Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lewensdroom Selfsorg Akkommodasie

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 8 resensies vir Lewensdroom Selfsorg Akkommodasie
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Sanet L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet L
Gesin met klein kinders

Fantasties!

Verblyf was fantasties. Plek was baie skoon en goed ingerig. Pieter is baie aangenaam en ons sal dit vir seker aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lewensdroom Selfsorg Akkommodasie se terugvoer

Sanet, dankie.
Dit was aangenaam om julle te ontvang. Die woonstel was pragtig skoon agter gelaat.

Lewensdroom Selfsorg Akkommodasie
Christelle V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle V
Gesin met klein kinders

Lewensdroom is 'n juweel. Ons het baie lekker gebly.

Met aankoms was ons baie vriendelik ontvang. Hulle gasvryheid het ons sommer dadelik tuis laat voel. Die eenheid was opvallend baie netjies. Dit is 'n baie rustige en stil area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lewensdroom Selfsorg Akkommodasie se terugvoer

Dankie Christelle.
Dit was vir ons 'n plesier om julle te huisves.
Jy is 'n voorbeeld vir ander gaste hoe om 'n eenheid skoon en netjies agter te laat.
Kom kuier gerus weer

Lewensdroom Selfsorg Akkommodasie
Murray M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Murray M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie ruim en pragtige uitsig.

Ek sou graag 'n buitebraai wou sien, maar andersins het ons baie lekker gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lewensdroom Selfsorg Akkommodasie se terugvoer

Dankie dat julle van ons fasiliteit gebruik gemaak het.
Gelukkig is daar n pragtige braaigerief binne in die woonstel.
In ons omgewing met baie wind is dit onprakties om n buitebraai te hê.
Ek het wel n draagbare braai vir buite sou gaste dit verkies.

Lewensdroom Selfsorg Akkommodasie
Adri V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri V

Netjies, pragtig en uitstekende diens.

Pragtige eenheid en werklik baie moeite van die eienaar se kant af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lewensdroom Selfsorg Akkommodasie se terugvoer

Adri, julle was uitstekende gaste en het die plek skoon agter gelaat.
Sal julle enige tyd aan beveel as gaste.
Dankie

Lewensdroom Selfsorg Akkommodasie
Lily R - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lily R
Saam met vriende

Ons het baie gerieflik daar gekuier.

Pieter doen baie moeite om sy gaste welkom te laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Grantham P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grantham P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek.

Ek sal Lewensdroom definitief aanbeveel. Vir rus en vrede is Lewensdroom die plek. Baie netjies en eienaars is baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Caitlin Y - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Caitlin Y
Saam met vriende

Dit was nie so goed nie.

Indien enige groep besluit om saam weg te breek en te gaan kuier, sal ek nie Lewensdroom aanbeveel nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lewensdroom Selfsorg Akkommodasie se terugvoer

Caitlin jy het n bespreking gemaak onder vals voorwendsels. Lewensdroom Selfsorg Akkommodasie is presies wat die titel sê nl akkommodasie en nie n party venue nie. As jy wil partytjie hou, huur dan n plek vir partytjies.
Jy het vir 5 mense bespreek en 7 mense het opgedaag.
Ek het jou voor die versoek om 2200 stil te wees wat jy nie gedoen het nie.
Die volgende oggend was jy bereid om uit te boek sonder om al julle skottelgoed te was.
Kerse wat as versierings bedoel was het jy sommer net aangesteek al was die pitte afgesny. Agv daarvan is kerswas oral oor twee tafeldoeke gemors wat dit onbruikbaar maak en moet dit vervang word.

Lewensdroom Selfsorg Akkommodasie
Thys D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Thys D
Gesin met tieners

Langnaweek hier deurgebring.

Die w/s is ruim en goed toegerus. Eienaar was ontvanklik t/o enkele voorstelle ter verbetering. Ons sal beslis weer daar tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 100
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 16:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Seekatstraat 8, Tergniet, 6503, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAF7yYi2a6OBOJGXgGKfgp65m17iD6gipvytpIjdrNlCrH0BCGKV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 5 mense 8 5 1 5 8 Seekat Street Tergniet 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-22:00 09:00 -34.066167 22.188993
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem