Links Holiday Home

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Links Holiday Home is ’n selfsorghuis in Umtentweni, ’n klein kus-oorddorpie wat deel is van Port Shepstone.

Die huis bied slaapplek aan 10 gaste en het 5 slaapkamers, 3 badkamers, 2 oopplan-kombuise en ’n leefarea. Elke slaapkamer het ’n dubbelbed en die badkamers beskik elk oor bad- en stortgeriewe.

Die kombuise is volledig toegerus vir selfsorg en het ’n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook ’n ontbytkroeg met stoele. Die eetarea het sitplek vir 8 en die sitarea beskik oor ’n gemaklike sitkamerstel en platskerm-TV. Die huis het ’n ruim tuin en uitsigte oor die strand. Daar is oorgenoeg parkeerplek vir 5 voertuie.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Links Holiday Home gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 500 per nag (plek vir 10)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false