Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lisa Street 8

Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lisastraat 8, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 745 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Lisa Street 8 bied leiflike selfsorg-vakansieverblyf in die hartjie van Ocean View Heights in Struisbaai. Dit is ideaal vir 'n gesinsvakansie aan die kus van die Overberg aangesien hierdie huis net 'n entjie van die witsandstrand af is.

Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n tripelstapelbed en 'n enkelmatras. Gaste in laasgenoemde twee slaapkamers deel 'n tweede badkamer met 'n bad en stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die helder en lugtige oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en wasmasjien. Die kombuis lei na 'n etenstafel met genoeg sitplek vir gaste om maaltye saam te nuttig. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n slim-TV met Netflix en Showmax.

Die leefarea het binnebraaigeriewe wat heerlik vir die winter is. Buite is daar 'n groot erf met 'n buitebraai. Daar is ook bordspeletjies om gaste besig te hou.

Slaapplek

’n Bespreking by Lisa Street 8 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tripelstapelbed Ekstra enkelmatras
Slaapkamer 3
Plek vir 4 mense
1 xTripelstapelbed
1 xEkstra enkelmatras

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.1/5

Sanelle Geverifieer

Eiendomme 40

Resensies 66

Jaar gelys 8

Ligging

  • Lisastraat 8, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 745
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R2 745
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lisastraat 8, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaad71f12da13ef4b51ceb95254ad6b3d38df6850c632f8cf0428d086e22142f121e4d99d882533f3eb53c3d1f6c2cbca39d8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 745 per nag (plek vir 7) 8 Lisa Street Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.809212 20.036415
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem