Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Letlotse Lodge Njala Cabin

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

Etienne Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 4

Resensies 20

Maande gelys 10

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Letlotse Lodge Njala Cabin
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Reno R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reno R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Warde vir geld.

Wonderlike plek, baie mooi huisies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek, uitstekend en ongelooflik!

Alles was so perfek soos dit aanlyn gelyk het. Die eenheid is net perfek! Die kombuis is kompak en bevat alles wat mens nodig het. Die bed is gemaklik en die badkamer is uitstekend. Die ligging is ongelooflik. Die kamer was skoon en baie gerieflik. Marjorie en Etienne het alles gedoen om ons verblyf aangenaam te maak. Ek beveel die verblyf sterk aan vir enige iemand wat Dinokeng besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dinokeng Wildreservaat, Boekenhoutskloofweg, Hammanskraal, 0400, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfab69a4b44c2b5727ac7bcad71abb86645bfba80d2076001778e4eaa4562aec35d4aedea9586adec83bb6dd0f337c9aa748f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 Dinokeng Game Reserve Boekenhoutskloof Road 0400 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.409812265931 28.326951595303
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem