Lighthouse Lookout

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Lighthouse Lookout is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid op die eienaar se perseel wat teen die berg in Simonstad is. Die perseel het 'n pragtige gedeeltelike see-uitsig en berguitsig vanaf die tuin.

Dié ten volle gemeubileerde huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed met ekstra lengte en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed wat toegang bied tot 'n balkon en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens wat omskep kan word in 'n koningingrootte-bed.

Die oopplan-kombuis het 'n yskas, oond, stoof, ketel en broodrooster. Die leefarea langsaan lei na 'n privaat tuin wat ook braaigeriewe het vir gaste om te benut. Parkeerplek is beskikbaar in die straat vir 1 voertuig.

Lighthouse Lookout is die ideale basis vanwaar besienswaardighede in die omgewing verken kan word, soos Boulders Beach, Simonstad Buiteklub, die hawe en die vlootbasis. Die gasheer bied joga-klasse op die perseel en verskeie doendinge kan vir gaste gereël word.

Slaapplek

'n Bespreking by Lighthouse Lookout sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Kluis

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Parkering Op Die Straat

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Lighthouse Lookout gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 650 per nag (vir 6 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za