Linga Longa Beach Cottage
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 21 Apr 2024 tot 31 Aug 2024.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Boegoelaan 18, Suiderstrand, 7285, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 468R979 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Linga Longa Beach Cottage skuil in Suiderstrand, 'n bekoorlike dorpie wat heeltemal deur Agulhas Nasionale Park omring word. Die selfsorgkothuis is 'n rustige toevlugsoord wat ideaal vir gesinne of vriende op 'n kuswegbreek is.
Die kothuis beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, oondjie, tweeplaatstoof, mikrogolfoond, broodrooster en 'n skottelgoedwasser toegerus. Dit lei na die leefarea waar daar 'n kaggel, etenstafel met sitplek vir 8, 'n gemaklike rusbank en 'n binnebraai is. Daar is ook braaigeriewe op die stoep.
Suiderstrand spog met 'n magdom natuurlike besienswaardighede en aktiwiteite vir besoekers om geniet. Van rustige staptogte op verlate strande tot voëlkyk in die Agulhas Nasionale Park, daar is beslis iets vir almal om te waardeer.
Slaapplek
’n Bespreking by Linga Longa Beach Cottage sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Elektriese kombers
- Waaier
- Kaggel
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Ligging
- Boegoelaan 18, Suiderstrand, 7285, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Suiderstrand Agulhas Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Boegoelaan 18, Suiderstrand, 7285, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom