ons gaste die rustigheid, stilte en tuin kan geniet.
Suzette

LeoZet Selfsorgwoonstel
Dd N - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dd N
Saam met eggenoot / lewensmaat

A home away from home,

We felt the warmth and peace from the start and will definitely go back. Lovely experience.

LeoZet Selfsorgwoonstel's terugvoer

Dd, our aim is to see to it that our guests enjoy the peace and quietness at LeoZet Self Catering Flat. We also believe to "live love". We are glad you and Itu enjoyed the stay. :-). Suzette and Leon

LeoZet Selfsorgwoonstel
Brenda V - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda V
Gesin met tieners

Fantasties!

Leon en Suzette doen baie moeite. Klein dingetjies wat dit ekstra spesiaal maak, dit laat mens met so lekker warm gevoel in die hart. Sal definitief weer hier bespreek.

LeoZet Selfsorgwoonstel's terugvoer

Brenda, ons is só bly dat julle dit geniet het. Vriendelike groete. Suzette en ook Leon

LeoZet Selfsorgwoonstel
Trish G - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trish G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely, serene, pretty well-kept garden. Value for money.

Very comfortable, spotless accommodation with great attention to detail. No reservations at all. We thoroughly enjoyed our stay and would have no hesitation to book LeoZet again.

LeoZet Selfsorgwoonstel's terugvoer

Thank you, Trish, for they lovely review. We are always happy to hear that our guests experienced exactly what we want to offer them!! Kind regards. Suzette

LeoZet Selfsorgwoonstel
Marlene J - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene J
Gesin met klein kinders

Waarde vir geld.

Baie netjies en waarde vir geld. Sal weer hier gaan slaap.

LeoZet Selfsorgwoonstel's terugvoer

Baie dankie dat jy moeite gedoen het om aan ons terugvoering te gee! Vertrou dat ons jule weer sal sien. Vriendelike groete. Suzette

LeoZet Selfsorgwoonstel
Zetmari M - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zetmari M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was perfek gewees.

Vriendelike mense, sal enige tyd weer teruggaan, dis baie stil en jy word nie gepla nie.

LeoZet Selfsorgwoonstel's terugvoer

Goeiemiddag Neels en Zetmati, so bly dit was vir julle lekker om hier in die rustige, privaatheid julle tyd te kon geniet! Tot volgende keer. :-) Suette en ook Leon.

LeoZet Selfsorgwoonstel
Amelia J - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry en baie netjies.

Baie netjies. Vriendelik en gasvry. Sal hul enige tyd aanbeveel.

LeoZet Selfsorgwoonstel's terugvoer

Baie dankie vir terugvoering. Vriendelike groete. Suzette

LeoZet Selfsorgwoonstel
Petro S - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed.

Baie goed ontvang en sal dit aanbeveel.

LeoZet Selfsorgwoonstel's terugvoer

Dankie vir die terugvoering, Petro. Sien jou volgende keer! Vriendelike groete. Suzette

LeoZet Selfsorgwoonstel
Jurgens D - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurgens D
Gesin met klein kinders

Uitstekend!

Dis die ideale plek vir ons as reisigers in en om die ooste van Pretoria. Naby alles en BAIE netjies en gerieflik. Hope waarde vir geld. Sal weer daar aandoen.

LeoZet Selfsorgwoonstel's terugvoer

Baie, baie dankie! Dit is só lekker om te hoor dat ons gaste presies dit wat ons hulle wil bied, wel ervaar. Vriendelike groete. Suzette en ook vanaf Leon

LeoZet Selfsorgwoonstel
Frans G - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans G

Van die beste.

Verblyf van die beste,Sal verseker dit aanbeveel, Suzette is 'n fantastiese mensie.

LeoZet Selfsorgwoonstel's terugvoer

Frans, ek waardeer jou positiewe terugvoer en mooi woorde! Groete. Suzette

LeoZet Selfsorgwoonstel
Tracy C - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent, clean and friendly. I would go back if I was in that area.

The flatlet is very neat and tidy. Nice quiet, safe area. The owner is very friendly and accommodating. I would recommend the flat.

LeoZet Selfsorgwoonstel's terugvoer

Hi Tracy, thank you so much for the kind words! We hope to see you again soon. :-) Suzette

LeoZet Selfsorgwoonstel
Dd S - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dd S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely fabulous!

What a pleasant stay. All our expectations were exceeded and they even catered for things that we forgot. Small things like toothpicks, salt and pepper added up to make it a wonderful time. My friend even asked me this morning when we are going back.

LeoZet Selfsorgwoonstel's terugvoer

DD,
Thank you for your kind words.
We are always thankful if our guests experience exactly what we want to offer them. :-).
Kind regards.

Suzette and also Leon

LeoZet Selfsorgwoonstel
Kobus E - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die beste ooit! Alles baie gerieflik, huislik, stil en silwerskoon. Baie dankie Suzette vir al jou bedagsaamheid! Voorwaar super!

Baie dankie Suzette vir `n wonderlike verblyf. Dit was presies soos ons dit wou gehad het en nog baie meer! Die verblyf was `n lafenis vir die siel. Ons sien uit om weer daar `n draai te kom maak!

LeoZet Selfsorgwoonstel's terugvoer

Baie dankie julle twee. Dit is altyd lekker om te hoor dat ons gaste lekker gebly het, in ons spesiale plekkie. :-) Suzette

LeoZet Selfsorgwoonstel
Almie P - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Almie P
Besigheidsreis

Wonderlike akkommodasie en diens.

Wonderlike diens wat ons ontvang het van Suzette. Blyplek baie gerieflik en netjies. Kan dit vir enige persoon aanbeveel.

LeoZet Selfsorgwoonstel's terugvoer

Almie, baie dankie vir die terugvoer! Ek het regtig groot waardering daarvoor en wil Quintin, Junior, Albert en Ismael ook bedank vir hulle wonderlike samewerking toe ek 'n spesiale versoek aan hulle gerig het. Albert en Ismael was ster-gaste.

Vriendelike groete.

Suzette

LeoZet Selfsorgwoonstel
Johan V - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese en baie goed toegeruste verblyf.

Daar word na die klein dingetjies, wat verblyf aangenaam maak, omgesien. 'n Ruim woonstel wat baie netjies is. Daar word na alles omgesien soos koffie, tee, beskuit en vrugte. Die badkamer is goed toegerus en ruim.

LeoZet Selfsorgwoonstel's terugvoer

Johan en Jeanette, ons is bly die verblyf by LeoZet Selfsorgwoonstel, was vir julle 'n aangename ondervinding. Groete. Leon en Suzette

LeoZet Selfsorgwoonstel
Danie H - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker snoesig.

'n Baie oulike lêplek in die ooste van Pretoria. Lekker stil en baie privaat. Leon en Suzet maak dit definitief die moeite werd!

LeoZet Selfsorgwoonstel's terugvoer

Danie en Anzelle, ons is bly dat ons die eerste aand na julle troue, vir julle dit spesiaal kon maak.

Groete,
Suzette en ook Leon

LeoZet Selfsorgwoonstel
Gladys M - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gladys M

Fabulous.

Vriendelik, gasvry, baie spesiaal.

LeoZet Selfsorgwoonstel's terugvoer

Gladys, so bly dat die geskenk wat jy aan die kinders gegee het, vir hulle 'n mooi herinnering kan wees.

Vriendelike groete,
Suzette

LeoZet Selfsorgwoonstel
Jopie V - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jopie V
Besigheidsreis

Positiewe ervaring!

Na 'n besige dag in die stad, 'n oase om na terug te keer. Skop die skoene uit en geniet die voëls en rustigheid van die tuin. Die woonstel is smaakvol en tot in die kleinste detail toegerus. Sal dit definitief aanbeveel vir 'n kort verblyf.

LeoZet Selfsorgwoonstel's terugvoer

Jopie, baie dankie vir die positiewe terugvoer.Ons is baie bly dat dit vir jou 'n aangename ervaring was en, ja, net soos jy, geniet ons ook die tuin en die voëls.

LeoZet Selfsorgwoonstel
Theresa J - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa J
Saam met vriende

Uitstekend!

Baie netjies en skoon en veilig. Sal weer by LeoZet tuisgaan as ek in die omgewing is.

LeoZet Selfsorgwoonstel's terugvoer

Goeie middag Theresa, ons is so bly dat die verblyf vir julle 'n positiewe ervaring was, aangesien dit ons doel is! Vriendelike groete. Suzette en ook Leon :-)

LeoZet Selfsorgwoonstel
Laura B - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laura B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hoogs aanbeveel! Alle verwagtinge oortref!

Wat 'n juweel van 'n plekkie. Die die gasvryheid en vriendelikheid het ons verstom! Alles was pragtig en skoon met spesiale aandag aan die fynste details!

LeoZet Selfsorgwoonstel's terugvoer

Hi Laura, baie dankie vir die mooi getuigskrif!
Ons glo jul is al bietjie gevestig in jul nuwe blyplek en vertrou dat julle baie lekker gaan bly.

Vriendelike groete,
Suzette

LeoZet Selfsorgwoonstel
Sarel B - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie wonderlike mense om by te bly.

Doen baie moeite met gasvryheid en gee uitstekende diens.

LeoZet Selfsorgwoonstel's terugvoer

Goeiemore Sarel,
Vertrou dit gaan goed.
Baie dankie vir die terugvoer oor LeoZet.

Vriendelike groete,
Suzette

LeoZet Selfsorgwoonstel
Ettienne S - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ettienne S
Gesin met klein kinders

Uitstekend. Ek kon nie vir beter gevra het nie!

Suzette het ons van die begin af so tuis laat voel. Sy was so vriendelik en het aan al ons behoeftes voldoen. Die woonstel is baie netjies en daar is aan alles gedink. Ek sal beslis weer daar gaan woon.

LeoZet Selfsorgwoonstel's terugvoer

Goeiemore Ettienne en Karina, die terugvoer beteken baie.
Dit is lekker om te hoor dat ons gaste dit ervaar, wat ons graag aan hulle wil bied. :-)

Groete ook aan Janike.
Suzette

LeoZet Selfsorgwoonstel
Morgen And Joleern K - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Morgen And Joleern K
Enkelreisiger

A lovely and homely overnight stop.

Even though we did not meet Suzette, she is the perfect hostess who has gone to a lot of trouble to make the flat a home away from home. Very clean and beautifully decorated.

LeoZet Selfsorgwoonstel's terugvoer

Good morning Joleen, we are glad that even though we where absent, we could help with accommodation for your friend and that all of you where satisfied. We hope that next time we will get to meet you personally.
Kind regards,
Suzette

LeoZet Selfsorgwoonstel
Vina S - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Vina S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, vriendelik en stil.

Het 'n warm ontvangs gehad. Die eenheid is baie netjies met als wat nodig is. Dis 'n stil area. Het reeds weer geboek.

LeoZet Selfsorgwoonstel's terugvoer

Vina, dankie vir jul terugvoer. Dit was lekker om jou en jou moeder, Johanna, hier te huisves.

Vriendelike groete,
Suzette

LeoZet Selfsorgwoonstel
Carol D - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very neat, clean, comfortable accommodation.

The flat is spacious and well equipped. It is tastefully decorated. A home away from home.

LeoZet Selfsorgwoonstel's terugvoer

Good morning Carol and Louis, thank you so much for the review.
Kind regards.
Suzette

LeoZet Selfsorgwoonstel
Lizelle E - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Exceptional!

A pleasant stay with friendly owners! Will certainly go back again.

LeoZet Selfsorgwoonstel's terugvoer

Lizelle, dit was lekker om julle te kon help met huisvesting en sal jul graag weer wil ontvang. :-) Suzette

LeoZet Selfsorgwoonstel
Willie A - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam in 'n baie netjiese moderne woonstel.

Baie aangename en rustige verblyf in 'n baie netjiese en goed toegeruste eenheid. Sal beslis weer daar oorbly.

LeoZet Selfsorgwoonstel's terugvoer

Goeiemore Willie, vertrou dat dit met julle goed gaan daar in die Kaap!
Baie dankie vir die terugvoer wat julle oor die verblyf hier by ons gegee het.

Vriendelike groete.
Suzette

LeoZet Selfsorgwoonstel
Johan D - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D
Besigheidsreis

Heerlik.

Ek het 'n wonderlike tyd by Leozet gehad, goeie prys, pragtige eenheid!

LeoZet Selfsorgwoonstel's terugvoer

Johan, ek waardeer die terugvoer wat ek oor jou verblyf hier, gekry het.

Vriendelike groete,
Suzette

LeoZet Selfsorgwoonstel
Alfred L - Feb 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alfred L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful place

My partner and I had a pleasant stay at Leozt flat, the place is clean and the surroundings are beautiful.

LeoZet Selfsorgwoonstel's terugvoer

Good Morning Alfred,
Thank you so much for the review. I am glad that you and your partner had a good Valentine's weekend here.
Kind regards,
Suzette

LeoZet Selfsorgwoonstel
Barry W - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barry W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful people, perfect accommodation.

Leo and Suzette were perfect hosts. They even went out of their way to organize WiFi. Beautiful people, perfect accommodation.

LeoZet Selfsorgwoonstel's terugvoer

Barry, it was a pleasure to accommodate your friends and family during the time of your and Daleen's wedding. Thank you very much for the review.
Kind regards,
Suzette

LeoZet Selfsorgwoonstel
Erika S - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika S
Besigheidsreis

'n Rustige, gerieflike en baie skoon woonstel!

'n Rustige hawe in 'n pragtige tuin waar ons tydens ons besige naweek kon rus, stort en herlaai. Baie gerieflik, baie skoon met vriendelike mense. Die welkombordjie by die deur spel klaar dat dit net lekker kan wees om daar te bly. Sal beslis weer daar gaan bly!

LeoZet Selfsorgwoonstel's terugvoer

Erika, dankie vir die goeie terugvoer.
Sien julle een van die dae weer!

Vriendelike groete,
Suzette

LeoZet Selfsorgwoonstel
Hannes C - Nov 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes C
Besigheidsreis

Uiters skoon, netjies, gerieflik en smaakvol.

Suzette en Leon is wonderlike mense wat jou dadelik baie tuis en gemaklik sal laat voel. Alles is perfek en jy kry meer as wat jy benodig in terme van selfsorg. Wat 'n plesier om hier te kon tuisgaan.

LeoZet Selfsorgwoonstel's terugvoer

Hannes, jou terugvoer hier en ook die verwysings, word opreg waardeer!

Vriendelike groete,
Suzette

LeoZet Selfsorgwoonstel
Anneri V - Nov 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneri V
Saam met vriende

Werklik gerieflik gebly en en beveel dit aan! Dankie!

Ons het heerlik gebly en gekry waarvoor ons betaal het. Soos wat dit op die webtuiste adverteer word, so is dit.

LeoZet Selfsorgwoonstel's terugvoer

Anneri, dit is presies wat ons wil hoor. Baie dankie daarvoor.
Ons adverteer dit wat ons bied en dit is lekker dat jy dit beaam.

Vriendelike groete,
Suzette

LeoZet Selfsorgwoonstel
Rika F - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika F
Gesin met klein kinders

Baie lekker rustige plekkie.

Ideaal vir oornag. Sal beslis weer van hulle gebruik maak.

LeoZet Selfsorgwoonstel's terugvoer

Goeiemore Rika, dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was aangenaam om julle en die "gholfers" hier te ontvang.

Vriendelike groete,
Suzette

LeoZet Selfsorgwoonstel
Jaco D - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco D
Gesin met klein kinders

Sal beslis weer kom.

Baie oulike plekkie. Heerlik gebly!

LeoZet Selfsorgwoonstel's terugvoer

Jaco, ek het groot waardering vir julle terugvoer! Hoop om julle weer te sien.

Vriendelike groete,
Suzette

LeoZet Selfsorgwoonstel
Dewald V - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very enjoyable.

See all the stars given below for my experience.

LeoZet Selfsorgwoonstel's terugvoer

Goeiemore Dewald, baie dankie vir al die sterre! Vertou ons gaan julle in die toekoms weer ontvang.

Vriendelike groete,
Suzette

LeoZet Selfsorgwoonstel
Wellis D - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wellis D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig, skoon en netjies.

Het heerlik gebly. Sal beslis weer daar oorbly.

LeoZet Selfsorgwoonstel's terugvoer

Hallo Sandra, dit is goed om te hoor dat die verblyf hier lekker was! Sal julle graag weer ontvang.

Vriendelike groete,
Suzette

LeoZet Selfsorgwoonstel
Anne-marie S - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anne-marie S
Gesin met klein kinders

'n Baie netjiese plek met genoeg spasie.

Goeie diens!

LeoZet Selfsorgwoonstel's terugvoer

Goeiemore Madelein, dit was 'n voorreg om julle en die kindertjies te ontvang!

Vriendelike groete,
Suzette

LeoZet Selfsorgwoonstel
Lezanne V - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezanne V

Fantasties!

Ek het vir 3 nagte daar oorgebly! Dit was netjies, rustig en so pragtig! Sal definitief weer daar bly!

LeoZet Selfsorgwoonstel's terugvoer

Goeiemore Lezanne, dankie vir die terugvoer! Ons sien daarna uit om jou weer te ontvang. :-)

Vriendelike groete,
Suzette

LeoZet Selfsorgwoonstel
Dorothee J - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorothee J
Gesin met klein kinders

Dit was heerlik - ons sal altyd weer daarheen gaan.

Dit was ver bo ons verwagtinge.

LeoZet Selfsorgwoonstel's terugvoer

Goeiemore Bertie en Dorothee,so bly julle voel positief oor LeoZet Selfsorgwoonstel.
Ons hoop om die Namibiërs weer te sien!

Vriendelike groete,
Suzette

LeoZet Selfsorgwoonstel
Desere P - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desere P

Veilig, stil, skoon en gasvry!

Ek gaan volgende keer my familie saambring.

LeoZet Selfsorgwoonstel's terugvoer

Goeiemore Desere, baie dankie vir die terugvoer.
Ons wag om die familie te ontmoet. :-)

Vriendelike groete.
Suzette

LeoZet Selfsorgwoonstel
Maretha D - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Maretha D

Great

See the stars below:

LeoZet Selfsorgwoonstel's terugvoer

Goeiemore Maretha, Dankie vir die terugvoer. Ons is bly ons kon help om jou van julle eie huis se werfreuk te verlos :-)
As julle weer verbreek en verbou is julle meer as welkom.

Vriendelike groete.
Suzette

LeoZet Selfsorgwoonstel
was R750
Vanaf R675
per nag (vir 3 persone)
was R750
Vanaf R675
per nag (vir 3 persone)
was R750
Vanaf R675
per nag (vir 3 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sakstraat 658, Wingatepark, Pretoria, 0153, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAsDn9nUHraaWMubswKRDrrcRxfdSWKHet2e9dRnfbAXSajXRub0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R750, nou Vanaf R675  per nag (vir 3 persone) 96 5 1 5 658 Sak Street Wingatepark 0153 Gauteng 086 999 0018 13:00-20:00 10:00 -25.826158 28.265021
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za