Jim Fouche Park Akkommodasie by Little Acorn Guest House | LekkeSlaap
+32

Little Acorn Guest House

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Little Acorn Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Liza K - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza K
Besigheidsreis

Tops!

Die eienaar was so gaaf om die elektriese kombers solank aan te sit aangesien ek laterig die aand gearriveer het. Die gastehuis is uiters netjies en skoon en die kamer asook badkamer was baie spasieus. Het 'n heerlike ontbyt die volgende oggend geniet. Ek kan beslis Little Acorn vir enigiemand aanbeveel!

Monja S - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monja S
Saam met vriende

Wonderlike ervaring.

Elizabeth is een van die aangenaamste mense wat jy ooit sal ontmoet. Haar gasvryheid is puik. Die kamers is netjies en lieflik, ontbyt is vars en die personeel is hulpvaardig. So dis 'n definitiewe ja vir enigiemand wat belangstel.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Delightful experience!

Elizabeth is one the most nicest persons you will meet. Her hospitality is of the best quality. Rooms are neat and lovely, breakfast is fresh and the staff is helpful. This is a definite yes to anybody that is interested.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Fred C - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fred C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige omgewing en was veral beïndruk met die gasvrou en haar gasvyheid.

Pragtige gastehuis wat 100% toegerus is. Vergeleke met gastehuise in ander dorpe op 'n hoër vlak. Kry die indruk dit is meestal vir besigheidsmense maar Welkom is nie 'n toeristedorp nie. Kan definitief hierdie gastehuis aanbeveel.

Little Acorn Guest House's terugvoer

Baie dankie -beste groete Elizabeth

Little Acorn Guest House
Monja S - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monja S
Gesin met tieners

Elizabeth en Manie was baie gasvry en professioneel.

Sal Little Acorn vir enigiemand aanbeveel! Dit kamers is lieflik, netjies, skoon, modern. Ligging is baie sentraal en maklik bereikbaar. Veiligheid was aan die orde van die dag. Elizabeth en Manie se gasvryheid was uit die boonste rakke!

Little Acorn Guest House's terugvoer

Baie dankie, dit is altyd 'n plesier om sulke terugvoering te kry, dit spoor ons aan tot nuwe hoogtes.

Little Acorn Guest House
Vanaf R1 360
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 360
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 360
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kiepersolstraat 4, Jim Fouche Park, Welkom, 9459, Vrystaat
  • Geen kinders onder 16
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZmM2VlODNkLWMyZjAtNDI2Zi1iMTlkLWE2M2JiMzQyZjIwYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 360  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 5 4 Kiepersol Street Jim Fouche Park 9459 Vrystaat 086 999 0018 16:00-18:00 10:00 -27.976303059205 26.728921366157
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za