LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+30
Selfsorg in Wingate Park

LeoZet Selfsorgwoonstel   Prime picks icon.

Prime picks icon.

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 186 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Rika V
Kort verblyf
5.0
Sep 2026

Ruim kamers en netjies. Rustige tuin. Veilig en goed geleë. Vriendelik! Die ligging van die wegbreekplek was vir ons perfek en die ruim kamers was baie netjies ingerig. Dit was heerlik om in die rustige tuin te ontspan, en ons het deurgaans baie veilig gevoel. Die gasheer is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzette
LeoZet Selfsorgwoonstel
Baie dankie, Rika! Ons is bly dat julle alles waardeer en geniet het en sien julle graag 'n volgende keer.

Belinda J
1 nag ⋅ Saam met vriende
5.0
Aug 2026

Veilig. Goeie ligging. Netjies. Vreeslik lekker gebly. Gasvrou is vreeslik oulik en vriendelik. Verblyf is baie skoon. Netjies. Pragtig. Veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzette
LeoZet Selfsorgwoonstel
Belinda, dankie vir jou spesiale woorde. Vriendelike groete. Suzette

Marike D
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Jul 2026

Goeie waarde vir jou geld. Baie skoon woonstel met 'n pragtige tuin. Veilige parkering op die perseel. Vinnige internet om die tieners gelukkig te hou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzette
LeoZet Selfsorgwoonstel
Marike, altyd lekker om te hoor dat gaste dit wat ons graag bied, waardeer en geniet! Vriendelike groete.

Jeanelda P
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Ons sal vir seker weer daar tuisgaan. Uitstekende ruim verblyf. Uiters vriendelike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzette
LeoZet Selfsorgwoonstel
Goeiemiddag, ek sal julle ook graag weer as gaste verwelkom! Vriendelike groete.

Chris B
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Gemaklik en tuisgevoel. Baie lekker en privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzette
LeoZet Selfsorgwoonstel
Dankie vir die tyd en moeite om 'n resensie te skryf!

Barend J
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Baie lekker gebly. Plek was baie netjies, gasvry en alles wat mens nodig het. Baie lekker verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzette
LeoZet Selfsorgwoonstel
Dankie, Anne-Lize, hoop om julle in die toekoms weer te kan help! Vriendelike groete.

Henry V
1 nag ⋅ Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Gerieflike, skoon, netjiese eenheid. Ons het baie lekker gebly in 'n netjiese gastehuis. Goed geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzette
LeoZet Selfsorgwoonstel
Baie dankie, Henry! Sien julle graag 'n volgende keer weer. Suzette

Leon V
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Baie vriendelik, pragtige tuin en waarde vir jou geld, lekker naby ingange. Baie lekker gebly, kon ons help om vir my dogter se matriekafskeid gereed te maak, het ons voor die inboektyd te laat arriveer, beste diens!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzette
LeoZet Selfsorgwoonstel
Baie dankie, Leon, vir die positiewe en goeie terugvoer! Sien julle graag 'n volgende keer weer! Suzette

Anna-Mart K
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Amazing. Baie lekker gebly. Geen probleme. Puik diens gewees. Baie veilige gebied. Awesome places.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzette
LeoZet Selfsorgwoonstel
Dankie vir hierdie terugvoer wat ons harte warm laat klop, Mart! Vriendelike groete.

Ina V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Netjiese, veilige plek met vriendelike eienaars. Alhoewel dit net vir 1 nag was, het ons die plek geniet en 'n vriendelike gasvrou beleef. Moet noem dat dit ons 2de besoek is, en sal altyd soos nodig van hulle gebruik maak en aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzette
LeoZet Selfsorgwoonstel
Baie dankie, Ina! En natuurlik is julle altyd weer baie welkom! Vriendelike groete.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Suzette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 186

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R1 000
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 4 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 000
per nag, vir 4 mense
Bespreek

658 Sak Street, Wingatepark, Pretoria, 0153, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAsDn9nUHraaWMubswKRDrrcRxfdSWKHet2e9dRnfbAXSajXRub0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 4 mense 186 5 1 5 658 Sak Street Wingatepark 0153 Gauteng 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -25.826158 28.265021

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang