Lisboa Loft
Beskrywing
Lisboa Loft is 'n gerieflike selfsorgwoonstel in die bekoorlike dorpie Paternoster. Dis ideaal vir 3 mense.
Dié oopplan-solderwoonstel is gemeubileer met 2 enkelbeddens en 'n slaapbank, verkieslik vir 'n kind. Die privaat badkamer het slegs 'n stort. Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstofie en 'n oond, 'n mikrogolfoond en 'n yskas. Die eenheid het ook 'n TV met volledige DStv. Die solderwoonstel het 'n privaat patio met braaigeriewe en 'n lieflike uitsig oor die omliggende omgewing. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar.
Paternoster bied 'n verskeidenheid restaurante, kajakvaarte en 'n kort motorrit sal jou neem tot by die Cape Columbine Vuurtoring. Vredenburg is ook net 'n 20 minute motorrit ver.
Slaapplek
'n Bespreking by Lisboa Loft sluit in:
1 x Enkelslaapbank
Kenmerke
- Braaiplek
- Veilige Parkering
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Swem
Badkamer
- En-suite
- Stort
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Hier praat ons
- Engels
Kamergeriewe
- Eetkamer
- Klein Kombuis
- Sitkamer
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Vermaak
- Eksklusiewe DSTV
- TV
Kaart Meer oor die omgewing
Gaste wat na Lisboa Loft gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |