LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Leriba Hotel | LekkeSlaap
+15

Leriba Hotel

Hotel
  • Kapasiteit: 146 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: End-straat 245, Clubview, Centurion, Pretoria, 0146, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 890 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Die Leriba Hotel is op 12 hektaar inheemse woud aan die oewer van die Hennopsrivier in Centurion geleë. Dis strategies geleë en kan maklik bereik word van Pretoria en Johannesburg af.

Die verblyf word aangebied in 58 Luukse En Suite-eenhede en 15 Sake Suites. Daar is slaapplek vir tot 146 mense in totaal. Al ons hotelkamers het gemaklike beddens, badkamers, 'n sitkamertjie, 'n plafonwaaier of lugversorging, koffie- en teemaakgeriewe en 'n yskassie.

Geriewe op die perseel sluit konferensiegeriewe, 2 restaurante, 'n Leriba Spa, Gesondheidsentrum, 'n gimnasium, 'n swembad, rolstoelvriendelike geriewe, 'n Jacuzzi en veilige parkeerplek in. Die hotel het ook 'n komplimentêre pendeldiens na en vanaf die Centurion Gautreinstasie, winkelsentrum en die Centurion-area.

Die hotel is stapafstand van Centurion City en Centurion Gautreinstasie af, 35 minute se ry van Johannesburg af, 45 minute se ry van OR Tambo Internasionale Lughawe af en 10 minute se ry van Pretoria af.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Portier
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Nagportier
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Wynkelder
  • Gimnasium
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Frans
  • Italiaans
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Alle Etes Ingesluit

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Kantoorgeriewe
  • Sekretariële Geriewe
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Skuifie-projektor
  • Televisie
  • Videospeler
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Reisigerstjeks
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.2 uit 5van 1 resensie vir Leriba Hotel
Netheid
4.0/5
Diens
2.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
2.0/5

Ligging

  • End-straat 245, Clubview, Centurion, Pretoria, 0146, Gauteng
  • Gaste dink Leriba Hotel het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 890
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 890
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 146 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: End-straat 245, Clubview, Centurion, Pretoria, 0146, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcxNGU4MWFlLTE5YmUtNDk0Ny05Y2Y0LTJiZWE3NDBlNDJjNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 890  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 4 245 End Street Clubview 0146 Gauteng 086 999 0018 15:00-19:00 11:00 -25.84616989515 28.178767561913
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!