Life & Leisure Premium Apartments

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Life & Leisure Premium Apartments in die hartjie van Stellenbosch bied verskeie verblyf-opsies. Dis naby bekende wynplase, restaurante en kunsgalerye.

Die verblyf is beskikbaar in enkel-, eenslaapkamer- en tweeslaapkamerwoonstelle. Dis ideaal vir groot groepe of konferensies. Elke woonstelle het 'n en suite-badkamer, WiFi, lugversorging en 'n TV met DStv.

Dis modern, elegant en gerieflik. Daar is 'n daaglikse skoonmaakdienste.

Life & Leisure Premium Apartments is gerieflik geleë naby winkelsentrums, 'n moderne gimnasium en die gewilde Endler Konservatorium. Gaste kan die strate wat met eikebome omsoom word verken, by die oulike restaurante eet, inkopies doen en die bekende beeldhoukunstenaars se kunswerke aanskou.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Portier
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Xhosa

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Life & Leisure Premium Apartments gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 550 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za