Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Liten Stjärna

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mariana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 11 resensies vir Liten Stjärna
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Verena V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Verena V
Enkelreisiger

Fantasties.

Inderdaad ja. Wat 'n vriendelike gasvrou en die mooi en veilige buurt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stylish. Highly recommended.

Very pleasant. Friendly host.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Liten Stjärna se terugvoer

Thank you very much, Linda, for your kind words of appreciation. All the best with your move to WC. Kind regards.

Liten Stjärna
Mallory K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mallory K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect place for a couple. Everything is so convenient. It was amazing.

Perfect! Quiet and safe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Liten Stjärna se terugvoer

Thank you very much, Mallory, for your kind words of appreciation. It was a pleasure to host you. Kind regards.

Liten Stjärna
Jaco En Thea H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco En Thea H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, veilig en professionele gasvrou.

Baie lekker. Rustige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Liten Stjärna se terugvoer

Baie dankie Jaco en Thea vir julle mooi woorde van waardering. Dit was 'n groot vreugde om julle hier te kon ontvang. Alles van die beste vir hierdie jaar. Ons hoop om julle weer te sien. Hartlike groete.

Liten Stjärna
Nicola B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig stil en waarde vir jou geld.

Dit was so spesiaal vir ons gemaak. Vriendlikste eienaar. Sal weer daar wil kom bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Liten Stjärna se terugvoer

Baie dankie Nicola vir die mooi woorde van waardering. Dit was 'n groot plesier om julle hier te ontvang - julle is fantastiese gaste. Dit sal lekker wees om julle weer te sien. Alles van die beste vir julle toekoms. Vriendelike groete.

Liten Stjärna
Irene M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irene M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stylvolle gerief.

Ons het snoesig en gemaklik geslaap. Goed toegeruste kamer. Uitstekende, vriendelike gasvrou. 10/10.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Liten Stjärna se terugvoer

Beste Irene en Jack, dit was baie aangenaam om julle te ontmoet. Baie dankie vir jou pragtige woorde in jul resensie van Liten Stjärna. Dit beteken baie vir my. Ek is baie bly dat julle die tyd hier geniet het. Ek hoop om julle weer hier te verwelkom. Vriendelike groete, Mariana

Liten Stjärna
David C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David C

Accomodation was good value for money, clean and modern.

Mariana was very welcoming and extremely helpful. She also compiled a list of coffee shops and restaurants in the area that she would recommend. The accommodation was clean and modern. Will definitely stay there again when I'm in the area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Liten Stjärna se terugvoer

Dear David, it was a pleasure to host you. Thank you very much for the kind words in your review. It is much appreciated. I hope to see you again. Kind regards, Mariana

Liten Stjärna
Quintus W - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quintus W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Mariana is so vriendelik en laat jou baie tuis voel. Die plekkie is pragtig mooi en privaat. Alles wat jy nodig het en nog meer! Ek gaan vir seker weer hier oorbly en baie langer die keer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Liten Stjärna se terugvoer

Beste Quintus, dit was aangenaam om julle te ontmoet. Baie dankie vir jou pragtige woorde in jul resensie van Liten Stjärna. Ek is baie bly dat julle die tyd hier geniet het. Ek hoop om julle weer hier te verwelkom. Vriendelike groete, Mariana

Liten Stjärna
Susan S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en is baie gasvry ontvang.

Oulike plekkie baie netjies met alles wat jy nodig het. Die eienaar het uit haar pad gegaan om als vir ons spesiaal te maak. Sal definitief weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Liten Stjärna se terugvoer

Beste Susan, dit was 'n plesier om julle hier te ontvang. Baie dankie vir jou mooi woorde in jul resensie van Liten Stjärna. Ek is baie bly dat julle die tyd hier geniet het. Ek hoop om julle weer hier te verwelkom. Vriendelike groete, Mariana

Liten Stjärna
Carmen G - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasties, rustig en 'n baie mooi uitsig.

Die eienaar van die plek Mariana is so vriendelik en laat jou baie tuis voel. Sys ook baie besorg oor die paartjies wat haar eenheid huur. Ons het sommer baie tuis gevoel met ons aankoms. Ek sal dit aanbeveel vir paartjies wat net wil rustig wees en kwaliteit tyd wil spandeer met mekaar. Al wat ek na verlang het was 'n TV wat daar nie in die eenheid was nie maar, ons het ons tyd saam geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Liten Stjärna se terugvoer

Beste Carmen, baie dankie vir jou pragtige woorde in jul resensie van Liten Stjärna. Dit beteken baie vir my. Ek is baie bly dat julle die tyd hier geniet het. En dat julle die rustige tyd saam gekoester het. Ek hoop om julle weer hier te verwelkom. Ons probeer die spasie, sonder 'n TV, so rustig moontlik te hou, maar begryp ook dat sommige gaste wel graag 'n TV in die eenheid sou wou hê. Voorspoed met al julle aktiwiteite. Vriendelike groete, Mariana.

Liten Stjärna
Louis F - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en gesellig.

Ons het baie lekker gebly. Die eenheid bied al die geriewe wat jy kan nodig hê en Mariana het ons baie gemaklik en tuis laat voel. Alles was stylvol en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Liten Stjärna se terugvoer

Baie dankie, Louis, vir jou vriendelike en positiewe kommentaar - dit was 'n groot plesier om julle as my eerste gaste by Liten Stjärna te ontvang. Ek hoop julle het veilig in Nederland arriveer. Voorspoed met die werk en lewe daar ver. All the best with your PhD, Rix - may it be a fulfilling and very rewarding period in your life. Kind regards, Mariana.

Liten Stjärna
Vanaf R790
R790 R672
per nag (plek vir 2)
Vanaf R790
R790 R672
per nag (plek vir 2)
Vanaf R790
R790 R672
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kromstraat 51, Alikreukelpark, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb5171f3a05e9aa04b22886bbe1deee880d86240f29d6676564d484c510c68ed3fc1852373722c9debc04b795c7b94cc03bcc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R790 nouVanaf R672 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 51 Krom Street Alikreukelpark 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.800203 20.047842
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem