LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Lisboa Loft | LekkeSlaap
+7

Lisboa Loft

8 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pikkewynstraat 10 B, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (vir 3 persone)

Beskrywing

Lisboa Loft is 'n gerieflike selfsorgwoonstel in die bekoorlike dorpie Paternoster. Dis ideaal vir 3 mense.

Dié oopplan-solderwoonstel is gemeubileer met 2 enkelbeddens en 'n slaapbank, verkieslik vir 'n kind. Die privaat badkamer het slegs 'n stort. Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstofie en 'n oond, 'n mikrogolfoond en 'n yskas. Die eenheid het ook 'n TV met volledige DStv. Die solderwoonstel het 'n privaat patio met braaigeriewe en 'n lieflike uitsig oor die omliggende omgewing. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar.

Paternoster bied 'n verskeidenheid restaurante, kajakvaarte en 'n kort motorrit sal jou neem tot by die Cape Columbine Vuurtoring. Vredenburg is ook net 'n 20 minute motorrit ver.

Slaapplek

’n Bespreking by Lisboa Loft sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Enkelslaapbank
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 8 resensies vir Lisboa Loft
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Pikkewynstraat 10 B, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lisboa Loft het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
per nag (vir 3 persone)
Vanaf R850
per nag (vir 3 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pikkewynstraat 10 B, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7RqMMK6vUdXWaU3txJluO4H75tVgSc5liZ5y8skzM4dzhNW2vm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (vir 3 persone) 8 5 1 5 10 B Pikkewyn Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.808788205844 17.89810505159
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!