Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lisa 17

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Madeleine Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 17

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 9 resensies vir Lisa 17
Netheid
4.3/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Pieter L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Soos bo.

Fantastiese plekkie. Baie lekker gekuier. Diere vriendelik wat vir ons 'n groot pluspunt was. Sal beslis weer daar gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carina D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina D
Saam met vriende

Lekker gebky.

Baie lekker gebly. Skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brandon V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brandon V
Gesin met klein kinders

Fantasties, iets vir groot en klein om hulle mee besig te hou. Plek is veilig.

Definitief lekker gebly. Alles wat mens nodig het was daar. Inverter en n +. Boardgames vir die familie. Plek is netjies en ruim. Die eienaar was in kontak en baie behulpsaam, dankie. Ek beplan alreeds my volgende trip.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle L

Dit was heerlik in Struisbaai gewees.

Ons het lekker daar gebly, dit het al die basiese benodighede en ook baie lekker geslaap met die nuwe matrasse. Die enigste teleurstelling is die feit dat daar gesê word dat daar 'n skottelgoedwasser is, maar ongelukkig was daar nie een nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lisa 17 se terugvoer

Hi Michelle,

Jammer dat ek jou te laat van die skottelgoedwasser laat weet het. Nie gedink jy sal my daarvoor penaliseer nie. Beoordelings is baie belangrik en veroorsaak dat mense nie daar wil bespreek nie.

Ek sien jy gee 1 vir veiligheid. Jammer as die alarm nie goed genoeg was nie. Die reaksie-eenheid is binne minute daar sou hy afgaan of die paniekknoppie gedruk word.

Groete, Madeleine

Lisa 17
Rochantel S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rochantel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

If you want to unwind and relax, this is the perfect place to do so.

The stay was super relaxing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lisa 17 se terugvoer

Baie dankie vir die mooi 'review'. Julle kwalifiseer vir afslag met julle volgende besoek aan ons!

Lisa 17
Jason J - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jason J
Besigheidsreis

Baie lekker verblyf.

Gasvrou was baie vriendelik en het goeie kommunikasie gehad. Plek was skoon en netjies gewees en ons sal vir seker weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lisa 17 se terugvoer

Baie dankie Elsabe!

Lisa 17
Elba M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elba M
Saam met vriende

Het gevoel soos "huis". Was sommer net baie lekker.

Dit was baie gerieflik en dit was verfrissend om geen TV daar te hê nie. Reëlings vir sleutels en toegang was stiptelik en maklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezl B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl B
Gesin met klein kinders

Kort, maar baie lekker.

Lisa 17 is 'n baie gerieflike blyplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 400
per nag, vir 7 mense
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 7 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 7 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lisastraat 17, Ocean View Heights, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb7cbc5188eacacd5cc40a57184eaaa27730992bb2d131db485f67c8fc74c9faf919beeb034e53f8f3ed48f2727ddda2aa462?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 7 mense 9 5 1 5 17 Lisa Street Ocean View Heights 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.809102116839 20.037690674546
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem